NG PROTEAPARK
Ons groei in die volheid van Jesus terwyl ons Hom deel met almal.
21/09/2026
Ons Tieners het n vreeslike lekker aand gehad gisteraand met die aandkerk afsluiting waar hulle 'n klomp speletjies gespeel het in groepe, "Ruan says", kahoot! en vele meer! π«ππΎπ₯
Nou is tyd vir lekker skool vakansie! Sien julle almal weer na die vakansie! ππΌπ€©
15/09/2026
π± Kweek meer kos met minder water! π§π₯
Is jy gereed om jou tuin slimmer, sterker en meer waterwys te maak? πΏβοΈ Kom leer praktiese wenke en nuwe tegnieke by ons El NiΓ±o Tuinbou Kursus!
π
Donderdag, 8 Oktober 2026
β° 10:00 β 13:00
π° R280 per persoon
π₯ R250 per persoon wanneer jy βn vriend saambring!
β Kursusnotas & koffie ingesluit.
π² Bespreek jou plek:
WhatsApp jou naam, aantal besprekings en Rustenburg na 066 326 6321.
14/09/2026
ποΈ βn Naweek vol kamp, kuier en saamwees! π€
Ons gemeentekamp by Smal Game Lodge was een vir die boeke! βΊοΈβ¨ Van lekker boeresport en swem tot braai, kuier en sommer net tyd saam spandeer. Ons het elke oggend en aand saam rondom God se Woord gekom en die Here se teenwoordigheid geniet. ππΌ
βn Groot dankie aan almal wat saamgekom het en hierdie naweek so spesiaal gemaak het! β€οΈ Ons is dankbaar vir die lekker lag, goeie geselskap, nuwe herinneringe en die gemeenskap wat ons as gemeente kon beleef.
Tot volgende keer! π₯ποΈ
Sync jou Seisoen - Ds EJ Leach - Oggenddiens 13 September 2026 | Deel met iemand vandag ons aanlyn diens.
09/09/2026
2 Timotheus 1
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
H/V Witstinkhout & Bergboslaan, Proteapark
Rustenburg
0305
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Tuesday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Wednesday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Thursday | 08:00 - 13:00 |
| 14:00 - 15:00 | |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Sunday | 09:00 - 10:00 |