Little Miracle

Little Miracle

Comments

My Kersfees Shopping is gedoen!! Sonder dat ek n winkel hoef te trotseer het!! En eks mal oor die geskenke! Dankie Hester Roode Vd Merwe dat jy my vision kon lewe gee!! Elke persoon kry n unike geskenk! Kan regtig #LittleMiracle aan beveel
Would like to order how do i go to work if i can not send a message?
Dankie vir die wonderlike kussings en flinke diens! Ons is mal daaroor. Perfekte lewenslange geskenke!
I just received my parcel today and I am soooo inlove!! 😍😍 the personalized dummy clips and just the whole surprise of the box has got my heart so happy!!

Thank you Hester for Love you put into it and for making this mommy soooo happy! 😍😍😍
My Little Man is going to be sooooo happy!! 😍😍

P.S the Keepsake even has a panda 🐼 on it and I LOOOOVVVE pandas 😍😍😍

Thank you so much for making this so much more special! 😍♥️

Little Miracle is not just a name. I realize that Miracles happen everyday in our life big or small. We specialize is printing work, gifts, big or small

Making ones day special.

Operating as usual

22/08/2021

Silicone dummy clips R130 - R150.00

Silicone dummy clips R130 - R150.00

21/08/2021
21/08/2021
21/08/2021
21/08/2021

Sakdoekkie

Sakdoekkie

21/08/2021
20/08/2021
18/08/2021
18/08/2021

Geur van die Week - Rooibostee & Kaneel

Een van Klein se eerste vyf geure en tot vandag toe nog 'n groot gunsteling! Jy kan net kyk na hoeveel pakkette en bederfbokse 'n Rooibostee & Kaneel produk in het, om te weet hoe gewild hierdie geur is.

Beskikbaar in Lyfwas, lyfroom, handeroom, stortskrop, badsout en vele meer! Kontak gerus jou naaste Klein Agent vir bestellings en meer inligting

Geur van die Week - Rooibostee & Kaneel

Een van Klein se eerste vyf geure en tot vandag toe nog 'n groot gunsteling! Jy kan net kyk na hoeveel pakkette en bederfbokse 'n Rooibostee & Kaneel produk in het, om te weet hoe gewild hierdie geur is.

Beskikbaar in Lyfwas, lyfroom, handeroom, stortskrop, badsout en vele meer! Kontak gerus jou naaste Klein Agent vir bestellings en meer inligting

18/08/2021
Photos from Little Miracle's post 17/08/2021

Bederf jou self met n Petite Klein bederf sakkie, om die ongelooflik reuk en gevoel te beleef
Vir sleg R285.00 ex vat.
.eta is 7-9 werks dae
Moenie uitmis nie
Bestelling 082 745 0156

Photos from Little Miracle's post 14/08/2021

Ons pragtige kussing vir spesiale mense.

Photos from Little Miracle's post 09/08/2021

‘N klein bietjie van ons beste.. sample sakkie!
R285.00

Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf in al ons beste geure en voor jy kan sê “pietie-petite” het Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte nou hart gesteel en jou huishouding oorgevat!

Ingesluit:

1 x Sakkie Badtee – Rooibos en Kaneel

1 x 30ml Lyfwas – Lemoen en Vanielje

1 x 30ml Lyfroom –
Lietsjie, Roos en Rooibos

1 x 5ml Velsorg Gesigolie-roller

1 x Lipsalf – Melk&Heuning

1 x Badsout – Avokado&Komkommer

1 x Bokmelk Seepkoek

1 x Rooibos Redding Lyfbotter in blikkie

1 x Petite Bad Borrel Bal – Bessiebos

1 x Luuks, Beesleer sakkie (20x15cm)

Skakel ons gerus by 082 745 0156 vir bestellings
Ex courier fooi.
Gelee te George.

07/08/2021
Photos from Little Miracle's post 05/08/2021

Wanneer twee" crafter" hande vat en n unieke spesiale produk/geskenk uitbring. Skinkbord en beker.
Trots Suid Africa

R185.00 vir n stel.
Ex courier fooi. R99.00
Van George. Courier reg oor die land.

Skakel ons gerus vir bestellings 📲0827450156

05/08/2021

Klein se Bokmelk is 'n GROOT TREFFER by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot "cradle cap", Bokmelk is die antwoord!

Klein se Bokmelk is 'n GROOT TREFFER by mammas met babas en klein kindertjies. Vanaf ekseem tot "cradle cap", Bokmelk is die antwoord!

Photos from Little Miracle's post 04/08/2021

GEUR VAN DIE WEEK - MELK&HEUNING

Ons Melk&Heuning is een van ons "nuwe" geure by die Kleintjies Reeks, maar dit het sommer baie vinnig baie gewild geraak! Mammas wat nie van sterk of vrugte geure hou nie, verkies die sagte en "skoon" reuk van Melk&Heuning.

Jy sal 10 Kinder produkte in hierdie geur kry en moenie vergeet van ons IMMERGEWILDE Melk&Heuning LIPSALF nie! Dit is ook maand na maand op vele agente en kliente se inkopielysies!

Bestel joune nou by ons
082 745 0156

03/08/2021
Photos from Little Miracle's post 03/08/2021

Soek julle ietsie vir n Dankie sê geskenk vir n Troue, babatee of n kombuistee.
Die lipsalf kan bekostigbare geskenk wees en dit n Natuulike produk.

R25.00 vir n 15ml blikkie

Vir bestellings skakel ons gerus.

Ex koerier koste.

02/08/2021

Ons vier VROUWEES by Klein hierdie Augustus

Kry jou VROUEMAAND PAKKET vir slegs R270 elk!

Die Bad Borrel Geskenkpakke het 2 opsies, 3 pak en 7 pak pakket
3 Pak - 3 Reuse B***e
Geur opsies: Rooibos & Kaneel • Avo & Komkommer • Lietsjie, Roos & Rooibos

5 Pak - 7 Medium b***e
Geur opsies: Rooibos & Kaneel • Avo & Komkommer • Lietsjie, Roos & Rooibos • Liefde & Laventel • Lemoen & Vanielje • Bessiebos • Bamboes & Maroela

‘n Klein bietjie van ons beste.. sample sakkie! - Klein 01/08/2021

‘n Klein bietjie van ons beste.. sample sakkie! - Klein

Klein het omtrent die wêreld en haar sussie aan die gons, maar WIE is Klein en hoekom is ons produkte deesdae op almal se lippe en lywe?

Nou kan jy self ons BESTES beproef met hierdie FANTASTIESE proef-pakket teen ‘n weggee prys!

Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf in al ons beste geure en voor jy kan sê “pietie-petite” het Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte jou hart gesteel en jou huishouding oorgevat!

Vir SLEGS R285.00!!!!!!
(Nét die sakkie is meer as R320.00 werd)

Ingesluit:

1 x Sakkie Badtee - Rooibos en Kaneel

1 x 30ml Lyfwas - Lemoen en Vanielje

1 x 30ml Lyfroom -
Lietsjie, Roos en Rooibos

1 x 5ml Velsorg Gesigolie-roller

1 x Lipsalf - Melk&Heuning

1 x Badsout - Avokado&Komkommer

1 x Bokmelk Seepkoek

1 x Rooibos Redding Lyfbotter in blikkie

1 x Petite Bad Borrel Bal - Bessiebos

1 x Luuks, Beesleer sakkie (20x15cm)

Kry joune nou AANLYN of by jou naaste Klein Agent!

R285.00!!!

‘n Klein bietjie van ons beste.. sample sakkie! - Klein Hierdie pragtige beesleer-sakkie is PROPVOL lekker bederf in al ons beste geure en voor jy kan sê “pietie-petite” het Klein se top-kwaliteit natuurlike produkte nou hart gesteel en jou huishouding oorgevat! Ingesluit: 1 x Sakkie Badtee - Rooibos en Kaneel 1 x 30ml Lyfwas - Lemoen en Vanielje 1 ...

Photos from Little Miracle's post 30/07/2021

Een ding wat ‘n feit soos ‘n koei is, is dat ons almal verlief raak op Klein se unieke geure sodra ons dit ruik...

of dit nou die soet geur van Lemoen&Vanielje is wat jou hart steel, die sagte, skoon reuk van ons Avokado&Komkommer of iets speels soos ons Bessiebos...

Die punt is sodra mense ons geure geruik het en die natuurlike-top-kwaliteit gevoel het, is daar min ander produkte waarmee jy tevrede gaan wees!

Vir hierdie rede wil ons al sooo lank almal ons eie “samples” maak om net vir mense ‘n “proetjie” of eerder ‘n “toetsie” te kan gee... (netnou hap iemand weer ‘n seepkoek as ek sê proetjie) 😁

Hierdie is die beste BEDERF sakkie en waarde vir jou geld.

Plaas nou jou bestelling vir die beste kwaliteit produk Natuulik!

Moenie uitmis nie

📲082 745 0156

29/07/2021

Die TASHA

Vir wanneer jy net die nodigste wil vat!
Klein en handig - Ons Tasha is perfek vir jou selfoon en 'n klein beursie.

R420.00

Hoe nader aan die NATUUR, hoe beter vir ons by Klein.. Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak

Natuurlike merke kan op die leerprodukte voorkom soos wat eksterne faktore byvoorbeeld dorings en horings in die dier se natuurlike habitat sy uniekheid help vorm en skaaf het!

Maak asseblief ook seker jy behandel jou KleinLuuks leer-produkte met ’n goeie kwaliteit leerbehandeling voor gebruik en daarna so elke 4 tot 6 maande

Die TASHA

Vir wanneer jy net die nodigste wil vat!
Klein en handig - Ons Tasha is perfek vir jou selfoon en 'n klein beursie.

R420.00

Hoe nader aan die NATUUR, hoe beter vir ons by Klein.. Ons maak seker ons leerprodukte word van A-graad rou materiaal gemaak

Natuurlike merke kan op die leerprodukte voorkom soos wat eksterne faktore byvoorbeeld dorings en horings in die dier se natuurlike habitat sy uniekheid help vorm en skaaf het!

Maak asseblief ook seker jy behandel jou KleinLuuks leer-produkte met ’n goeie kwaliteit leerbehandeling voor gebruik en daarna so elke 4 tot 6 maande

Photos from Little Miracle's post 27/07/2021

Prinses Bella staan reg in haar kasteel, want sy wil graag elke dogtertjie in Suid-Afrika se hartjie steel!

Prinses Bella se pakket bestaan uit:
1 x 500ml Badborrels (Vanielje Roos)
1 x (6pak) Pienk Vanielje Roos bad borrel b***e propvol alles wat ‘n prinses gaan bederf!
1 x 300g Lyfbotter (Vanielje Roos)
1 x Prinses Bella sakkie vol Badsout
R385.00

Hierdie Pakket is ook beskikbaar vir seuntjies (Seun die Superhero)

Ex courier fee

Kontak ons gerus by
082 745 0156

Photos from Little Miracle's post 27/07/2021

Seun die Superhero is reg om op groot avonture saam elke seuntjie te gaan! Hierdie pakket is propvol bederwe wat vir lekker lang badtyd en pret gaan sorg.

Seun die Superhero pakket bestaan uit:
1 x 500ml Badborrels (Vrolike Vrugte)
1 x (6pak) Blou Vrolike Vrugte bad borrel b***e
1 x 300g Lyfbotter (Vrolike Vrugte)
1 x Seun Superheld sakkie vol Badsout
R385.00

Jy kan ook hierdie pakket vir dogtertjies kry (Prinses Bella se Bederf)

Ex courier fooi.

Kontak ons gerus.
082 745 0156

Photos from Little Miracle's post 27/07/2021

Stylvolle Mamma-to-be!

Die perfekte doeksak met oor as genoeg plek vir alles wat ‘n mamma moet saam dra en plek vir bottels weerskante van die sak
Grootte: 450x300x120mm
Kleur beskikbaar:
Toffie (ligte bruin)
Koffie (donker bruin)
R2550.00
Kontak ons gerus
📲082 745 0156

27/07/2021

Wie hou nou nie van n mooi Leer produk nie.

Die Doedelsak.

Jy kan nogsteeds Stylvol lyk met n rugsak.

Skakel ons gerus vir n bestelling
📲082 745 0156

Wie hou nou nie van n mooi Leer produk nie.

Die Doedelsak.

Jy kan nogsteeds Stylvol lyk met n rugsak.

Skakel ons gerus vir n bestelling
📲082 745 0156

Photos from Little Miracle's post 26/07/2021

Is jy opsoek na 'n lekker winter bederf vir jou vel??

Dalk is dit wat jy benodige met die heerlikste geure vir volwassenes en kinders.

Natuurlike olies word gebruik om jou vel te voed.

Hierdie heerlike b***e van Klein is anders as jou gewone b***e/bath bombs.

Nie net laat die klapperolie jou vel sag nie maar ons geure sal deur jou hele badkamer trek en die magnesium help vir seer spiere

Dit is n Medium Grote bal.

Daar is 20 geure beskikbaar.

Kontak ons gerus as jy sou belangstel.

📲082 745 0156

Photos from Little Miracle's post 25/07/2021

Ons welkom Klein Bederf by Little Miracle.

Julle is welkom om my te kontak vir enige bestelling of navra.
082 745 0156

Bestelling neem 5 -7 werks dae.
Rede elke produk word vars gemaak. Jy koop nie van n rak af nie.

Photos from Little Miracle's post 25/07/2021

Baba vessie, "Dummy clip en lieflike Klein berderf produkte.

Dit ruik heerlik.

Die combo is R490.00 ex koerier koste vanaf George.

Kontak ons gerus vir meer inligting.

082 745 0156

11/07/2021

[06/30/21]   Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ons verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:
1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?
Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.
Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewig jouself daarvan.

Veillig wees.
Groete
Little Miracle

11/06/2021
10/06/2021

A Special Candle to celebrate life..
+ RIP Charmaine.
Our thoughts are with the Blaauw family🙏

A Special Candle to celebrate life..
+ RIP Charmaine.
Our thoughts are with the Blaauw family🙏

09/06/2021

Videos (show all)

Lig jou ken
9 May Moedersdag
BE DIFFERENT WITH A MUG
Kaart fasiliteite beskikbaar
Glad to Announce...
Happy Holidays to all.
Kersfees is amper hier. Het jy al OP n spesiale geskenk besluit???Iets met betekenis??Kry jou gebed kussing nou vir n Vr...
Perfect gift for Christmas, Teacher thank you gift or a goodbye giftKids mug polymer Normal size up R75.00Small cappucci...

Telephone

Address


George
27

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Other Baby Goods/Kids Goods in George (show all)
Miemie's Creations Miemie's Creations
George, 6530

Miemie's handmade creations

AmiRumi AmiRumi
George, Western Cape, South Africa
George, 6529

Bespoke handmade crochet toys & baby accessories

ModernEasy ModernEasy
Onderplaas
George, 6530

Our products are made of the softest reconstructed leather, coated with a synthetic layer of polyurethane to make it easy to wipe clean, and a suede on the bottom, giving you the ultimate feel of genuine leather and the convenience too clean easily.

Little Swaddlers Little Swaddlers
22 Biesie Street
George, 6529

Welcome to Little Swaddlers A Bespoke online Baby store Established in 2019. We specialize in Handmade Headbands and Drool bibs, as well as the highest quality Muslin Swaddles. We have a wide range of Beautiful items.

Bugs 'n Butterflies Bugs 'n Butterflies
Meade Street
George, 6529

Fantasy Fun Fantasy Fun
Wilderness
George, 6529

Kids Entertainment, home decor

Acornkids Agent Garden Route Acornkids Agent Garden Route
George

Childhood is a magical time and journey of discovery and learning. We strive to provide kids with fun products that will grab their attention and provide a fun multi-sensory hands-on, minds-on experience. Our products promote open-ended, child-led and n

MissyB's Unique Ragdoll Animals MissyB's Unique Ragdoll Animals
George

New year, new ideas for the little one's playroom. We have our very first exhibition this weekend at #Blaauklippen. Our beautiful longlegged Ragdolls will be sold there.

Acorn Kids Garden Route Acorn Kids Garden Route
22 Omega Park, Omega Street
George, 6529

Acorn Kids is a unique product that makes bath and play time so much more fun and great for the overall development of a child.

Hipster Hipster
92A Merriman Street
George, 6529

NEW EXCITING LINE - CHECK IT OUT!!! We are two sisters on a mission to create beautiful spaces everywhere...Bargain preloved toys!! Please support us!

Perfectly You Perfectly You
20 Cornish Street
George, 6530

Dedicated to health and wellness. Our page is about finding your natural beauty through cutting edge stem cell technology & innovative beauty products.