WiW Tutor Sentrum

WiW Tutor Sentrum

Share

Nearby schools & colleges

Goshen E-Academy
Goshen E-Academy
34 Da Gama Street

Soek jy ‘n plek waar jou kind geborge kan voel in ‘n veilige omgewing met klein klasse en individuele aandag? Geleë in Voorbaai, Mosselbaai.

Ons fondasie - Christus
Ons tutors - Passievol
Ons sentrum - Die plek waar jy die beste jy kan word!

Photos from WiW Tutor Sentrum's post 08/10/2026

🙏 ’n Dag van gebed, geloof en nuwe beginne.

Vandag het ons saam met ons matrikulante en hul ouers bymekaargekom om vir hulle te bid, hulle te bemoedig en hierdie belangrike nuwe hoofstuk van hul lewens saam te begin.

Dit was ’n dag om dankbaar te wees vir die pad wat hulle reeds gestap het, maar ook om die toekoms in God se hande te plaas. Van gebed en seën tot die simboliese plant van ’n saadjie, was elke oomblik ’n herinnering dat hierdie jongmense nie alleen op die pad vorentoe stap nie.

“Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou die regte pad laat loop.”
Spreuke 3:5–6 🤍

Mag God ons matrikulante lei, beskerm, wysheid gee en hulle seën in hierdie laaste jaar van skool en alles wat daarna kom.

Klas van 2026, mag julle met geloof vorentoe stap. 🙏🎓

Photos from WiW Tutor Sentrum's post 23/09/2026

En met ‘n laaste koffie in die lente son, sê ons tutors ‘totsiens vir nou’ vir Kwartaal 3 se afsluiting. Met toetse, take en rekord eksamen, gaan almal hierdie rus tydjie geniet. ☀️🌊👙Baie dankie aan al ons tutors! WiW Tutor Sentrum

22/09/2026

WIW Tutorsentrum Matriekafskeid 2026! 🎭🪩🍾 Matric Farewell 2026!

Focus Pocus Photography did such an amazing job! 📸

11/09/2026

Wat dink ons leerders van die laaste wedstryd?

💚💛Wat is julle tellings? Kommentaar onder!

07/09/2026
Photos from WiW Tutor Sentrum's post 07/09/2026

Baie geluk aan Mev. Riana Erasmus, die loodjie wenner, naamlik ‘n springbok. En baie geluk aan Logan wat die meeste kaartjies verkoop het, R1000 gewen. 🏆🎉

Photos from WiW Tutor Sentrum's post 19/08/2026

MATRIEKS 40 DAYS✨️😎

19/08/2026

Een van ons leerlinge
Trots op jou!!!✨️💜✨️

05/08/2026

Vandag neem ons afskeid van een van ons Tutors Mnr Jacques wat vir baie jare 'n waardevolle deel van WIW Tutorsentrum was.
Baie dankie vir al jou harde werk, toewyding en die verskil wat jy in soveel leerders se lewens gemaak het. Jou tyd, geduld en passie sal altyd onthou word.
Ons wens jou alle voorspoed en God se ryke seën toe met hierdie nuwe hoofstuk. Mag elke nuwe geleentheid vir jou groot sukses en vreugde bring.
Jy sal altyd deel van die WIW-familie bly. Baie dankie vir alles. 🌟

05/08/2026

Vandag neem ons afskeid van een van ons Tutors Mnr. Jacques wat vir baie jare 'n waardevolle deel van WIW Tutorsentrum was.
Baie dankie vir al jou harde werk, toewyding en die verskil wat jy in soveel leerders se lewens gemaak het. Jou tyd, geduld en passie sal altyd onthou word.
Ons wens jou alle voorspoed en God se ryke seën toe met hierdie nuwe hoofstuk. Mag elke nuwe geleentheid vir jou groot sukses en vreugde bring.
Jy sal altyd deel van die WIW familie bly. Baie dankie vir alles. 💜🌟

Want your school to be the top-listed School/college in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Parsonlaan
Mossel Bay

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when WiW Tutor Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Mossel Bay.