Sy genade is vir my genoeg

God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

11/03/2024

Die Here bly die Here moet nooit twyfel nie want Sy genade sal altyd genoeg wees vir ek en jy

11/03/2024

Binne kort die arend en ribbok vsn God sasm

27/07/2023

Goeie more aan almal ek groet u hlle in Jesus Naam ek wil u hlle bemoedig met

Joh 12 verse 24 vir die dag lees dit tot dit met u prt

Nog iets is as u hlle wik deel uit maar van die watts app groep laat my weet
Die Here Seen

27/07/2023
02/07/2023

Goeie naand dierbares nexts week sondag maak u hlle klaar dan sal ek weer live wees moontlik sal ek ook n gas saam my het so Hou die pages dop vir tyd

29/06/2023

Goeie middag almal op die blad asb neem kennis daar is reels en regulations op die blad as jy iets post asb post iets wat stigting is ek wil niks sien van scams van stuur die boidskap na soweel mense en al hierdie snaakse goed nie ons mense gaan deur genoeg dinge om nog n leen te versprei as ek agter kom daar is die boodskappe soos die een wat ek in my inbox gekry het gaan ek u afhaal van die blad om die ander mense te beskerm ek hoop ek my as stigter van hierdie blad duidelik genoeg gemaak dankie
Evg.MW.Own

25/06/2023

Goeie more al die kinders van God wees wetend dat die genade van God het ons deur gedra en Hy ons beskerm

Neem kennis dat tussen 5 en 8 vanmiddag se kant sal ek n woord live vir u hlle bring se iemand share dit met iemand en skakel in oo die blad Sy genade is genoeg

21/06/2023

P.E wees ok die uit kyk versprui die story

01/06/2023

Jesus my Heiland U is alles vir my
U is die lelie van die dale die blink more ster
Hy is my lig en my Heil
Ai dis my Jesus

30/04/2023

Dis deur Sy genade dat ek lewe en gesond is en Sy liefde kan ervaar want is deur die Bloed van Jesus

29/01/2023

Ek wil graag u hlle uit nooi as u belangstel om die watts app groep te will join van sy genade is genoeg stuur u nommer oo in box en ek ad u op die watts app groep neem wel kennis dat dit baie streng op groep is waar ons Tema vir die eerste paar maande is verander van rigting

08/01/2023

Eerste plek wil ek onverskoning vra omdat ek nou eers vir die nuwe jaar iets opsit maar aan almal n geseende nuwe jaar hou jou oe ol die Here in die jaar
Van Evg.MW.Own

13/11/2022

I've just reached 11K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰ Thank you all that had joined let us still spread the Word of God

God bless you all

Hierdie eer kom God toe want as Hy nie in hierdie blad was nie so dit dit nie gemaak het tot hier nie so God kry die prys
Evg.MW.Own

15/10/2022

Tewyl ek wakker word van oggend en hoor hoe sag die reen op die aarde val en dit benat besef ek dis hoe God se liefde en genade op ons val van oggend want hy het ons bewaar en beskerm Hy het ons deur n onbekende week gedra soos Sy liefde ons nog nie teleurgestel het nie deur al ons storms sal dit nooit ook ons in die steek laat nie onthou die Here het ons lief
Sy genade is genoeg vir ons
Seen groete
Evg.MW.Own

06/10/2022

Ek kom se gou net vir jou Jesus is oppad kry jou reg want Sy beloning is in Sy Hand

05/10/2022

I've just reached 9K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

05/10/2022

Hoordie boodskap in die Naam van Jesus hoor dit hardloop met dit en aanvaar dit

02/09/2022

Hoor die boodskap wat hier uit kom neem dit en beweeg met dit wanne jy beweeg met wat God vir jou gee sal jy sukses behaal

19/08/2022

Ek spreuk lewe van oggend in Jesus Naam
Habakuk3v2
Here ek het te ken geneem van wat U gedoen het Here maar doen dit nou in ons tyd Here kom ve ons deur

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Eerste plek wil ek onverskoning vra omdat ek nou eers vir die nuwe jaar iets opsit maar aan almal n geseende nuwe jaar h...
Jou Amen en hallelujah moet soos n donderklank klink Aha jy hoor my nie hoor my want dis wat die Woord se jy te stil dis...
Hoordie boodskap in die Naam van Jesus hoor dit hardloop met dit en aanvaar dit
Hoor die boodskap wat hier uit kom neem dit en beweeg met dit wanne jy beweeg met wat God vir jou gee sal jy sukses beha...
I've just reached 6.5K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. ...
I've just reached 6.5K followers! Thank you for continuing support. I could never have made it without each one of you. ...

Address


George
1978
Other Religious Organizations in George (show all)
Hope Family Church Parkdene Hope Family Church Parkdene
2 Ballots Street, Ballotsview
George, 6529

A life-giving church under Hope Church George! ⏰ Meeting every Sunday at 9am or 10:30am πŸ“At Parkdene High School Everyone is welcome! πŸ€— #SoOthersMayLive

WOMB Ministry NPC WOMB Ministry NPC
78 River Avenue
George

Women On The Move Breaking barriers (WOMB) -Upliftment and Empowerment of Women -Community outreach

Die Bybel Die Bybel
George, 6530/6529

Bible Guide.

Doxa Deo George Doxa Deo George
Courtenay Street, Eastern Ext
George, 6529

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God ...

House Of Grace International Ministries House Of Grace International Ministries
3221 Ntaka Street George ( WC )
George, 6529

A church where nations worship together under one roof! Children matter to us as they matter to God,

New Life In Christ Ministry George New Life In Christ Ministry George
George, 6529

New Life In Christ Ministry is a religious organization that is based in George under Bishop Williams

Donations for Church ORGAN Donations for Church ORGAN
Kwartel Street
George

Anglican Church, Diocese of George South Africa

New Temple AOG New Temple AOG
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529

MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community through: Effective Outreach; Projects and Programmes; Various target Driven Minis...

CGIM Ministries George Western Cape CGIM Ministries George Western Cape
5183 Zone 9 Thembalethu
George, 6530

Our ministry is equipped with the Grace for accurate prophecies and the anointing for deliverance .We are Bible-believing ministry and are Spirit led, we preach undiluted Word of ...

Bergsig Jeug Bergsig Jeug
George, 6529

'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

New Zion Church, Brakpan Town New Zion Church, Brakpan Town
593 Prince George
George

Lifting up Jesus, Loving people and reaching our world

Apostle Siviwe Ngqavu Apostle Siviwe Ngqavu
20 Binnekant Str
George, 6530

A Man From God