Repelsteeltjie

Die sprokie van Repelsteeltjie, geskryf deur Grimm Broers in 1812, as 'n Afrikaanse Kinderteater pr 16jaar en ouer

14/08/2021

It's almost AUDITION time!!

Who is ready? Who will be joining us??

Photos from Repelsteeltjie's post 05/07/2021

Die Garden Route Eisteddfod het 'n drama afdeling bygevoeg!

Skryf nou in!

14/06/2021

Wow! Hierdie gaan 'n heerlike werkswinkel wees! Bespreek jou plek gou!

14/06/2021

Wonderlike produksie al die pad uit die Kaap! Aangebied deur The Stage Performance Art School. Slegs EEN vertoning en net 100 kaartjies beskikbaar!

Photos from George Arts Theatre's post 30/05/2021

Back to Broadway!

Young actors take us back to Broadway in stage show 06/05/2021

Bespreek kaartjies! Ek gaan vir seker hierdie kyk.

Young actors take us back to Broadway in stage show ENTERTAINMENT NEWS - Youngsters are hard at...

27/04/2021

Uit al die kamers van my hart sê ek dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het. Ons produksie het 'n hupstootjie vir die teater beteken na die verwoestende effek van Covid.

Vir my persoonlik was die hele proses van die begin tot einde 'n groei en heel word proses.
Ek "Repelsteeltjie" al van November af toe ek ingestem het om 'n stuk vir die teater te doen. Dit was 6maande van harde werk wat ek moes inpas tussen my gesin, maar God was die heel tyd in beheer.

Daarom dra ek my trots soos 'n kroon...nie uit
'n plek van hoogmoed nie, maar uit 'n plek van diep dankbaarheid en nederigheid teenoor die Een wat altyd in beheer is.

So Georgiete, as julle aanhou ondersteun sal ek aanhou skep!

23/04/2021

Dankbaarheid!

20/04/2021

Eerste naweek se vertonings was ongelooflik en ons bedank almal wat kom kyk het. 22 & 23 April se vertonings is reeds uitverkoop. Daar is nog kaartjies vir Saterdag 10:30 en as julle gou spring dalk nog plek vir 15:30.

Photos from Repelsteeltjie's post 11/04/2021

Hierdie cast is net die beste! Laaste harde werk voor ons wonderlike vertoning begin. Koop kaartjies ASAP om seker te maak jy het 'n sitplek.

09/04/2021

Sprinkel bietjie lig, kletter klanke oor die verhoog en doen dekor dinge...magic in the making. Bespreek jul kaartjie, want hierdie produksie is 2021 se hoogtepunt!

27/03/2021

Persverklaring met 3 van ons talentvolle Cast!

Die Kunskas EP 2 24/03/2021

Die Kunskas EP 2 Ons gesêls met Ilze Tulleken.

14/03/2021

Donderdag daag ons vir repetisies op en ek gil toe soos 'n ware drama queen in my motor toe ek sien ons plakkate is klaar! Gelukkig was Kara Williams ook toe daar om my vreugde te deel! Kaartjieverkope is oop op Computicket.

02/03/2021
01/03/2021

Kaartjie verkope maak binnekort oop. Skryf in tussen die datums in jou dagboek!

20/01/2021

Laaste oudisie dag!
Kom 18:00 - 20:00 of stuur jou video na whatsapp!

18/01/2021

Oudisie week!

Dankie vir al die video oudisies!

Hierdie week se oudisies:

🎭K om vandag 18 Januarie OF more 19 Januarie OF Woensdag 20 Januarie

🎭Plek Oakhurst Insurance George Arts Theatre

🎭18:00 - 20:00 (laaste persoon moet 19:45 begin)

🎭Voer enige Afrikaanse Gedig of Prosa op

🎭Bring of whatsapp of e-pos CV & kop-en skouer foto. (CV moet naam, van, kontakbesonderhede, huidige skool/beroep, ENIGE uitvoerende kunste ondervinding, enige produksies, stokperdjies)

🎭Prosedure: arriveer by teater met masker
COVID toetsing
Lees repetisie en opvoer inligting
Vul bywonings vorm in...dis ook volgorde waarin julle oudisie doen.
Wag in voyer.
Individuele oudisies.
Jy sal inkom, jou CV gee, opvoer en paar vragies sal dalk deur regisseur gevra word.

Sien uit om julle te ontmoet!

11/01/2021

Repelsteeltjie
Whatsapp/Telegram Oudisies
0824541040
Stuur 11&12 Januarie

Photos from Repelsteeltjie's post 05/01/2021

Tik tok, tik tok, kom oudisie voor die klok stop!

Die vervaardiger van Repelsteeltjie is die George Society of Arts en gaan by die Oakhurst Insurance George Arts Theatre speel in April.

Jou talent op die verhoog gaan sorg vir 'n betowerende produksie om kinders na 'n sprokieswêreld te neem!

Stuur jou video of daag op vir 'n oudisie!

02/01/2021

OUDISIES!

Die oudisies gaan op TWEE wyses plaasvind. Jy kies wat vir jou gaan werk...MAAR indien jy die whatsapp video doen, sal jy vir 'n oudisie na die teater gevra word. Dis maar net om te toets hoe jy van video na teater kan wissel.

WHATSAPP OUDISIES:

Stuur 'n 3min video (kan korter wees)
Stel jouself bekend (naam, van, ouderdom)
Voer enige Afrikaanse gedig of prosa op.
Moet teen 11 & 12 Januarie 2021 gestuur word.

OUDISIES BY OAKHURST INSURANCE GEORGE ARTS THEATRE:

Hierdie oudisies vind oor 3 dae plaas.
Jy hoef net een keer te kom oudisie af te lê, maar neem in ag dat jy moontlik op 20 Januarie vir 'n call back gevra mag word. (Dis wanneer daar sterk kandidate is en jy vir 'n spesifieke rol sal lees dan.)

18, 19, 20 Januarie 2021
18:00 - 20:00
Voer enige Afrikaanse gedig of prosa op (maks. 5min)
Kandidate sal in voyer van teater wag en ingeroep word.
Indien moontlik...stel ek voor jy bevestig by my watter dag jy sal kom. Ter will van COVID wil ek nie almal op een aand sien nie.
Alle COVID Regulasies geld (masker, sanitêre, temperatuur meet en sosiale afstand).
Masker word slegs afgehaal vir die oudisie self.

Om saam te vat rakende oudisies:
1)Maak video of kom persoonlik op datums soos hierbo genoem.
2)Berei 'n Afrikaanse gedig of prosa voor om op te voer.
3)ALLE KANIDATE: e-pos of bring saam na oudisie 'n kreatiewe CV en kleurfoto van kop en skouers...sien voorbeeld aangeheg.
4)ONTHOU dat whatsapp en teater kandidate moontlik vir call back op 20 Januarie 18:00 - 20:00 kan inkom.

29/12/2020

Alle nuuskieriges, belangstellendes en benoudes...laat spinwiele, strooi en goud jou begin betower en "like" & deel die produksie van Repelsteeltjie se blad. Hier sal ons lekker inligting deel.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


123 York Street
George
6529
Other Arts & Entertainment in George (show all)
Mks art Mks art
817 Silindile Close Zone 3
George

YG FILMS YG FILMS
George, 6529

Plaaslike stories uit die mond van die gemeenskap, Leave a Like and share. Be ready for what's coming next!!🎬😁🎭

Outeniqua AV Solutions-  PTY Ltd Outeniqua AV Solutions- PTY Ltd
None
George, 6530

Outeniqua AV Solutions is a company that specializes in Audio/ video solutions to fit the needs of your requirements.

Elbra Hooks Elbra Hooks
George

Ergonomics HOOKS - Ergonomics, in short, is about how the body functions. When you crochet, you use

Jenny Mynhardt Jenny Mynhardt
George, 6529

Unique one of a kind bespoke Handpainted furniture and beautiful tear resistant decoupage paper and

DR GIO INK DR GIO INK
BONTEBOKSTREET
George, 6530

I LOVE TATTOOS

LBK LBK
33 York Street
George, 6529

Fancy Faces by Kaz Fancy Faces by Kaz
George

Fancy Face's by Kaz *Please note: ALL images are the property of Karin Dissel L'Empriere . Unautho

Brilliant Events Brilliant Events
Unit 5, 7 Buitekant Street
George, 6529

The Garden Route's Premium Entertainment and Audio Visual Services Provider. We have been in the ind

The Jump Official The Jump Official
George

The Jump is Hip Hop event hosted in Spring every year ���

AJ'S MUSIC LAB AJ'S MUSIC LAB
George, 6529

We teach the fondementals of Drumming,that includes:Accurate timekeeping,Grooving,and basic theory.

Outeniqua School Of Music Outeniqua School Of Music
George, 6530

Music School Based in George, Western Cape Book your slots now via Email or WhatsApp!