Doxa Deo George

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Doxa Deo George, Religious organisation, Courtenay Street, Eastern Ext, George.

Doxa Deo fokus daarop om die mense van die George omgewing, te bedien en te bemagtig om die Tuinroete (saam met al die ander lewegewende gemeentes) te verander na 'n plek waar God regeer.

05/06/2024

‼️Onthou laaste dag om te registreer vir besigheidsete saam met Carel van Aardt, môreoggend 6:30 Nostalgie Kafee, Groenkloof Hub, Glenwood Avenue‼️

Gebruik die skakel om te registreer.
https://doxadeogardenroute.churchsuite.com/events/ieodneas

Of kontak my direk vir bespreking.
Heidi 069 319 2162.

Sien julle daar!

Photos from Doxa Deo George's post 04/06/2024

Sondag het Jacques van Wyk, van Doxa Deo Auckland Kampus in New Zealand, by ons gekuier, en die storie vertel van hoe dit gaan daar met die Doxa Deo kampus. dit is so lekker om te sien dat ons deel is van n groter familie, ons storie is hulle storie, en hulle storie is ons storie.

04/06/2024

By ons Tieners / Fusion is ons besig met die reeks "Relationships 101", die week se topic is “squad goals” waar ons gaan gesels oor verhouding met my vriende

01/06/2024

Ons sien uit daarna om jou môre tydens ons feesdienste, 8:30 en 10:00, te sien.

Ons kuier rondom die Woord en hou saam nagmaal.

Nooi gerus iemand saam!

28/05/2024

By Doxa Deo KIDS is ons besig met die reeks Toegerus, waar ons gesels oor die belangrikheid om elke dag toegerus te wees met die wapenrusting van God.

Verlede week het ons gesels oor die Helm van Verlossing en die belangrikheid daarvan om ons gedagtes te vernuwe deur God se Woord.

Hoe kan ek elke dag die helm opsit?

Jy d**k of praat oor die Woord van God. Jy mediteer op God se Woord om jou te beskerm teen die aanvalle van die vyand. Jy lees en praat oor wat God se Woord oor Homself sê, oor jou, en oor wat Jesus vir jou gedoen het toe jy gered is!

Soos ons meer van God se Woord leer, word ons gedagtes gevul met Sy gedagtes. Wanneer ons dit doen, transformeer ons onsself deur die vernuwing van ons gedagtes.

28/05/2024

Young Adults!! Kom kuier saam Dinsdagaande 18:30, ons is besig om deur die boek van Kolossense te werk. Nooi iemand saam, sien jou daar.

27/05/2024

Metamorpho Stellenbosch 2025
Discover WHO YOU ARE IN CHRIST
Metamorpho is built around the belief of
Discovering True Authenticity
During a one-year process, we navigate our students to take charge of their lives and to determine God’s purpose for their life.
We have a firm belief in equipping students to have outstanding metacognitive skills and teach them how to utilize their unique gifts to contribute meaningfully to society.
We wish to empower people between 18-23 years old to be the next generation of city changers and form part of a 25 year legacy.
To Signup for the Admission Day Event, please follow the link.
https://www.facebook.com/events/461265243118185/

Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises 27/05/2024

Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises

Musiek Video met Arno van Wyk

Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation Enterprises Sing en Sing | Tot in Ewigheid | Doxa Deo Aanbidding | Revelation EnterprisesMusiek Video met Arno van WykVers 1U is my lewe, U is die vuur in myU brand al...

Photos from Doxa Deo George's post 27/05/2024

Sondag het ons gekuier rondom Teenwoordig, en lekker saam "Community" beleef.

25/05/2024

Ons sien uit daarna om jou môre tydens ons feesdienste, 8:30 en 10:00, te sien

Ons kuier en gesels rondom laaste insetsel van Teenwoordig Preekreeks.

Nooi gerus iemand saam!

24/05/2024

Sien jou Sondag by ons feesdienste 08:30 en 10:00 waar ons verder gaan gesels oor Teenwoordig.

22/05/2024

Ons bid saam vir die Verkiesing, van 22 tot 29 Mei.

Indien jy wil deelneem, asb stuur n whatsapp na Doxa Deo George Kantoor no 0693192162.

Saam maak ons ń verskil.

21/05/2024

Besigheidsontbyt saam met Carel van Aardt, Professor en Ekonoom by die Buro vir Marknavorsing.

Carel kom gesels oor hoop in ons ekonomie hier in Suid-Afrika en hoe jy ʼn verskil kan maak.

Soos Carel sê, daar is ongelooflik baie geleenthede ten spyte van al die uitdagings wat ons sien in ons ekonomie.

Die oggend gaan jou en jou kollegas toerus om Hoop te bring, en om ons omgewing en land te transformeer.

Nooi jou vriende, kollegas en gebruik die skakel 👇🏼 om te registreer

https://doxadeogardenroute.churchsuite.com/events/ieodneas

21/05/2024

Metamorpho Stellenbosch 2025

Discover WHO YOU ARE IN CHRIST

Metamorpho is built around the belief of
Discovering True Authenticity

During a one-year process, we navigate our students to take charge of their lives and to determine God’s purpose for their life.

We have a firm belief in equipping students to have outstanding metacognitive skills and teach them how to utilize their unique gifts to contribute meaningfully to society.

We wish to empower people between 18-23 years old to be the next generation of city changers and form part of a 25 year legacy.

To Signup for the Admission Day Event, please follow the link.
https://www.facebook.com/events/461265243118185/

Photos from Doxa Deo George's post 20/05/2024

Sondag het ons gesels oor Vaderlike Teenwoordigheid.

18/05/2024

Ons sien uit daarna om jou môre tydens ons feesdienste, 8:30 en 10:00, te sien

Ons kuier en gesels oor VADERLIKE TEENWOORDIGHEID.

Nooi gerus iemand saam!

17/05/2024

Besigheidsontbyt saam met Carel van Aardt, Professor en Ekonoom by die Buro vir Marknavorsing.

Nooi jou vriende, kollegas en gebruik die skakel 👇🏼 om te registreer

https://doxadeogardenroute.churchsuite.com/events/ieodneas

17/05/2024

Sondag het ons Moedersdag gevier by Doxa Deo Kids. Elke kind het vir hul ma 'n spesiale geskenk en kaartjie gemaak, net om dankie te sê en om te wys hoe ongelooflik baie hulle hul ma's waardeer.

Kom kuier saam met ons hierdie Sondag, wanneer ons verder gaan, met ons Toegerus-reeks en oor die Helm van Verlossing praat.

17/05/2024

Woensdag aand se Worship en Gebed belewenis by Doxa Deo Fusion Tieners was Amazing!

16/05/2024

Kyk gerus na die Video van Jaco en Mariëtte.

Die Alpha Huwelik kursus is 'n baie waardevolle 7 week belegging vir alle getroude paartjies.

Dit begin 19 Mei 18:00 te Outeniqua Hoërskool

Volg die skakel 👇🏻om te registreer.

https://doxadeogardenroute.churchsuite.com/events/imkfftk7

15/05/2024

Woensdag aand 15 Mei 18:30 by Hoërskool Outeniqua, hou ons n Eksamen gebed en Worship Night!!

Nooi iemand saam.
Kan nie wag om jou daar te sien nie.

14/05/2024

George United is ‘n gesamentlike aanbiddingsaand, waar die hele gemeenskap bymekaar kom om saam Jesus se goedheid te vier en te aanbid

VENUE: Shofar George
VRYDAG 24 MEI 18:00

GRATIS KINDERTOESIG IS BESKIBAAR!

Photos from Doxa Deo George's post 14/05/2024

Sondag was moedersdag!!

Dankie aan elke mamma wat teenwoordig is, en n verskil maak daar waar jy beweeg.

11/05/2024

Môre is Moedersdag! 🌺

Kom luister saam, met ander, na 'n spesiale boodskap van Mariëtte en Deel 2 van die preekreeks TEENWOORDIG.

Kyk ook gerus die bygaande Video en stuur vir almal wat jy ken.

*Dienstye: 8:30 en 10:00* .

Sien julle daar!

Photos from Doxa Deo George's post 09/05/2024

Hemelvaartdiens by Outeniqua Hoërskool!

Hoe bevoorreg is ons dat Jesus vir ons gesterf
het en opgevaar het na die Hemel om vir elkeen van
ons 'n plek voor te berei🤍☀️

Kyk die Hemelvaartdiens op die SuperSportSchools
App 👉 https://live.supersportschools.com/events/663c82f42b8f8795ce24c9f2/

09/05/2024

Wat 'n Wonderlike Geleentheid om *vanaand* saam hande te vat met *George Gemeenskap en Gemeentes om Hemelvaart te vier* .

Nooi en stuur boodskap aan vriende, Familie en almal wat jy ken! Dit is oop vir die hele gemeenskap.

*Laerskool Outeniqua se Sport Veld, 19:00*

Bring kampstoel, kombers en trek warm aan. Sien julle daar!

07/05/2024

SA UNITES in prayer for Victoria Street tragedy.

We are calling all South Africans to pray with us tonight!

We are gathering in person at 27 Victoria str at 19:00

Come pray with us or pray at your house but please join us in prayer!

Photos from Doxa Deo George's post 06/05/2024

Sondag het ons afgeskop met ons nuwe preekreeks Teenwoordig.

Op jou lewenspad, gaan jy ervarings beleef.
Verhoudings is die kern van groei, karakter vorm en volwassenheid bereik.

Ons celebrate ook die "Kids Band" wat vir die eerste keer ons kids begelei het met worship.

04/05/2024

Môre begin ons met die nuwe preekreeks *TEENWOORDIG*, tesame met die gebruik van Nagmaal.

Kom kuier saam uit die Woord op die belangrike onderwerp van *VERHOUDINGE*.

Onthou: ons is nou in Winterdiens tye 8:30 en 10:00.

Nooi iemand saam en sien julle daar!

04/05/2024

'n Herinnering om dié skakel te gebruik vir die opkomende prosesse wat gaan begin.

Registreer hier
⬇️⬇️

https://linktr.ee/doxadeo.george

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Besigheidsontbyt saam met Carel van Aardt, Professor en Ekonoom by die Buro vir Marknavorsing.Carel kom gesels oor hoop ...
Young Adults!! Kom kuier saam Dinsdagaande 18:30, ons is besig om deur die boek van Kolossense te werk. Nooi iemand saam...
Besigheidsontbyt saam met Carel van Aardt, Professor en Ekonoom by die Buro vir Marknavorsing.Carel kom gesels oor hoop ...
Besigheidsontbyt saam met Carel van Aardt, Professor en Ekonoom by die Buro vir Marknavorsing.Nooi jou vriende, kollegas...
Sondag het ons Moedersdag gevier by Doxa Deo Kids. Elke kind het vir hul ma 'n spesiale geskenk en kaartjie gemaak, net ...
Woensdag aand se Worship en Gebed belewenis by Doxa Deo Fusion Tieners was Amazing!
Kyk gerus na die Video van Jaco en Mariëtte.Die Alpha Huwelik kursus is 'n baie waardevolle 7 week belegging vir alle ge...
Woensdag aand 15 Mei 18:30 by Hoërskool Outeniqua, hou ons n Eksamen gebed en Worship Night!! Nooi iemand saam. Kan nie ...
Môre is Moedersdag! 🌺Kom luister saam, met ander, na 'n spesiale boodskap van Mariëtte en Deel 2 van die preekreeks TEEN...
Kyk na die Video hieronder, waar Arno ons meer vertel van Immergroen Ouerskap.Alle ouers (ongeag die ouderdom van jou ki...
Kyk gerus na die Video hieronder oor die Alpha Huwelikskursus. Dit is 'n baie waardevolle 7 week belegging vir alle getr...
Fusion, kom elke Woensdag tussen 18:00 - 20:00 by Hoërskool Outeniqua by mekaar. Kontak Franco vir meer inligting 072313...

Telephone

Address


Courtenay Street, Eastern Ext
George
6529

Other Religious Organizations in George (show all)
Hope Family Church Parkdene Hope Family Church Parkdene
2 Ballots Street, Ballotsview
George, 6529

A life-giving church under Hope Church George! ⏰ Meeting every Sunday at 9am or 10:30am 📍At Parkdene High School Everyone is welcome! 🤗 #SoOthersMayLive

WOMB Ministry NPC WOMB Ministry NPC
78 River Avenue
George

Women On The Move Breaking barriers (WOMB) -Upliftment and Empowerment of Women -Community outreach

Die Bybel Die Bybel
George, 6530/6529

Bible Guide.

House Of Grace International Ministries House Of Grace International Ministries
3221 Ntaka Street George ( WC )
George, 6529

A church where nations worship together under one roof! Children matter to us as they matter to God,

New Life In Christ Ministry George New Life In Christ Ministry George
George, 6529

New Life In Christ Ministry is a religious organization that is based in George under Bishop Williams

Donations for Church ORGAN Donations for Church ORGAN
Kwartel Street
George

Anglican Church, Diocese of George South Africa

New Temple AOG New Temple AOG
Olympic Street, Pacaltsdorp
George, 6529

MISSION We are a church, based in George, which aims to impact the local church and the community through: Effective Outreach; Projects and Programmes; Various target Driven Minis...

CGIM Ministries George Western Cape CGIM Ministries George Western Cape
5183 Zone 9 Thembalethu
George, 6530

Our ministry is equipped with the Grace for accurate prophecies and the anointing for deliverance .We are Bible-believing ministry and are Spirit led, we preach undiluted Word of ...

Bergsig Jeug Bergsig Jeug
George, 6529

'n Plek waar tieners kan groei, meer leer van God en vriende maak. Jesus liefde en Jesus aksies!

Sy genade is vir my genoeg Sy genade is vir my genoeg
George, 1978

God sal deur kom vir jou glo in Hom en Hy sal voorsien

New Zion Church, Brakpan Town New Zion Church, Brakpan Town
593 Prince George
George

Lifting up Jesus, Loving people and reaching our world

Apostle Siviwe Ngqavu Apostle Siviwe Ngqavu
20 Binnekant Str
George, 6530

A Man From God