oompie.meyer
Vriendelik, vroulik, vrolik �
23/09/2026
Toetsreeks is verby en die OMK meisies is bly!🌟 Op 21 September het die meisies ń heerlike fliek almal saam geniet en op 22 September was hulle bederf met ń lieflike marshmallow braai🤭🩷
31/08/2026
Op 11 Augustus 2026, het ons, ons jaarlikse Koshuis Dinee gesamentlik met Beyers Te Huis Koshuis gehou. Dit was ń onvergeetlike aand gevul met musiek, dans en heerlike kos! 🩷🌟
27/08/2026
Baie geluk aan ons nuwe OMK Prefekte vir die 2026/2027 termyn!🩷
V.l.n.r:
Agter: Dinél Bester; Landi Kirstein; Annabella Wolfaardt; Zani Meiring; Zané Jansen Van Vuuren
Voor: Beate Fullard; Mia Cillié; Mia Taylor; Carlien Oosthuizen; Inge Robertson
Mag julle die Oompie Meyer Koshuis naam hoog dra!💐
27/05/2025
SKV BAKE-OFF!!
Die matrieks van OMK het ‘n bake-off gehad om te sien wie die lekkerste nagereg kon bak. Daar was judges en ‘n goeie skare wat kom kyk het wie gaan wen!!🏖️👩🍳
Algehele wenner - Gerbri
Kreatiwiteit - Nia
Voorkoms - Lianke
Smaak - Nina
11/02/2025
Galentines by OMK❤️
24/10/2024
Kwartaal 3 Top5
Baie geluk aan die volgende dogters wat die top vyf akademie by die koshuis behaal het!💗🧁
Koshuis gemiddeld - 74.5%
Graad 11
1. Keira Mc Gregor - 95.14%
2. Mari Robertson - 92.71%
3. Lianie Jv Vuuren - 90%
4. Nerita Botes - 88.57%
5. Phoebe Jv Rensburg - 88.17%
Graad 10
1. Kelsey Justus - 90%
2. Mikayla Dednam - 86.29%
3. Alet van Wyk - 86.17%
4. Madison O’Connell - 85%
5. Hannie Vreken - 83.57%
Graad 9
1. Annette Grobbelaar - 92%
2. Elzani Botha - 90.78%
3. Annabella Wolfaardt - 90.44%
4. Zani Meiring - 90.33%
5. Landi Kirstein - 86.33%
Graad 8
1. Wilize Botha - 91.67%
2. Annica Geldenhuys - 91.11%
3. Nina Enslin - 89.67%
4. Lelani Human - 84.78%
5. Mattea Leach - 84.11%
14/02/2024
waatlemoenfees ‘24 🍉🤍
19/07/2023
Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit!🩷
19/07/2023
Baie geluk meisies ons is baie trots op julle!! 💐 sukses is n keuse! As jy dit wil hê, werk vir dit! 🩷
28/04/2023
Baie geluk aan die volgende leerders wat aangewys is as die top 5 vir akademie in hul graad vir kwartaal 1 : graad 12
riandi botha -76
sanmari potgieter - 79
lize janse van rensburg - 81 giulia violante -81
kyra laubscher -88
anja goosen - 89
graad 11
jada coetzee - 74
zenell kristen - 77
antoinette van heerden -82
cara beetge - 84
francesca rossouw - 88
graad 10
phoebe janse van rensburg - 85
megan-kay wallace - 89
juliana jansen van vuuren - 90
mari robertson -91
keira mc gregor - 95
graad 9
almiré de villiers - 84 jua swanepoel - 84
mikayla dednam - 85 madison o’connel - 85
isabella kayser - 89
kelsey justus - 91
liebe rademan - 92
graad 8
isabelle janse van rensburg - 82
suzanne meiring - 84 elzani botha - 84
danica bronn -85
annabella wolfaardt - 87
annette grobbelaar - 90
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the hotel
Website
Address
George
6529
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when oompie.meyer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.