Inloop Gasteplaas

Inloop Gasteplaas

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Inloop Gasteplaas, Farm, Inloop Farm, South Africa 9659, Heilbron.

Inloop Gasteplaas is geleë teen die Vaaldam ongeveer 30/35km tussen oranjeville, frankfort en Heilbron. 5.5km waterfront,goed toegerus met n ablusieblok en elke eenheid beskik oor die belangrikste benodighede.Die plaas is privaat, veilig en ruim.

Photos from Inloop Gasteplaas's post 19/06/2026

Inloop Kliphuis
Word wakker met n 180 grade uitsig oor die Vaaldam en sluit die dag af om die vuur onder die sterre.
Die kliphuis is gelëe in die Vrystaat teen die Vaaldam op die plaas Inloop ongeveer 35km vanaf Oranjeville, heilbron en Frankfort.
Die Kliphuis kan 12 Gaste gemaklik akkomodeer en beskik oor al die belangrikste benodighede.
Hierdie ruim vakansiehuis is perfek vir families,vriende en naweek-wegbreke.

🏡Wat die huis bied:
✅5 Ruim slaapkamers
✅2 Badkamers
✅Groot volledige toegeruste kombuis
✅Gerieflike leefarea met Tv
✅Sonkamer en ontspanningsareas.
✅Groot grasperk vir kinders en buite-aktiwiteite
✅Indrukwekkende klip-boma met sitplek vir groot groepe
✅Direkte uitsigte oor die Vaaldam
✅ Visvang en ontspannings afset alleenlik vir die kliphuis met braaier teen die water

🔆Waarom gaste daarvan hou:
•Ongestoorde damuitsigte
•Pragtige sonopkomste en sonsondergange
•Perfek vir visvang, bootry, motorfiets ry en watersport.
•Ideaal vir familiebyeenkomste en naweke saam met vriende.
•Rustige plaasatmosfeer met moderne geriewe.
•5.5km waterfront om van te kies en sy eie privaat waterfront alleenlik vir die kliphuis.

Kontak/whatsapp gerus vir meer inligting
Lerine -0723314152

Photos from Inloop Gasteplaas's post 27/11/2025

Inloop’s HUT

Die Hut is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg teen die water! 5.5km waterfront ideaal vir visvang of net n lekker wegbreek.
Die Hut slaap 2 mense, 180 grade vaaldam uitsig en is toegerus met al die belangrikste benodighede.

Kontak/whatsapp gerus vir pryse of meer inligting op 0723314152

Photos from Inloop Gasteplaas's post 28/10/2025

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.

Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!

Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!
Volg ons page- Inloop Gasteplaas
Kontak/whatsapp gerus vir Lerine vir meer inligting op 0723314152

Photos from Inloop Gasteplaas's post 14/08/2025

Ons is opgewonde om met julle te deel!!!

“Inloop’s Retreat” op die Vaaldam

Kom geniet die rustigheid van die plaas lewe en ń spesiale tyd saam geliefdes na aan die Natuur op die oewer van die Vaaldam.
Inloop Retreat is geleë op die plaas Inloop tussen Oranjeville, Heilbron en Frankfort vir ń perfekte naweek weg van die geraas. 5.5km waterfront ideaal vir visvang, boot, jetski, roeiboot en motorfiets ry!
Inloop Retreat slaap 6 mense en is toegerus met al die belangrikste benodighede vir n lekker wegbreek!

Kontak/whatsapp gerus vir pryse of meer inligting op 0723314152

Photos from Inloop Gasteplaas's post 16/07/2025

Winter sonsak by die Bubble.

Want your business to be the top-listed Food & Beverage Service in Heilbron?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Inloop Farm, South Africa 9659
Heilbron
9650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inloop Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Heilbron.