Duende Drama

Duende Drama

Comments

Hi there

I am searching new talent to audition for SACOPA 2021 in Feb/March next year. The final round of the Championships will be held in Rustenburg during the last week of September 2021. The SA team will travel to WACOPA in Hollywood July 2022.
The performing arts cover Acting, Modelling, Dance, Vocals and Instrumental. There are various age categories and 2 overall winners (junior and senior) will win a free trip to LA 2022.
If you are interested in any way to be part of this wonderful experience, please email me at [email protected] for further information. I will be able to provide you with details regarding the auditions and what the show and competition is all about. It will be good if you can enter as a school with different students taking part. There are also prizes for the school who enters the most students.

Duende Drama offers weekly drama classes for age 3 to adult in the Garden Route during school terms. Duende Drama is a bilingual acting and performing studio situated in the Garden Route.

Classes are offered weekly during school terms for ages 3 to adults and cover curriculum work in a group format to develop skills in the dramatic arts. Eisteddfod training and Competition preparation are available as well at additional cost. Owned by drama graduate, Ilze Tulleken (BDram & Honors Directing US), students can look forward to fun filled lessons, passionate enthusiasm for drama and 10 years of teaching experience. (Terms and Conditions Apply)

Operating as usual

14/08/2021

It's almost AUDITION time!!

Who is ready? Who will be joining us??

#edenofthearts
#rapunzalthepanto
#supportlocal
#georgesocietyofarts

11/08/2021

We can not wait to see all the faces at the auditions next week and the week after that. We're all tangled up in excitement. Remember a VERY short joke. If you want so sing, a SHORT song from Tangled. If you can dance, but don't want to act, we want you too! Auditions start strictly at 18:00
#edenofthearts
#georgesocietofarts
#supportlocal
#Georgetalent
#panto
#georgeartstheatre

Photos from Duende Drama's post 05/07/2021

The Garden Route Eisteddfod is expanding.

Entries for the Drama Section now open!

14/06/2021

Wow! Hierdie gaan 'n heerlike werkswinkel wees! Bespreek jou plek gou!

Wow! Hierdie gaan 'n heerlike werkswinkel wees! Bespreek jou plek gou!

14/06/2021

Wonderlike produksie al die pad uit die Kaap! Aangebied deur The Stage Performance Art School. Slegs EEN vertoning en net 100 kaartjies beskikbaar!

Wonderlike produksie al die pad uit die Kaap! Aangebied deur The Stage Performance Art School. Slegs EEN vertoning en net 100 kaartjies beskikbaar!

Photos from Oakhurst Insurance George Arts Theatre's post 30/05/2021

Bespreek kaartjies vir Back to Broadway!

18/05/2021

CALL FOR APPLICATIONS‼️💫

Cabaret And Beyond Festival is looking for music theatre composers, lyricists and book writers to participate in the 2021 festival.

To apply go to: https://cca.ukzn.ac.za/cab-festivalapplications/

13/05/2021

We are producing a documentary-style promotional video alongside an environmental organisation in the Garden Route area. We are looking for a voice that represents the area and would love to hear yours.

Please send applications to [email protected]

27/04/2021

Uit al die kamers van my hart sê ek dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het. Ons produksie het 'n hupstootjie vir die teater beteken na die verwoestende effek van Covid.

Vir my persoonlik was die hele proses van die begin tot einde 'n groei en heel word proses.
Ek "Repelsteeltjie" al van November af toe ek ingestem het om 'n stuk vir die teater te doen. Dit was 6maande van harde werk wat ek moes inpas tussen my gesin, maar God was die heel tyd in beheer.

Daarom dra ek my trots soos 'n kroon...nie uit
'n plek van hoogmoed nie, maar uit 'n plek van diep dankbaarheid en nederigheid teenoor die Een wat altyd in beheer is.

So Georgiete, as julle aanhou ondersteun sal ek aanhou skep!

14/03/2021

Donderdag daag ons vir repetisies op en ek gil toe soos 'n ware drama queen in my motor toe ek sien ons plakkate is klaar! Gelukkig was Kara Williams ook toe daar om my vreugde te deel! Kaartjieverkope is oop op Computicket.

02/03/2021
01/03/2021

Waarmee ek besig is hierdie kwartaal. Paar Duende Drama Studio studente is ook in die toneelgeselskap! Maak aantekening van die datums, want kaartjieverkope maak binnekort oop!

Waarmee ek besig is hierdie kwartaal. Paar Duende Drama Studio studente is ook in die toneelgeselskap! Maak aantekening van die datums, want kaartjieverkope maak binnekort oop!

18/01/2021

Oudisie week!

Dankie vir al die video oudisies!

Hierdie week se oudisies:

🎭K om vandag 18 Januarie OF more 19 Januarie OF Woensdag 20 Januarie

🎭Plek Oakhurst Insurance George Arts Theatre

🎭18:00 - 20:00 (laaste persoon moet 19:45 begin)

🎭Voer enige Afrikaanse Gedig of Prosa op

🎭Bring of whatsapp of e-pos CV & kop-en skouer foto. (CV moet naam, van, kontakbesonderhede, huidige skool/beroep, ENIGE uitvoerende kunste ondervinding, enige produksies, stokperdjies)

🎭Prosedure: arriveer by teater met masker
COVID toetsing
Lees repetisie en opvoer inligting
Vul bywonings vorm in...dis ook volgorde waarin julle oudisie doen.
Wag in voyer.
Individuele oudisies.
Jy sal inkom, jou CV gee, opvoer en paar vragies sal dalk deur regisseur gevra word.

Sien uit om julle te ontmoet!

Photos from Repelsteeltjie's post 05/01/2021

Photos from Repelsteeltjie's post

02/01/2021

OUDISIES!

Die oudisies gaan op TWEE wyses plaasvind. Jy kies wat vir jou gaan werk...MAAR indien jy die whatsapp video doen, sal jy vir 'n oudisie na die teater gevra word. Dis maar net om te toets hoe jy van video na teater kan wissel.

WHATSAPP OUDISIES:

Stuur 'n 3min video (kan korter wees)
Stel jouself bekend (naam, van, ouderdom)
Voer enige Afrikaanse gedig of prosa op.
Moet teen 11 & 12 Januarie 2021 gestuur word.

OUDISIES BY OAKHURST INSURANCE GEORGE ARTS THEATRE:

Hierdie oudisies vind oor 3 dae plaas.
Jy hoef net een keer te kom oudisie af te lê, maar neem in ag dat jy moontlik op 20 Januarie vir 'n call back gevra mag word. (Dis wanneer daar sterk kandidate is en jy vir 'n spesifieke rol sal lees dan.)

18, 19, 20 Januarie 2021
18:00 - 20:00
Voer enige Afrikaanse gedig of prosa op (maks. 5min)
Kandidate sal in voyer van teater wag en ingeroep word.
Indien moontlik...stel ek voor jy bevestig by my watter dag jy sal kom. Ter will van COVID wil ek nie almal op een aand sien nie.
Alle COVID Regulasies geld (masker, sanitêre, temperatuur meet en sosiale afstand).
Masker word slegs afgehaal vir die oudisie self.

Om saam te vat rakende oudisies:
1)Maak video of kom persoonlik op datums soos hierbo genoem.
2)Berei 'n Afrikaanse gedig of prosa voor om op te voer.
3)ALLE KANIDATE: e-pos of bring saam na oudisie 'n kreatiewe CV en kleurfoto van kop en skouers...sien voorbeeld aangeheg.
4)ONTHOU dat whatsapp en teater kandidate moontlik vir call back op 20 Januarie 18:00 - 20:00 kan inkom.

22/12/2020

In 2021 doen ek die skryf en Regie van 'n Afrikaanse produksie vir kinders. E-pos my vir meer inligting!

In 2021 doen ek die skryf en Regie van 'n Afrikaanse produksie vir kinders. E-pos my vir meer inligting!

08/12/2020

... And scene. 😭

17/11/2020

And Duende Drama talent is featured!

SAVE THE DATE!!

12 SHOWS ~ 9 DAYS ~ 3 VENUES ~ 2 TOWNS

#wizardofoz #georgeartstheatre #getyourticket #talentedpeople #keeptheartsalive #december2020 #gardenroute #holidays #entertainment

12/11/2020

**NEW YEAR'S EVE CELEBRATION**

Shake up your New Year's Eve with a celebration at the Oakhurst Insurance George Arts Theatre!

This very exciting and special celebration includes a hilarious take on DINNER FOR ONE, dinner (and dessert ofcourse!), a glass of sparkling wine to clink and a performance by Samantha Dixon.

End this chaotic year off with a great celebration!

28/09/2020

Oakhurst Insurance George Arts Theatre

Book your tickets!

Help us save our theatre by buying tickets to our #savethetheatre events. One of those events are Clue on stage. We do it to keep our doors open. All income goes towards covering our costs. And you get something back while doing it. Hear the laughter? Let's hear yours. Tickets available online at www.quicket.co.za. you can also view it online.

27/09/2020

Oakhurst Insurance George Arts Theatre

Come and learn how to take some amazing photos with your cellphone.

You will be given hints and tips on how to take amazing Instagram or Facebook pics.

Bring your phone and a few items you'd like to photograph.

Book now on - http://qkt.io/Sjln3h

05/08/2020
05/08/2020

Standing together with the rest of the Entertainment Industry in South Africa.
We are being ignored by the goverment, we received little to no financial support, no income since April.

theaterinplace.com 13/06/2020

Free online theater with puzzles

Wonderful initiative and it is loads fun!

theaterinplace.com

youtube.com 16/04/2020

Official Jane Eyre directed by Sally Cookson | Free National Theatre Live Full Performance

The kind of theater I want to create.
https://youtu.be/mO0CXV0zEAQ

youtube.com Watch the beautiful and dynamic theatre production of Jane Eyre, a collaboration with Bristol Old Vic, filmed by National Theatre Live at London's National T...

[03/21/20]   Duende Drama Studio's mid term break abruptly started on Monday 16 March after the President's speech. This decision was not made lightly and my teacher heart is missing class and creative vibes dearly.

I am researching all possibilities to have class and will contact all enrolled students this coming week. To all prospective enrollments awaiting a reply...information will be send your way soon.

It is the small businesses that feel this knock the most, but those of you who know me can still expect positive energy and ideas.

In the mean time... Let's make this free time count! Students I encourage you to READ and if there are no books, download an app with free age a propriet books or (with parental assistance) search the web for Monologues/Dialogues!

Stay positive & enjoy the easier pace of life.

❤️

21/03/2020

Gratis! Sien baie uit!

⬇️Jan Tuiskyk e-konsert Saterdag in jou sitkamer! ⬇️

Atterbury Teater en OPTOG! hou op 21 Maart om 19:00 ’n gratis e-konsert.

Kunstenaars soos Amanda Strydom, Jannie Moolman, Jak de Priester, Ricus Nel, Theuns Jordaan, Kevin Leo, Ruhan Du Toit, Corlea Botha en Jorné van Huyssteen het goedgunstelik in gestem om deel te wees van ’n reuse 'live streamed' konsert vanuit die Atterbury Teater.

E-konserte word tans regoor die wêreld as ’n veilige alternatief tot vermaak gebied en Saterdag gee ons lede van die publiek ’n “gratis probeerslag”. Hierdie konsert bied jou die geleentheid om aanlyn in te skakel in die gerief en veiligheid van jou eie huis.

📍Waarom hierdie inisiatief?

Die groot fokus is om die kunste in hierdie uitdagende en onsekere tye te ondersteun. Almal is pynlik bewus van talle feeste en produksies regoor die land wat afgestel moes word. Hierdie het ’n enorme finansiële impak op kunstenaars, tegnici en teaters. In vreemde tye soos hierdie verval die rol as kunspraktisyns nie - dit word inteendeel belangriker! Die kunste moet in tye soos hierdie 'n ligpunt bied en daarom kan ons nie ophou om oplossings te probeer vind nie.

Matthys Maree noem hierdie " 'n gestroopte viering van ons taal en musiek en hoop om hierdie vreemde seisoen waarin ons ons bevind op te helder met ‘n bietjie oorlewingsgees!”
Kom oorleef heerlik saam met hierdie gevierde kunstenaars deur die konsert elektronies by te woon.

📍Hoe skakel mens in?
Klik op die skakel wat op OPTOG! se Facebook-blad beskikbaar is.

📍Wanneer skakel ek in?
21 Maart 2020

📍Hoe laat skakel ek in?
19:00

📍Waar skakel ek in?
In die gerief van jou eie huis, kar, naaste parkbankie - waar jy jouself ook al bevind. Solank jy internet tot jou beskikking het, is die konsert joune!

King Price Insurance Atterbury Teater/Theatre Theuns Jordaan Johrne van Huyssteen Amanda Strydom Jak De Priester Jannie Moolman Public Kevin Leo Corlea Ruhan Du Toit Ricus Nel

12/02/2020

Mense vra gereeld wat beteken Duende...now you know😁

31/01/2020

New Classes starting next week!
Limited places availble!

Twinkleys (ages 4-6) Tuesdays 14:00-14:30
Musical Theater (ages 14 - 17) 17:00 - 18:30
Studio Stars (ADULTS) Thursdays 18:30 - 19:30

Volg 'n internationale syllabus en eksamens saam met ons wat in meer as 66 lande is en reeds van die laat 1800's eksamineer.
(Eksamens opsioneel)

30/01/2020

When your drama student is also good at other things! #proud

23/01/2020

✨A bilingual drama studio with an international syllabus!

✨More Trinity Subjects offered this year.
Musical Theater Class for ALL grades!

Also offered:
Speech & Drama
Performing Text
Acting
Communication Skills (excellent to grow your oral/mondeling skills).

✨Be part the best drama studio where performing arts are the passion and get an international accepted training.

✨NEW CLASSES:
Twinkleys ( 4 - 6 years old)
Studio Stars (Adults)

✨Whatsapp your email address to
082 454 1040 to receive the 2020 Information Booklet!

15/11/2019

Thank you to the audience attending our year end mini productions! The SPCA appreciates the donation.

and we received this lovely donation of tinned food! Thank you thank you thank you! ❤️❤️❤️

11/11/2019

Book now via whatsapp @ 082 454 1040

12/09/2019

I’m back baby!

If you ever need an MC that can rock a "Phoenix" dress and entertain the crowd... @tullekenilze is your girl, she owns and runs Duende Drama Studio and loves teaching #drama #publicspeaking #writingandcoaching

26/07/2019

We are privileged to only play a small part in this young girl’s journey. Thank you for the blessing that you are!

Glenwood House School learner, Cyan Scholtz (16), crowned as Miss Face of Talent Africa 2019 in April, participated in the Talent America 2019 competition held in New York City in June.

Read more: http://bit.ly/2JZmdLx

Videos (show all)

Telephone

Address


Trafford Road
George
6529

Opening Hours

Monday 15:30 - 18:00
Tuesday 15:00 - 18:00
Wednesday 15:30 - 17:00
Thursday 15:00 - 17:00
Other George arts & entertainment (show all)
Derick Hill Magic Derick Hill Magic
George

Derick Hill is a variety entertainer located in the heart if the Garden Route. Book for shows at birthday parties, festivals and more.

DJ Ray DJ Ray
George, 6529

DJ Ray - Wedding & Functions DJ Sound, Lighting & Equipment Hire

Bush Lapa Musiekfees Bush Lapa Musiekfees
Herold's Bay Resort, Herold's Bay (2km On Oubaai Road)
George, 6530

In ons 13de Jaar en ons Celebrate steeds Musiek en SAAMWEES! Maar reg vanaf 18 - 31 Des vir topklas musiek met van die land se top kunstenaars! "Waar musiek lekker is!"

The Art Room The Art Room
Shop 8 Langenhoven Road
George

Art by Design Art by Design
George, 6530

Interior Design & Decor Space Planning Custom Furniture Residential / Corporate Spaces Corporate Identity Branding Social Media Marketing

VR Vibes - Virtual Reality Therapy, experiences and gaming VR Vibes - Virtual Reality Therapy, experiences and gaming
29 Courtenay Street
George, 6529

Virtual Reality: The name says it all ! Technology replicating a real environment creating a SENSORY EXPERIENCE like no other !

Tannie Elmina Oelofse se Handgemaakte Kaartjies en Boekmerkies Tannie Elmina Oelofse se Handgemaakte Kaartjies en Boekmerkies
George, 6530

Tannie Elmina Oelofse is retired and is making these Greeting Cards as a hobby, in her spare time. I believe that there is a market to sell these cards. They are all unique and beautiful.

George Arts Theatre George Arts Theatre
125 York Street
George, 6529

Welcome to The George Arts Theatre! We are open to the public for visits Monday to Friday between 9am and 4pm, excluding public holidays. Let us entertain you!

DjLab DjLab
George, 6571

Electronic Music Hub Dj Academy & Dj Management Dj accessories and peripherals

Heleen Coertze Interiors Heleen Coertze Interiors
George, 6525

HC INTERIORS offers a professional interior decorating service. For 25 years we assist projects from concept to completion in the residential and hospitality sector.