TrendE Express
Nail Bar
situated inside Le Fantastique Hair Salon
•Manicures
•Pedicures
�0673804543
15/01/2026
Hiermee wil ons julle in kennis stel dat TrendE Express tot ‘n einde kom. Die rede hiervoor is dat Le Fantastique na ‘n nuwe perseel skuif en daar ongelukkig nie ruimte is vir ‘n nael stasie nie.
Moet nie bekommer nie, Nadia bly steeds deel van die TrendE span & sal vanaf 20 Januarie by ons pragtige nuwe salon in Hemel-en-Aarde Village werk. Sy sal Ma, Di, Do & Vry vanaf 08:00-13:00 beskikbaar wees.
Julle is welkom om van nou af besprekings deur TrendE Nail Bar te maak: 0671324794
Ons wens Le Fantastique alle sukses & voorspoed toe met die groot trek. Sien julle by Hemel-en-Aarde 😁
20/12/2025
Frenchies with a dazzle!
18/12/2025
18/12/2025
Want the red for Christmas but the fab for the New Year ..... we got you covered!
17/12/2025
It is Dezemba vibes ... have yourself some beach nails!
16/12/2025
Perfect nails for my beautiful clients.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
34 Main Road
Hermanus
7200
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 13:00 |
| Tuesday | 08:00 - 13:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 13:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |