Newcastle Rapportryersbeweging
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Newcastle Rapportryersbeweging, Religious organisation, Newcastle.
19/06/2026
12/06/2026
🎉 "As jy d**k Bingo is vir oumense, was jy nog nooit by Newcastle Rapportryersbeweging se Bingo-aande nie! Hier is dit LEKKER! Lekker mense, lekker kuier, lekker lag, lekker speel... BINGO!"
04/06/2026
Op Sondag, 31 Mei, het lede van die Newcastle Rapportryers die onthulling van 'n gedenkmonument bygewoon ter ere van die sowat 27 000 vroue en kinders wat tydens die Anglo-Boereoorlog (1899–1902) in Britse konsentrasiekampe omgekom het. Die datum is besonder betekenisvol, aangesien die oorlog op 31 Mei 1902 met die Vrede van Vereeniging beëindig is.
Hoewel daar nie 'n konsentrasiekamp in Newcastle was nie – die naaste was in Volksrust – dien die monument as 'n blywende huldeblyk aan die slagoffers en hul opoffering. Die projek is gelei deur mnr. David Kukard van die MOTH-klub, met ondersteuning van verskeie erfenis- en kultuurorganisasies.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Newcastle