Genade Protestante Kerk Rustenburg
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Genade Protestante Kerk Rustenburg, Church, Hoek van Raasblaar en Acacia laan, Rustenburg.
02/10/2026
29/09/2026
Gemeentekamp 2026
21/09/2026
Kom reis saam met ons deur een van die mooiste verhale in die Bybel. Ons begin met ’n nuwe reeks uit die boek Rut. Ontdek hoe God se onsigbare hand besig is om hoop te weef in jou donkerste dae en alledaagse roetine.
Wanneer: Begin Sondagaand 04 Oktober 2026
Tyd: 18:00 (heerlike samesang vanaf 17:45).
Bring ’n vriend saam wat bemoediging nodig het. Sien jou daar! ✨
19/09/2026
https://youtube.com/?si=NAtAIn-Zol6BCpxF
GP Kerk Rustenburg Is jy gereed as Jesus kom? Skakel gerus in om wysheid van die Here af te kry. Ons is 'n gemeente wat die Here Jesus dien en liefhet. Ons het byeenkomste elke Sondag om 10:30 en 18:00. Ons is op die hoek van Raasblaar en Acacia laan, Protea Park, Rustenburg. As u gebed nodig het, stuur gerus vir my '...
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Hoek Van Raasblaar En Acacia Laan
Rustenburg
0300
Opening Hours
| Wednesday | 19:00 - 20:00 |
| Sunday | 10:30 - 11:30 |
| 18:00 - 19:00 |
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Genade Protestante Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.