Bergsig Jeug

'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Photos from Bergsig Jeug's post 03/12/2023

Memory lane 2.0: Bergsig Jeug 2023

Foto 2: One day worship event
Foto 3: Afskop van Kinderkerk in die kerk
Foto 4: Stranddiens sokkie
Foto 5: Jeugkamp 2023
Foto 6: Afskop van Open Space
Foto 7: Belydenis aflegging
Foto 8: Kinderkerk afsluiting
Foto 9: Stranddiens uitstuur
Foto 10: Jeug afsluiting

Photos from Bergsig Jeug's post 03/12/2023

Memory lane: Bergsig Jeug 2023!

Foto 1: Jeug afskop in die saal
Foto 2: Dissipelskap 2022 afsluiting
Foto 3: Jeug saam bid
Foto 4: kamp
Foto 5: Laerskool kamp 2023
Foto 6: Kinderpinkster
Foto 7: Gourits Jeugdag
Foto 8: Stranddiens deurnag
Foto 9: Wêreld Imapk oggend
Foto 10: Rugby world cup

Photos from Bergsig Jeug's post 03/12/2023

Aan die einde van 'n jaar kan ons nie help om dankbaar te wees vir alles wat ons eevaar het hierdie jaar nie!

Eerstens dankbaar vir God, en Sy liefde en genade!

Maar ook die mense wat ons hande sterk maak!

Dankie aan Maritza, Christiaan, Oom Nick, en al ons gassprekers wat hierdie jaar saam met ons gestap het!

Dankie ook aan Chris, Tracy en die hele Ethnos span! Thank you for being part of this amazing team! We love working together!

Dit is lekker om deel te wees van 'n span wat saam groei, werk en dien!

Dit is 'n voorreg om 'n groep kinders en tieners so spesiaal soos hierdie te dien en van God te leer!

Baie liefde en 'n Geseënde Kerstyd!
Douglas & Marené

29/10/2023

Die begin van groot dinge!
God is in beheer, en Hy het 'n perfekte plan! Kom vind uit hoe jy deel is van Sy plan!

Ethnos Movement International

Photos from Bergsig Jeug's post 23/10/2023

Die afgelope naweek se tienerkamp was een vir die boeke!

Die tema 1 2 3 het ons herinner om te glo in God, by en van Hom te leer, en te gaan doen, te gaan wees in die wêreld!

Tussen deur baie pret, lag, hardloop netbal, wêreldbeker rugby, swem in die reën, dansies dans en geestelike sessies het ons mekaar en God beter leer ken.

Ons dank God vir die verhoudings wat op die kamp gevestig is, vir die gelooftaal en groei en vir Sy genade!

Tienerkamp is deel van ons storie, God se storie!

Tot volgende jaar!

07/10/2023

Ons sien uit na môre se Kinderkerk in die kerk!

Daar is 'n spesiale ruimte in die saal vir kinders en gesinne, om 'n herwinning aktiwiteit te doen terwyl hulle saam na die preek luister.

Bring enige herwinbare materiaal saam, wat deel van jou kind se craft kan vorm, ons moedig kinders aan om kreatief te wees!

Sien julle 09:00 in die saal
🧶🎨🖍️

Photos from George-Bergsig Gemeente's post 16/09/2023

Bergsig Jeug is bevoorreg om saam te kon worship en God se naam groot maak!

Photos from Bergsig Jeug's post 10/09/2023

Trotse Suid-Afrikaners! 🇿🇦♥️

10/09/2023

Baie geluk aan Douglas met sy verjaarsdag! 🎉🥳

Dankie vir al jou energie en liefde vir Bergsig en die Jeug! 🤩

Ons kyk op na jou en wens jou alle vreugde en vrede vir die nuwe lewensjaar!
♥️

Photos from Bergsig Jeug's post 04/09/2023

Gister was 'n baie spesiale dag by Bergsig Jeug!

Ons skop getuienis maand af met 'n rits gassprekers!

Dankie aan wat die oggend met ons kinders kom gesels het oor al die nasies wat God se Goeie nuus moet hoor!

En dan die paneel (Nati, Rudolph, Christiaan, Nadine, Simon, Leandri, Albert) wat die aand met die tieners gesels het oor roeping, en hoe hulle roeping en beroep bymekaar kom!

Dankbaar om 'n gemeenskap van gelowiges rondom ons te hê!

Photos from Bergsig Jeug's post 27/08/2023

Ons is baie dankbaar!
Dankie Henkie Beukes en Madeleine du Toit dat julle, jul stories met ons kom deel het.

Ons stap by die deure uit en besef net weereens: Die Bybel is werklik waar in ons lewens!

Photos from George-Bergsig Gemeente's post 17/06/2023
Photos from Bergsig Jeug's post 14/05/2023

Laerskool kamp 2023

Tenspyte van baie koue en nat weer het die kinders hulself gate uit geniet!

Hulle het geleer van God se onkeerbare plan, en het geleer hoe lyk dit om stiltetyd te hou.

Hulle het met balonne gespeel, in ys koue water geswem, glow in the dark Sokkie gehou, lekker gaan stap en sommer net vret gehad!

God is goed!
Die weer het saam gespeel toe dit moes saam speel, God het die aanbieders die krag gegee om voluit te gaan, en God het net op soveel maniere gewys Sy plan is werklik ONKEERBAAR!

Tot volgende jaar!

04/05/2023

Ons kan nie wag om 'n pad met die Span van 2023 te stap nie!

Maak seker jy vul jou aansoek vanaf 19 Mei 2023 in en woon, saam met jou ouers, die inligting sessie op 19 Mei by!

Stranddiens is 'n geleentheid wat jy nie kan mis nie!

Photos from Bergsig Jeug's post 30/04/2023

'n Groep van ons tieners het die gemeenskap gedien deur 'n Poppekas opvoering by te doen!

Dankbaar vir geleenthede om te kan getuig van God se liefde!

24/04/2023

JY IS UITGENOOI!
As jy in Graad 4 tot 7 is (tussen 9 en 13 jaar oud) moet jy nie hierdie kamp misloop nie.

Vrydag 12 tot Sondag 14 Mei 2023
Nooi jou vriende by die skool saam!

Hou Bergsig Jeug dop vir meer inligting oor inskrywings.

EEN TWEE DRIE, DIS 'N KERKKAMP DIÉ!

Photos from Bergsig Jeug's post 23/04/2023

Laat Jesus se lig binne jou, jou identiteit word ♥️🕯️

09/04/2023

Laat vandag 'n dag van dankbaarheid en herinnering wees. 'n Dag waar ons terug d**k aan dit wat Jesus vir ons gedoen het, en dat Hy opgestaan het. Hy leef! En Hy leef in elkeen van ons se harte!

Laat elke dag dit reflekteer, Sy volmaakte liefde ♥️

07/04/2023

Vandag d**k ons terug aan wat Jesus vir ons gedoen het, dis 'n herinnering aan Sy volmaakte liefde en genade. Laat ons nooit vergeet wat Hy vir ons gedoen het nie!

Photos from Bergsig Jeug's post 20/03/2023

'n Pragtige naweek van nuwe memories, lesse, vriende en Jesus!

🐭Micky mouse: God stuur ons op 'n journey
🎤DJ mouse: God stuur mense saam met ons op hierdie journey
🍫M&M: God is altyd by jou op hierdie journey

♥️♥️♥️
movement

20/03/2023
20/03/2023

Imagine 2023

Photos from Bergsig Jeug's post 17/03/2023

George-Suid & Bergsig collab
send off
Hartsmense en Jesus kinders ♥️

20/02/2023

Ons gaan na die kamp toe!

Om meer uit te vind, kontak gerus vir Marené by 0763039293!

https://fb.watch/iJU5PN-4ZJ/
(Video oor Imagine)

Photos from Bergsig Jeug's post 23/01/2023

Ons heel eerste Jeug byeenkoms vir 2023!

Ons sien uit om 'n pad met elkeen te stap!

Photos from Bergsig Jeug's post 20/01/2023

Dis 'n nuwe jaar en ons kan nie wag om te sien wat God gaan doen in en deur ons almal nie!
✝️✝️✝️

Wie is ons?
Ds. Douglas Stanley lei ons om die Here beter te leer ken! Hy is 'n bok vir sport, maak graag grappe en hou van draf!
🏃‍♂️🏃‍♂️🏃‍♂️
Marené Pretroius is passievol oor Jeug en Jesus! Sy maak seker ons hartjies is gelukkig, en deel haar sendingvisie met ons! Sy hou van organiseer en lees!
📚📚📚
Ons hoop om elkeen van julle (ou en nuwe gesiggies) Sondag 22 Januarie 17:45-19:15 te sien en beter te leer ken!

Moenie hierdie geleentheid om die Here beter te leer ken en ander jongmense met 'n hart vir Jesus te ontmoet mis loop nie!

Join die whatsapp groepie vir meer inligting! (QR kode op foto 2) of message ons vir die link!

👋👋👋
Douglas & Marené

01/01/2023

Ons gebed is dat 2023 'n jaar vol van vrede, ware vreugde en Jesus liefde sal wees! ♥️

25/12/2022

Jesus se ware vreugde leef in ons harte, en ons moet dit gaan leef en deel!

Geniet hierdie spesiale dag, vol van vreugde, liefde en die herinnering van Jesus se geboorte

Geseënde Kersfees
Douglas & Marené
♥️♥️♥️

Photos from Bergsig Jeug's post 04/12/2022

En so kom die jaar tot 'n einde!
Soveel memories flits deur ons gedagtes, memories van saam lag, saam bid, saam worship en saam Jesus liefde leef. Van Kidstop uitreike tot worship aande en socials.

Julle is 'n wonderlike klomp jongmense en ons geniet elke oomblik van die pad saam met julle!

Geniet die vakansie, Kerstyd en rus!

Liefde
Douglas & Marené

18/11/2022

Sondag aand gaan 1 vir die boeke wees!

Ons vier Sondag aand Jesus se geboorte, ons vier 2022, en ons vier saam wees. Kom kuier, sing en loof die Here saam!

Sien julle 17:15-19:15!

✝️🎤🙌🏼

Photos from Bergsig Jeug's post 06/11/2022

Vannaand was 1 vir die boeke! 2 Gemeentes, uit verskillende plekke en agtergronde, wat saam kom om 1 God te loof en te prys!

Verhoudings bou
Connect
Saan God loof
Challanges deel en vele meer!

Photos from d**kjeug's post 18/10/2022
Photos from Heroldsbaai Stranddiens's post 11/10/2022

Bergsig jeug! Die naweek gaan een vir die boeke wees. Kom droom, d**k en bid saam oor sending werk en elkeen se rol in die wereld!

Photos from Bergsig Jeug's post 19/08/2022

Kidstop 19 Aug 2022 🤍

09/08/2022

Gelukkige vrouedag van ons almal hier by Bergsig jeug!

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Ons back julle! Wen of verloor, julle maak ons trots!
JY IS UITGENOOI!As jy in Graad 4 tot 7 is (tussen 9 en 13 jaar oud) moet jy nie hierdie  kamp misloop nie. Vrydag 12 tot...
Hi daar! 🥳Ons kan nie wag vir ons tienerkamp van 5-7 Aug nie!Ons hoop om jou daar te sien! 😜😉🤩Skryf so gou moontlik in v...
Kom kamp saam! 🏕Kontak ons vir die inskrywings vorm!Sien jóú daar! 😉Douglas: 072 951 7687Marené: 076 303 9293
TeeLepel Ete?Onthou jou teelepel, R20 en eie drinkding! 😉😍😜
BREAKING NEWS❗️❗️'n Moet kyk video oor Vrydag 8 April se social! Sien julle 17:30-19:30! ‼️
Hello!🥳Dis 'n nuwe jaar, met ou en nuwe gesigte! 😁Maar ek (Marene Pretorius) en Douglas is gretig om almal te ontmoet! H...
Kom stap saam en geniet die wonderlike buite lug!
Douglas verjaar!

Telephone

Address


George
6529

Opening Hours

17:45 - 19:15
Other George places of worship (show all)
Hope Family Church Parkdene Hope Family Church Parkdene
2 Ballots Street, Ballotsview
George, 6529

A life-giving church under Hope Church George! ⏰ Meeting every Sunday at 9am or 10:30am 📍At Parkdene High School Everyone is welcome! 🤗 #SoOthersMayLive

WOMB Ministry NPC WOMB Ministry NPC
78 River Avenue
George

Women On The Move Breaking barriers (WOMB) -Upliftment and Empowerment of Women -Community outreach

Die Bybel Die Bybel
George, 6530/6529

Bible Guide.

St. Paul's Anglican Church, Conville, George St. Paul's Anglican Church, Conville, George
George, 6529

Rector: Rev. S.C.W Potgieter (Rectory- 044 884 5485) S.S Assistant Rev. M.P. Van Rooyen (44 875 982

Doxa Deo George Doxa Deo George
Courtenay Street, Eastern Ext
George, 6529

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God ...

House Of Grace International Ministries House Of Grace International Ministries
3221 Ntaka Street George ( WC )
George, 6529

A church where nations worship together under one roof! Children matter to us as they matter to God,

New Life In Christ Ministry George New Life In Christ Ministry George
George, 6529

New Life In Christ Ministry is a religious organization that is based in George under Bishop Williams

Donations for Church ORGAN Donations for Church ORGAN
Kwartel Street
George

Anglican Church, Diocese of George South Africa

Filadelfia United Revival Mission Church SA Filadelfia United Revival Mission Church SA
George

We are a church and outreach organisation that do social work as well.

New Temple AOG New Temple AOG
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529

MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community through: Effective Outreach; Projects and Programmes; Various target Driven Minis...

Umoya nesithunywa calling Umoya nesithunywa calling
Themba Lethu
George

Ubizo I gift owazalwa nayo awulitholi somdala ingakho uhlukile kubantu ingakho nenkinga'zakhoziover

CGIM Ministries George Western Cape CGIM Ministries George Western Cape
5183 Zone 9 Thembalethu
George, 6530

Our ministry is equipped with the Grace for accurate prophecies and the anointing for deliverance .We are Bible-believing ministry and are Spirit led, we preach undiluted Word of ...