Carlize Els Interior Design & Consultant

Carlize Els Interior Design & Consultation prides itself in staying in touch with the latest styles and trends - we turn your house into your pride & joy

Operating as usual

16/11/2016

As promised - the next exciting project!

Custom made furniture

09/11/2016

Sneak peak - watch this space to see the next project is on display!

01/11/2016

By Carlize Els Design, fokus ons op praktiese kasspasie wat funksioneel en nuttig is. Fokuspunte word maklik en billik geskep met verf van 'n muur hier en daar. Kohesie word in die huis bewerkstellig deur afwerkings te herhaal bv die houtpanele in die badkamers.

31/10/2016

Skep fokus en diepte met 'n muur in 'n treffende kleur geverf. Dis koste-effektief en maak die spasie interessant

TV kaste 02/09/2016

Ons ontwerp TV kaste sodat al die masjiene, DVDs en CDs lekker gestoor kan word. Kaste word se afwerking spreek van hoe kwaliteit en uitstekende vakmanskap

Ons ontwerp TV kaste sodat al die masjiene, DVDs en CDs lekker gestoor kan word. Kaste word se afwerking spreek van hoe kwaliteit en uitstekende vakmanskap

Ingeboude kaste / Build in Cupboards 02/09/2016

Ingeboude kaste / Build in Cupboards

Kombuise/Kitchens 02/09/2016

Die hele kombuis is beplan, ontwerp en geinstalleer deur Carlize Els Design & Interior.

Die hele kombuis is beplan, ontwerp en geinstalleer deur Carlize Els Design & Interior.

02/09/2016

As dit kom by kinderkamers en speelkamers, weet ons net hoe om alles binne bereik van klein handjies te organiseer. Ons bepaal u, as die klient se behoefte en ontwerp die kas volgens u versoek. Elke speelding en krat vol speelgoed sal sy plekkie kry, sodat die kleuters, kinders en tieners presies kan sien wat is waar. Soos die kinders groei en grootword, kan speelgoed plek maak vir boeke, lĂȘers en mimento's.

01/09/2016

Perfek vir klein spasies

Perfekte oplossings 01/09/2016

Hierdie klient moet dikwels le agv rugprobleme, maar moet ook 'n ogie hou oor 'n kleinkind bedags. Hierdie rusbank is ontwerp en in die speelkamer ingebou om almal te akkommodeer en om 'n werkbare oplossing te bied vir al die partye.

Badkamerkaste 01/09/2016

Ons ontwerp elke kas vir elke spasie - hetsy dit klein, groot, ruim of beperk. Ons kan vir elke opsie en uitdaging 'n oplossing bied.

Ons ontwerp elke kas vir elke spasie - hetsy dit klein, groot, ruim of beperk. Ons kan vir elke opsie en uitdaging 'n oplossing bied.

01/09/2016

Sculleries, Laundries & Kitchens
We do it all - our focus is on practicality and functionality.

01/09/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant's cover photo

30/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant

Badkamers word ook beplan en uitgele volgens die styl van die huis sodat alles 'n geintegreerde eenheid skep

Badkamers/Bathrooms 30/08/2016

Badkamers word ook beplan en uitgele volgens die styl van die huis sodat alles 'n geintegreerde eenheid skep

Badkamers word ook beplan en uitgele volgens die styl van die huis sodat alles 'n geintegreerde eenheid skep

17/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant

Leefareas soos sitkamers en kuierhoekies word saam met u as klient beplan en bespreek sodat u huis ten volle benut kan word vir almal in die gesin - van jonk tot oud

Badkamers/Bathrooms 16/08/2016

Badkamers word ook beplan en uitgele volgens die styl van die huis sodat alles 'n geintegreerde eenheid skep

Badkamers word ook beplan en uitgele volgens die styl van die huis sodat alles 'n geintegreerde eenheid skep

16/08/2016

Leefareas soos sitkamers en kuierhoekies word saam met u as klient beplan en bespreek sodat u huis ten volle benut kan word vir almal in die gesin - van jonk tot oud

Kombuise/Kitchens 16/08/2016

Die hele kombuis is beplan, ontwerp en geinstalleer deur Carlize Els Design & Interior.

Die hele kombuis is beplan, ontwerp en geinstalleer deur Carlize Els Design & Interior.

16/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant's cover photo

16/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant's cover photo

04/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant's cover photo

04/08/2016

Carlize Els Interior Design & Consultant

Videos (show all)

Telephone

Address

Bergsig
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Other Interior Designers in George (show all)
CurtainsUp CurtainsUp
Trein Street
George, 6530

CurtainsUP is a well established business in George servicing clients locally and abroad. We manufacture high specification soft furnishes.

Farmstyle Original Creations Farmstyle Original Creations
Blue Mountain Estate
George, 6529

Farmstyle Original Creations is based in the picturesque town of George, Western Cape. We specialize in Paint Technique Classes as well as Building Finishing Consultation. For detailed info visit our website to view our services. www.farmstyle.co.za

Kleeftaal Kleeftaal
Wellington Square
George, 6530

Vinyl wall stickers, wall art, personalised wall art

Pallet Furniture Design - Garden Route Pallet Furniture Design - Garden Route
George
George, 6530

For a quotation contact Divan on 084 593 1939

Global Orbs Global Orbs
16 St John's St
George, 6529

Custom design, manufacture & restoration of any lighting or lampshade.

Artisan Joinery Artisan Joinery
Call 081 8255 799
George

Furniture, Kitchen & Shopfitting business in George, South Africa. Creative manufacturing company .... whatever you want, we'll make it! We work Nationwide

Heleen Coertze Interiors Heleen Coertze Interiors
George, 6525

HC INTERIORS offers a professional interior design service. For 25 years we assist projects from concept to completion in the residential and hospitality sector.

Art by Design Art by Design
George, 6530

Interior Design & Decor Space Planning Custom Furniture Residential / Corporate Spaces Corporate Identity Branding Social Media Marketing

Daisy Blue Design Daisy Blue Design
Albert Str Alberta Center 15
George, 6530

Daisy Blue Design is based in George in the Western Cape. We specialize in interior consulting, revamping and custom-made furniture. Our shopfront has many retail decor items for you to browse and select whatever suits your style.

CDP Interiors CDP Interiors
Shop 32 Joubert Industrial , PW Botha Bouleward, Tamsui Industria
George, 6530

My aim is to provide clients with an Interior that is balanced, beautiful, functional, simple, creative and practical with a character that compliments their own style. I am an experienced Interior decorator, specializing in turnkey projects.

Curtains and Linens Curtains and Linens
99 Meade Street
George, 6530

We offer ready- made curtains, towels, duvet covers, fabric by the meter,blankets,cushions and so much more. Come in for a visit. 99 Meade Street George

Bee Botanique Bee Botanique
The Cornerstone, Montagu Street, R404 Blanco
George, 6529

Interior Decorating, Botanical Decor and Air Plants