Bellissimo
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bellissimo, Clothing Store, George.
Ek gaan weer die 1ste Feb n Shein bestelling plaas 😁😁
Stuur julle lysies op whatsapp 0716001970
15/01/2024
“You are never too old to set another goal or to dream a new dream.” — C.S. Lewis
13/01/2024
Dames ek bestel die 15de Shein, laat weet my as jy ietsie soek 🥰🥰🥰
Whatsapp my 0716001970
Hier is voorbeelde van bestellings
Dames en mans
Ek bestel die 15de Des op shein as jy belangstel in iets laat weet my by 0716001970
Mooi daggie
04/01/2024
Groot promosie, whatsapp my by 0716001970 vir nuwe pryse 😍😍😍😍
24/12/2023
Kompetisie het gesluit!
Die wenner van die pragtige leerhandsak is....
Charne Kotze!
Dankie vir al die ondersteuning tot op hede, ek is weer beskikbaar vanaf die 27ste Desember!
Geseënse Kersfees!
18/12/2023
Grotes beskikbaar L
18/12/2023
Grotes beskikbaar M en L
18/12/2023
Hierdie is almal net beskikbaar in 4XL
18/12/2023
Grotes beskikbaar M
18/12/2023
Grotes beskikbaar 0XL en 2XL
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
George
6529
13/01/2024