ER Filtration
ER Filtration is die amptelike verspreider van Donaldson Filters in die Tuinroete. Ons area strek van Plettenbergbaai tot by Swellendam.
Ons verskaf alle filters in die swaervoertuig mark. Van vragmotors, trekkers, grondverskuiwingsmasjienerie, bakkies asook vissersbote. Die filters sluit in Air, Oil, Diesel- en Hydrolic filters. Indien daar nie ‘n Donaldson filter beskikbaar is nie, kan ons enige plaasvervanger verskaf. Donaldson Filters vervaardig filters ook vir groot OEM’s of te wel voertuigvervaardigers soos Mercedes, Cat, JCB, Toyota en Bell.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Saffier Crescent
George
6529
Opening Hours
Monday | 08:00 - 16:30 |
Tuesday | 08:00 - 16:30 |
Wednesday | 08:00 - 16:30 |
Thursday | 08:00 - 16:30 |
Friday | 08:00 - 15:30 |