Plett Rocks
Julle eerste Familie Musiek fees vir Plettenberg Baai! Jonk of jonk van hart? Julle is almal welkom!
29/12/2025
[VANAAND] Dis vanaand die aand! Die wolwe is oppad! Maak reg vir n ongelooflike aand met Suid Afrika se eie liedjieboere! π΄ποΈπΉπ₯°
Dit gaan n aand wees vir die hele familie! Almal is welkom! Maak net seker dat Ma en of Pa saam kom. π₯°
Line-up:
Line-up & Set Times
18:15 β 18:45 | PJ (30 min set)
18:45 β 19:00 | Changeover (15 min)
19:00 β 19:45 | Dierbaar (45 min set)
19:45 β 20:00 | Changeover (15 min)
20:00 β 21:00 | Mel Botes (60 min set)
21:00 | Spoegwolf
Sien julle daar!
Dreaming Out Loud Tour lands in Plett on the 27th of December and we canβt wait! The line up is so amazing! π΄ποΈπΉπ₯°
just had their show and it was so unreal. We canβt wait for you to experience this!
ποΈ Link in Bio, go get them π
06/12/2025
Yes julle! Hier is dit nou! Een van die grootste Alternatiewe Afrikaans Shows wat nog in Plettenberg Baai aangebied gaan word!
Maak gereed om GROOT klankgolwe te vang by Vaaib Fest!
Dis βn heeldag musiekfees vol lekker VAAIBS in Plettenberg Bay, waar giftige Afrikaanse klanke bots met βn alternatiewe skop wat jou gaan laat vaaib van begin tot einde.
Met Jack Parow as die headliner en βn vol dag se optredes deur GSTRiNG, Dierbaar, FaKboiZ, L!SA, Jaakie, Bitz en meer, is hierdie die perfekte jol vir almal wat hou van iets stout, oorspronklik en trots Afrikaans.
Verwag βn energieke mengsel van rou swagger-rap, elektriese rock, pop-punk energie, EDM-elemente en indie vibes musiek wat jou laat beweeg van die eerste beat tot die laaste.
Bring jou GEES, bring jou pelle, en wees reg om te VAAIB!
LINE-UP
Gates open at 12:00
12:00 β Dierbaar
13:00 β L!SA
14:00 β FakBoiZ
15:00 β Christiaan Hartman
16:00 β PJ Jansen
17:00 β Blitz
18:00 β Jack Parow
19:00 β Jaakie
20:00 β GSTRiNG
21:00 β Skrikkeljaar
Net goeie tye! π₯°
ποΈ Link in Bio! Early Birds is amper klaar! Gryp dit gou π
03/12/2025
Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post π dis net vir julle! π₯°
Somersaande met jou vriende, langs die kus, is die beste belewenis wat jy voor kan vra. Goeie tye is lekker tye as ins dit saam doen! β€οΈπ΄ποΈπΉ
03/12/2025
Komaan Somer! Is julle gereed vir die beste VAAIBES? Sien ons volgende post π dis net vir julle! π₯°
Somersaande met jou vriende, langs die kus, is die beste belewenis wat jy voor kan vra. Goeie tye is lekker tye as ins dit saam doen! β€οΈπ΄ποΈπΉ
16/11/2025
[KUNSTENAAR AANKONDIGING] En net daar het julle hom, ons eie romantiese popster! !! Maak julle litte los, hier kom n jol! Saam met Jack Parow en GString Yes man!
En raai wieβt n Nuwe colab binnekort! Bons!! Die 26ste gaan n mal show wees. π΄ποΈπΉπ¬
Wie kan wag? Ons kan nie meet wag nie, maar dis amper tyd π₯°
ποΈ Link in Bio
16/11/2025
Soveel β€οΈ vir Plett Rocks en ons kan nie wag om dit met julle ye deel hier Somer nie! π₯°
15/11/2025
[KUNSTENAAR AANKONDIGING] vandag is die dag vir groot stories! Vir die eerste keer in Plettenberg Baai, sover ons weet π, het ons vir !
Die nuwe pop sensasie is besig om waves toe maak. Hulle musiek is amazing! Gaan lister bietjie op ! Olivia, Kenia en By Die See and youβre hooked! π
Die 26ste Desember gaan n crazy dag wees! Al dag, heel dag vir die hele familie! Hou bietjie ons profile dop. π΄ποΈπΉπ₯°
15/11/2025
Somersaande, by n fees onder n maypole in de Food Court! Wat n treat! Ons droom al bitter lank oor dit en dis finally hier. π₯°
Plett Rocks is oppad! π΄ποΈπΉπ¬
13/11/2025
OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud full tour with is coming to Cairnbrogie!
An AMAZING line up, met , , and introducing
Itβs going to be an extravaganza of music for the entire family. Young and young at heart. π΄ποΈπΉπ₯°
ποΈ Link in Bio, Early birds are flying
π§βπ§βπ§βπ§ This is a family event. Under 6 years old get in for FREE
13/11/2025
OMW! So as julle ons posts gevolg het, hier is ons line up vir die 27 December vir Plett Rocks! Die Dreaming Out Loud full tour with is coming to Cairnbrogie!
An AMAZING line up, met , , and introducing
Itβs going to be an extravaganza of music for the entire family. Young and young at heart.
ποΈ Link in Bio, Early birds are flying
π§βπ§βπ§βπ§ This is a family event. Under 6 years old get in for FREE
13/11/2025
Die manne se sakke is gepak en rΓͺg vir GROOT partytjie hou! π΄ποΈπΉπ₯°
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Cairnbrogie Farm
Plettenberg Bay
6600