LeefHoop

LeefHoop

LeefHoop is 'n kanaal om positiewe lewenswaardes aan te moedig en te deel.

Photos from Cinematic Travel SA's post 02/04/2023

Cinematic Solutions SA is die Suid-Kaap se toonaangewende toerisme-platform. Baie dankie dat julle altyd ons Cordis Trust-projekte ondersteun.

Klik gerus en lees meer oor Petronel Baard se 'n Blom in Elke Vrou - KKNK by die KKNK.

Harry Broersma - Tydelik 20/03/2023

Harry Broersma se musiek praat woorde. Dankie vir die deel Cordis Trust

Harry Broersma - Tydelik 'Tydelik’ nou besikbaar: https://HarryBroersma.lnk.to/TydelikIDFacebook: https://www.facebook.com/harry.broersma.1Instagram: https://www.instagram.com/harry....

SKA Observatory (SKAO): A guide to the soon-to-be largest radio telescopes in the world 09/02/2023

Lees hier:

SKA Observatory (SKAO): A guide to the soon-to-be largest radio telescopes in the world The world's largest radio telescopes are being built in South Africa and Australia.

Ek Ly Aan- Droomsindroom (Official Music Video) 08/02/2023

Klik, kyk en luister saam na Cordis Trust se vir vandag:

Droomsindroom

Ek Ly Aan- Droomsindroom (Official Music Video) Vir lekker vibes en goeie tye, luister 'Ek Ly Aan' hier - https://Droomsindroom.lnk.to/EkLyAanMBVolg Droomsindroom op sosiale media:Facebook - https://www.fa...

MercyMe - Even If (Lyrics) My hope is You alone 28/01/2023

Spesiaal vir vandag: Die liriekvideo van MercyMe se lied “Even If”.

Uit die liriek:

They say sometimes you win some
Sometimes you lose some
And right now, right now I'm losing bad
I've stood on this stage night after night
Reminding the broken it'll be alright
But right now, oh right now I just can't
It's easy to sing
When there's nothing to bring me down
But what will I say
When I'm held to the flame
Like I am right now
I know You're able and I know You can
Save through the fire with Your mighty hand
But even if You don't
My hope is You alone

https://youtu.be/7Z6mS_BHxg8

MercyMe

MercyMe - Even If (Lyrics) My hope is You alone MercyMe - Even If (Lyrics) My hope is You aloneSong: Even IfArtist: MercyMe Even IfTags: Even If, Even If MercyMe, MercyMe Even If, Even If lyrics, l...

November 2022: ‘n Pelgrimstog saam met Ronell Bezuidenhout deur die Bybel 25/10/2022

🚶‍♀️🚶🏾‍♂️🚶‍♂️🚶🚶🚶🚶‍♀️🚶‍♀️🚶‍♀️🚶🏾‍♀️🚶‍♂️🚶‍♂️🚶‍♂️🚶‍♂️🚶‍♂️🚶🚶🚶‍♂️🚶🏿‍♂️🚶🏾‍♀️🚶‍♀️🚶‍♀️🚶🚶🏾🚶‍♂️🚶🏽‍♂️
November 2022: ’n Pelgrimstog saam met Ronell Bezuidenhout Page deur die Bybel

November 2022: ‘n Pelgrimstog saam met Ronell Bezuidenhout deur die Bybel In die Joodse tradisie was pelgrims daardie mense wat (gewoonlik) ‘n jaarlikse reis na die tempel in Jerusalem onderneem het. Later het Christene hulself oo...

180 Minute vir Hoop 07/10/2022

KOM VIER GESKIEDENIS BY DIE DE HOOP FEES VAN DIE JAAR
De Hoop is ‘n klein gemeenskap tussen Oudtshoorn en Calitzdorp in die Klein Karoo.
Naby De Hoop het een van die mooiste ware verhale ooit afgespeel. ‘n Touleier se droom om sy eie plaas te besit, is in 1845 bewaarheid deur ‘n paar handevol vere van wilde volstruise te verkoop. Sestig jaar later was volstruisvere steeds ‘n uiters gesogte mode-artikel. Fortuine is bykans oornag verdien en volstruispaleise is gebou. Met die inwyding van die De Hoop kerkgebou in 1910 is die pluime van volstruise “wit goud” genoem. Oudtshoorn en sy distrik het floreer. Britse koninklikes en hoëlui soos Cecil John Rhodes was gereelde besoekers.
Ses jare later het die veremark ineengestort en was meer as 'n duisend mense in die gebied sonder ‘n heenkome. Daar is opgestaan en weer probeer, dikwels slegs met hoop in die hart.
Vandag loop die produkspore van De Hoop weer oral in die wêreld. De Hoop staan steeds as ‘n baken langs die nou bekende Roete 62 wes van Oudtshoorn. Die borge skenk ‘n volstruisveer en ‘n e-boek aan elke konsertganger. Mag dit jou herinner aan De Hoop en sy mense se tydlose verhaal dat die hoop nie beskaam nie.
Om die bekende akteur Christopher Reeve aan te haal: “Wanneer jy hoop kies, is enigiets moontlik.”
Moenie die De Hoop fees misloop die 9de Oktober nie! Daar is verskeie kunstenaars wat gaan optree. Klik en kyk die video onder.
As jy nie die fees self kan bywoon nie koop 'n stroomkyk kaartjie via Heartbeat FM

https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1514857906

https://youtu.be/ds0DnORLo2E

Jan de Wet Pic An Artist Promotions Danie Botha Michael Lindt
Wegbreekkans

180 Minute vir Hoop Geniet 180 minute saam met vier voorste kunstenaars in ‘n besondere venue. Die musiek is opgewek en inspirerend - ‘n keur van hul eie en ook ander gewilde treffers. Bring die hele gesin! Die idee vir die konsert het begin by De Hoop, die statige sandsteen kerkgebou naby Oudtshoorn. Met hoop in h...

Set Me As A Seal Upon Your Heart - David Childs 28/06/2022

Set Me As A Seal Upon Your Heart - David Childs Deming High School Advanced Choir and NMSU's University Singers perform "Set Me As A Seal Upon Your Heart" by David Childs at New Mexico State University's J...

28/06/2022
10 000 Reasons 09/05/2022

10 000 Reasons Provided to YouTube by Ingrooves10 000 Reasons · Drakensberg Boys ChoirMen of Faith℗ 2013 GlobiflixReleased on: 2013-06-07Composer, Writer: Jonas MyrinCompos...

Staan Vas 09/05/2022

Staan Vas Provided to YouTube by WM South AfricaStaan Vas · Jo BlackStaan Vas℗ 2022 PRECISION MUSICArranger, Producer: Danny SmokeUnknown: Danny SmokeUnknown: Danny Sm...

[M/V] Janet Suhh(자넷서) - In Silence 12/04/2022

[M/V] Janet Suhh(자넷서) - In Silence [M/V] Janet Suhh(자넷서) - In SilencetvN Drama It's Okay to Not Be Okay(2020) Original Sound Track - Special TrackNow Available on : ▶Bugs : https://music.bugs....

Ronell: Waar het Jesus, tussen sy opstanding en Hemelvaart, oral spore getrap? 12/04/2022

Ronell: Waar het Jesus, tussen sy opstanding en Hemelvaart, oral spore getrap? Waar het Jesus, tussen sy opstanding en Hemelvaart oral spore getrap? Komende Sondag, 17 April 2022, begin 'n splinternuwe fase vir gelowiges. On...

22/02/2022
21/11/2021

Is jy gereed vir 2022?

As jy in die tuinroete is wil ek jou uitnooi om Saterdag, 27 November, van 09:00 tot 12:00 ons werkswinkel reg langs die see op Tergniet by te woon.

Die werkswinkel fokus om jou te help om jou eie Geloofsplan vir 2022 te ontwerp. 'n Bloudruk vir jou beroep, jou onderneming, jou gesin of sommer net vir jouself.

Daar nie ‘n beter manier om die nuwe seisoen in te lei as met nadenke oor hoe jy wil leef nie. Dit help nie om net te d**k oor die “hoe” nie; die vraag is watter plan gaan jy hê om jou by jou doelwit te laat uitkom.

Die ou Kerkvader, Benediktus, het gesê dat almal van ons ‘n geloofsplan nodig het om geestelik te groei. Dit is presies waarmee jou wil help.

Ons werkswinkel kos R150 per persoon en word aangebied by die pragtige nuwe CTheView -gastehuis in Kusweg, Tergniet. Behalwe kursusmateriaal, ’n notaboek en potlood, ontvang elke deelnemer ook ’n geskenkpak met bruikbare items en koepons wat meer as R200 werd is. Daarmee saam ook ‘n paar afslagbewyse om te gebruik.

Bespreek nou plek vir jou en jou vriende of kollegas, of koop dit as ‘n geskenk vir iemand spesiaal, deur ‘n whatsapp te stuur na +27746061107 of per epos by [email protected]. Covid-voorsorgmatreëls is van toepassing.

06/09/2021

Is jy platgeslaan? Wonder jy soms hoe staan jy op? Wil jy jou voorberei vir moeilike tye?

Dan is hierdie Woendsdag se beeldstroom gesprek as deel van die reeks- presies waarna jy moet luister.

Ronell Bezuidenhout gesels Woensdagaand, 8 September 2021, om 20:00 met Johannes de Villiers, bekende skrywer en Meditasie/Mindfulness-instrukteur, oor "Lewens-Veerkragtigheid".

Ronell wil by Johannes weet: Wat laat sekere mense "terug bons" na traumatiese insidente?

In die program deel Johannes en Ronell praktiese en werkbare wenke om elkeen van ons veerkragtig ("resilient") te maak.

Johannes gesels onder meer oor:
💡Kom tuis in jou eie lewe.
💡 Ons kies nie ons lewe van 'n spyskaart af nie.
💡 Ontdek jou veerkragtigheid.
💡 Wyse mense help jou om die seer in perspektief te plaas.

Dié episode van Veelkleurig beeldstroom op Facebook, YouTube en Instagram. Jy kan dit dan ook as ’n potgooi luister op Spotify, Deezer, Amazon, Apple en ander potgooiplatforms. Onthou die episode bly op al die platforms beskikbaar om later te kyk of te herkyk.

Johannes Bertus De Villiers Blydskap

19/08/2021

Liewe Vriende. In September gaan ons dagstukreeks oor gebed handel. Daarom dié versoek: Deel met ons “waar” jou gunsteling gebedsplek is. Skryf dit sommer onder in die “comments” - of beter nog - laai ‘n selfoon-foto óf video van daardie spesifieke plek. Dalk is dit die foto van ‘n pragtige natuuruitsig, dalk jou motor, jou kamer, of iewers spesiaal waar jy met die Here gesels. Dalk het jy meer as een plek om te deel. Nooi jou vriende uit om ook hulle gebedsplekke met ons te deel deur hulle te ”tag” in jou boodskap.

Ons kan nie wag om van jou te hoor nie.

Dag 1 van dagstukkie-reeks BLOM! - Ronell Bezuidenhout: Daaglikse meditasie-potgooi 30/07/2021

Toets

Dag 1 van dagstukkie-reeks BLOM! - Ronell Bezuidenhout: Daaglikse meditasie-potgooi Blom. Nogal met ’n uitroepteken. Dít terwyl jy jou kop nog onder ’n duvet wil druk. Terwyl koue fronte nog aangerol kom - nie net oor die land nie, maar sommer in jou gemoed ook. Tog, lees ‘n mens ’n teks soos Jesaja 35, dan is dit juis die pr...

16/05/2021

Ronell Bezuidenhout Page Bakenskop

17/03/2021
Deon Meiring - Offer 05/03/2021

Deon Meiring - Offer Dankie Gordon Evans en Johan Viljoen wat gehelp het agter die skerms.Lirieke:as jymy siel uittreken sienhoe splinter ekkyk hoe is myswakplekke gevlekdaar's p...

Way Maker: South African cover by Petronel Baard. Original: Sinach 05/03/2021

Way Maker: South African cover by Petronel Baard. Original: Sinach Hitting the top of the Christian Music charts, this is the message of courage that is lifting spirits in the midst of the Covid-19 tragedy that has befallen ...

Ryan Stevenson - When We Fall Apart (feat. GUESS WHO & GUESS WHO???) 05/03/2021

Ryan Stevenson - When We Fall Apart (feat. GUESS WHO & GUESS WHO???) Let us know who you think the two features are in the comments below!!

Red Rocks Worship - Never Leave (Live) 05/03/2021

MUSIEK: Red Rocks Worship stel 'Never Leave' vry, wat hieronder gehoor kan word. Die snit is nou beskikbaar om af te laai en te stroom.

Red Rocks Worship is die aanbiddingsbediening van die Colorado-gebaseerde Red Rocks Church. Red Rocks Worship is aanbiddingsleiers en liedjieskrywers wat die passie het om hul liefde vir Jesus deur middel van musiek aan mense te bring.



https://youtu.be/NLdmd9sqAlQ

Red Rocks Worship - Never Leave (Live) Watch the official live video for "Never Leave" by Red Rocks Worship!Listen to "Never Leave" by Red Rocks Worship!Spotify: https://RedRocksWorship.lnk.to/Nev...

16/02/2021

Ons deel graag

02/01/2021

Lees vandag!

Min Afrikaanse digters verwoord die skepping so liries soos T.T. Cloete - Onthou in sy gedig, “God, die digter”:

daar is meer poësie in die sneeuvlokkie
as in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomolgie
in die moremis en bergpiek
die horison wat in die hemel wegraak
in die rooswolk is daar baie meer liriek
die aarde is deur ‘n digter gemaak.

Lees meer by Dag 2 van :
www.ronellbezuidenhout.co.za

Deel asseblief ons aanhaal-prentjie onder met jou vriende op sosiale media of op WhatsApp.

31/12/2020

So groet ons 2020

20/12/2020

Lees nou en neem deel en wen 'n boek by jou huis afgelewer.

DEEL 'n FOTO VAN JOU KERSBOOM OF -VERSIERINGS EN STAAN 'N KANS OM 'N BOEK AS KERSGESKENK BY JOU HUIS AFGELEWER TE ONTVANG.

Jy kan 'n gratis eksemplaar van ons dagstukboek "God haal ook Asem" by jou huis afgelewer ontvang as jy jou kersboom, of enige kersversiersel of enige foto van iets wat Kersfees vir jou spesiaal maak, met ons deel.

Jy kan die foto op jou profiel plaas en ons blad, Ronell Bezuidenhout Page, 'tag' of jy kan bloot die foto in die comments onder plaas. Jy moet dit voor Kersfees doen, en jy moet vriende van jou 'tag' wie jy wil uitnooi om hulle foto's ook te deel. As jy verkies kan jy dit ook op Instagram doen.

Op Kersoggend sal ons die gelukkige persoon bekend maak wat dié verrykende geskenk sal ontvang.

Ons sien uit daarna om vanjaar Kersfees saam met jou te ervaar.

Website