V3Projects
Betroubare bouers vir nuwe huise. Aanbouings en wat wat enige instandhouding binne en buite jou huis verrig. Kontak ons vandag vir 'n kwotasie.
Netjiese verf werk, groot en klein projekte, kombuis of badkamer opknapping. Ons groot getal gelukkige kliënte getuig van ons hoë gehalte diens. Ons is behulpsaam tydens die beplanning van jou nuwe projek, verskaf leiding wanneer jy jou unieke fokuspunte uitsoek en aanskaf (Bv. krane, teëls, verf, ens) en rond die projek met keurigheid af sodat jy met trots kan terugstaan en jou huis geniet.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
George
6539
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |