Multi Metal Projects

Multi Metal Projects

Share

Stainless Steel / Mild Steel / Aluminium / Galv

17/08/2026

Ons Covid Skerms word hergebruik(re-purposed)…Nou Projek Bord❤️

11/08/2026

Ons Kolemaker en Rooster is in Bermuda U.K. en soos julle kan sien, sommer klaar ingewy😍Maak nie saak of jy as Suid-Afrikaner oorsee is nie…hou my dop…Ons gaan nou braai😆

30/07/2026

Ons Scribble Hekkie het nog ‘n plekkie in ‘n nuwe klient se huis gevind.

Photos from Multi Metal Projects's post 28/07/2026

Jammer dit het ‘n rukkie geneem.

Ons nuwe kantore in 2 Stomp Straat. Ons is al 7 maande hier!

Trappe en Balustrades/Grabrail Multi Metal Projects (Man met Planne)
Toonbank en Stoele Multi Metal Projects (Man met Planne)
Boonste kantore se Laser Balustrades Multi Metal Projects (Design deur Meisie met Papiere

😆🤣🥰

22/07/2026

Ons produk vlieg een van die dae oorsee…In die opsigte moes ons MMP naam iewers inwerk🥰

Los staande Kolemaker(Levels aan albei kante)
Levels kom aan die muur vas(albei kante)
Rooster vir ‘n lekker vleisie

Photos from Multi Metal Projects's post 22/07/2026

Nog n gelukkige klient! Dit was bietjie ver vir MMP om te installeer, die klient het dit self gedoen. Dit lyk baie oulik❤️

Photos from Multi Metal Projects's post 21/07/2026

Vakansie is verby, maar nie almal het kinders in die skool nie. Wil julle wegbreek en vakansie gaan hou of dalk jag? Ons bou Canopies!

Hier is 2 wat ons onlangs klaar gemaak het.

Grys GWM en Wit Toyota Hilux D4D

07/07/2026

Ek en die klient het koppe bymekaar gesit om n Plaas teken te maak🥰Dis nog rou, maar sal eind produk opsit wanneer hy dit opgesit het🐂

11/06/2026

Een posisie beskikbaar. Die persoon moet kan sweis en ook installasies kan doen.

28/05/2026

Indien julle wonder wat om vir die Manne te gee of selfs as Besigheid geskenke.

Ons maak op bestelling.

Indien julle belangstel…Kontak ons vir n kwotasie!

Epos: [email protected]

Want your business to be the top-listed Engineering Company in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 13:00