Anrima Tutor en Naskool Sentrum

Anrima Tutor en Naskool Sentrum

Share

Impaq geregistreerde tutor en naskoolsentrum wat u kind se opvoeding in ag neem. 3km v Sundra af

15/01/2025

Vandag was die groot dag! Ewald Fourie, die eerste leerling van Anrima Tutor Sentrum, het sy Matriek geslaag, en ons is oorstelp van vreugde. Met 'n baie goeie rapport in die hand, het hy sy skoolloopbaan met harde werk en toewyding voltooi.

Ewald, ons is ongelooflik trots op jou prestasie. Jy het bewys dat deursettingsvermoë en toewyding groot vrugte dra. Mag jou toekoms net so blink wees soos die sukses wat jy vandag bereik het. Ons wens jou alle geluk en voorspoed toe vir die pad vorentoe. Mag elke droom wat jy nastreef, waar word en elke uitdaging 'n geleentheid wees om verder te groei.

Baie geluk, Ewald! Jou harde werk inspireer ons almal.

Cheers ons Groot Seun!!!! Jy het dit!!!

12/03/2024

As jy meer info oor blue sapphire qil hê, voel vry om die link te gebruik en onthou: Ek is n verspreider so kontak my op 0763144679 as jy belangstel.

https://www.facebook.com/bluesapphireproducts?mibextid=ZbWKwL

Blue Sapphire Online Sales of Blue Sapphire range of products

18/03/2023
03/12/2022

Ons begin d 9e Januarie 2023 met ons nuwe skooljaar. Kontak ons vir jou naskool sentrum behoeftes v jou kleinding.

27/11/2022

Ons is in Persida, so 3km van Sundra Laerskool af en 12km v Eloff Laerskool af.

Photos from Anrima Tutor en Naskool Sentrum's post 27/11/2022
Want your school to be the top-listed School/college in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Bosman Aveue Persida
Springs

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00