Hair at Retha
Haarsalon
05/10/2026
β¨ SPESIALE GELEENTHEDE BY HAIR @ RETHA β¨
Die eindjaarfunksies is hier! π₯ππΌ
En jou hare verdien net soveel aandag soos jou rok. π€
Van die regte haarstyl vir jou rok, tot krulle, upstyles en die klein besonderhede wat jou finale voorkoms perfek maak β hierdie reeks wys jou alles wat jy moet weet voordat jy jou spesiale geleentheid se haarstyl kies. β¨
π Watter haarstyl pas by jou rok?
π« Hoe kies jy die regte styl?
π Wat gebeur agter die skerms?
β¨ Idees vir jou volgende spesiale geleentheid
Swipe deur die reeks en kry inspirasie vir jou volgende funksie! π€
π
Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.
Hair @ Retha
Waar elke haarstyl deel is van jou spesiale oomblik. β¨π€
04/10/2026
03/10/2026
β¨ βn Sagte, natuurlike transformasie! β¨
Warm, dimensionele highlights wat die hare pragtige lig en beweging gee β sonder om die natuurlike basis te verloor. π€β¨
Die resultaat?
Sagte, blink en elegante hare met net die regte hoeveelheid detail. π
π Hair@Retha
πββοΈ Colour β’ Highlights β’ Style
03/10/2026
β¨ VANDAG IS TROUDAG! π°πΌββοΈπ€
Kannie wag om vandag die Bruid Γ©n haar gevolg se hare mooi te maak vir hierdie baie spesiale dag! πβ¨
Ek is so opgewonde om deel te wees van hierdie besonderse dag vol liefde, mooi oomblikke en natuurlik pragtige hare! π₯°ππΌββοΈ
πΈ Hou gerus dopβ¦ fotoβs van vandag se mooi werk sal binnekort geplaas word! β¨
π€
Wedding Hair by Hair@Retha πΈπ
02/10/2026
β¨ Nog βn voorbeeld van hoe βn klein verandering βn groot verskil kan maak! β¨
Kyk net wat βn toner + Botox Treatment kan doen! π€β¨
Die kleur kry nuwe lewe, die skakerings word mooier gebalanseer en die hare lyk gladder, gesonder en voller van g***s. π
βn Sagte verandering, maar βn groot WOW! β¨
π Hair@Retha | Klerksdorp
π² Bespreek jou afspraak en laat ons jou hare weer laat skitter! π€
02/10/2026
β¨ MEER VOLUME, MEER LEWE IN JOU HARE! β¨
Het jy fyn, dun of lewelose hare wat maklik platval? π
Die Inebrya Ice Cream Pro-Volume & Style-In reeks is ontwerp om jou hare lig, vol en natuurlik te laat lyk β sonder om dit swaar te maak.
π Pro-Volume Reeks β’ Reinig en versorg liggies
β’ Gee volume en volheid
β’ Help hare voller en gesonder lyk
β’ Ideaal vir fyn hare
β¨ Style-In Volume Produkte β’ Volume vanaf die wortels
β’ Ligte formules
β’ Buigsame/langdurige houvas
β’ Meer tekstuur en ondersteuning
β’ Natuurlike g***s en βn mooi afwerking
πΈ Die perfekte kombinasie vir hare wat meer volume, liggaam en beweging nodig het!
π Hair@Retha β Klerksdorp
π² Stuur my βn boodskap vir βn konsultasie of om die regte produk vir jou hare te kies.
SAG. BEHEER. G***S.
Jou styl. Jou manier. π€β¨
01/10/2026
β¨ SAGTE KRULLE, MOOI BEWEGING β¨
Daardie sagte, romantiese krulle wat jou hare volume, beweging en βn pragtige feminine finish gee. π€
Perfek vir βn spesiale geleentheid, troue of sommer net wanneer jy jou hare ekstra mooi wil laat voel. β¨
π Hair@Retha | Klerksdorp
π Besprekings beskikbaar β stuur gerus βn boodskap om jou afspraak te bespreek. π€
β¨ BOOST JOU KRULLE β CURLY HAIR BASICS β¨
Krulhare verdien ekstra liefde, vog en die regte produkte om hul natuurlike patroon op hul beste te laat lyk. π€
Die Inebrya Up To You Curl-reeks is ontwerp om jou krulle te help hidreer, definieer, voed en verfris β van wasdag tot tussen wasdae. πβ¨
π§ Hydrate jou krulle
π«§ Cleanse sonder om die natuurlike vogbalans te verloor
π€ Nourish & detangle vir sagte, hanteerbare hare
β¨ Define & hold vir pragtige, gevormde krulle
πΏ Refresh jou krulle tussen wasdae
π« Help om frizz te beheer en natuurlike g***s te verbeter
Elke krulpatroon is uniek β die geheim is om jou hare te verstaan en die regte roetine daarvoor te vind. π«Άπ»
Want jou krulle hoef nie getem te word nieβ¦ hulle moet net reg versorg word. ππ€
π Hair@Retha | Klerksdorp
π Kontak my vir βn persoonlike krulhaar-konsultasie en om die regte produkte vir jou krulle te kies.
β¨ UPSTYLES VIR SPESIALE GELEENTHEDE β¨
Of dit nou βn troue, matriekafskeid, spesiale funksie of βn ander belangrike geleentheid is β jou hare verdien om net so besonders soos die oomblik te wees. π€
Van elegante upstyles tot sagte, romantiese haarstyle β elke styl word met sorg geskep om by jou persoonlikheid, uitrusting en geleentheid te pas. β¨
π« Maak jou spesiale dag nΓ³g mooier met βn haarstyl wat jou laat voel soos die beste weergawe van jouself.
π Hair@Retha | Klerksdorp
π© Besprekings en navrae welkom
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Shop 3B, Rockwill Square, 31 William St, Wilkoppies
Klerksdorp
2571
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Hair at Retha posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.