Dansplaas Tribes

Dansplaas Tribes

Comments

George julle is baie bevooreg om sulke awesome mense te he met die beste kueir plek ook nog daar by... Baie dankie vir die inloer julle mense is super awesome.
Baie dankie dansplaas vir n heerlike kareoki aand ,eerste keer in 12 jaar wat ek weer voor mense sing ek sien julle volg week weer ###
VALENTYNS DANS VRYDAG 14 FEB 2020.. ECLIPSE BAND SA LIVE BY ONS. BESPREKINGS WELKOM KONTAK 0790998444. PLATTERS BESKIKBAAR OP BESTELLING. KOM GENIET DIE AAND SAAM MET ONS.
Ons maak al weer so by Dansplaas hierdie week, kom sing saam kuier saam en geniet dit. Happy Hour Specials: Olof Berg Dbl en Mix R40 X 2... Rikkie Louw Dbl en Mix R50 X 2... Captain Morgan Dark Dbl en Mix R45... Vat 69 Dbl X 2 R30... 4 X Jagermeifter R70...
So loop hy op n Klein Saterdag... lekker warm kaggel vuur.. beerpong karaoke lekker musiek. Happy Hour 8 tot 9... kom wees gesellig saam met ons.

They say your vibe attracts your tribe. At Dansplaas you can sokkie the night away to good music. Or just come and enjoy a chilled afternoon/evening in the bar

Strictly no Under 18's

Operating as usual

[05/04/21]   Hello julle !
Ons sing weer die plaas aan die brand vanaand , so kom maak n draai....Singalong Karaoke...

Dan begin ons hierdie Donderdag 6 Mei weer die Karaoke Kompetisie...
Inskrywingsvorms is verkrygbaar by Dansplaas...

Finaal sal die 3 Junie plaasvind
Pryse op die spel:
1st prys R2000 cash + R200 Bar tab by Dansplaas + R200 voucher Texas Grill + 2x kaartjies vir Desmond Wells se show die 4de Junie asook die opening vir Desmond se show...

2de prys R1000 cash + R200 bar tab by Dansplaas + R200 voucher by Texas Grill

3de Prys R500 Cash + R200 bar tab by Dansplaas + R200 voucher by Texas Grill...

Daar sal ook elke Donderdag tot en met die finaal pryse gegee word vir die beste 2 sangers...

Kry julle inskrywingsvorms so gou moontlik ....T & C' s apply...

Sien julle vanaand !!

[05/01/21]   By die PLAAS, DANSPLAAS is daar lekker big screen Rugby vanmiddag met koue bier. Baie spesials. Kom geniet, ons is oop.

[04/29/21]   Hiermee wil ek net aankondig, die persoon/ persone/ besigheid wat aanhoudend Dansplaas aangee dat ons "dans", ek wil net se dit is baie oneties om so iets te doen !

Almal weet hierdie Covid is nou in ons lewe en niemand weet hoe lank dit nog by ons gaan wees nie, en ons bedryf trek seker die swaarste van almal. Die wat ons aangee het, ek hoop julle besef dat daar mense is wat vir my gewerk het wat ek moes afdank en nou sonder inkomste sit en kan nie vir hulle gesinne sorg nie ... nie eens te praat van al die maandelikse onkostes war die besigheid onder lei nie

Ons het die besigheid begin met goeie intensies om vir die George mense n lekker dansplek wat veilig is te kan aanbied !
Julle wat my aangegee het besef nie die skade wat julle aan mense doen nie, terwyl julle by ander plekke wat in dieselfde bedryf is as ons gaan ondersteun ! Dit is uiters swak! Almal dans in die skelmte en ons as Dansplaas het van die begin af alles reg gedoen volgens die wette en al die regulasies wat te paard gaan met Covid!

Julle wat my aangee het, onthou net KARMA is n bitch.... die wiel gaan draai ... en maak nie saak hoe swaar ons trek nie, ons sal survive !!

Hou op afgunstig wees van ander en staan eerder saam in n tyd soos die , julle mag dalk beter mense word in die proses !!

Vir die kliente wat ons nog steeds support, wil ons net Groot dankie se !! Ons waardeer julle opreg !

Karma groete
DANSPLAAS

23/04/2021

We are excited to host Martin at Dansplaas Tribes! This Wednesday 28/04/2021. The show will start at 7pm and entrance is free. Come and enjoy a great night!

We are excited to host Martin at Dansplaas Tribes! This Wednesday 28/04/2021. The show will start at 7pm and entrance is free. Come and enjoy a great night!

16/04/2021

We are excited to host Desmond Wells at DANSPLAAS TRIBES! The show will start at 7pm and tickets will be available at the door for R80. Come and enjoy a great night!

We are excited to host Desmond Wells at DANSPLAAS TRIBES! The show will start at 7pm and tickets will be available at the door for R80. Come and enjoy a great night!

Photos from Dansplaas Tribes's post 11/04/2021

Nog n paar fotos van die show! Pieter Mohr ....

Dankie aan al ons kliente wat so oulik was en NIE gedans het nie... ons weet dit was nie ideaal nie , maar julle het julself nog steeds geniet !
Dankie weereens vir almal se support gedurende die moeilike tyd ... ons waardeer dit opreg ...


11/04/2021

Dankie Pieter Mohr vir n gr8 show van oldies en country! Dit was n awesome aand !


24/03/2021

JAKKIE LOUW LIVE @ DANSPLAAS George

Onthou Jakkie Louw Live op stage hierdie Saterdag @19:00

As jy nog nie kaartjie het nie, bespreek nou ...
0790998444

18/03/2021
12/03/2021
09/03/2021

[03/07/21]   Hiermee wil ons net die volgende versoek....

Niemand het gevra vir covid nie, almal word op een of ander manier deur dit beinvloed en besighede moet die protocols nakom en dit sluit pubs en kuierplekke in !

Ons mag net n sekere aantal mense inlaat en as julle laat kom kuier en moet wag, is dit buite ons beheer en ons kan julle nie inlaat tot n sekere aantal mense uit is nie

Ons vra asb julle samewerking en geduld!

Ons doen die beste wat ons kan ten spyte van die challenges wat ons in die oe staar .

Ons waardeer elk een se support opreg !

Baie dankie
Dansplaas groete!

[02/13/21]   Baie dankie aan al ons kliente wat ons support !! Ons waardeer julle opreg ! Met almal se support gaan Dansplaas bly staan deur al die ups en downs !!

Dit was n awesome aand gewees! En ons musiek was puik! Dankie DJ Marilize ... goeie werk !

Lekker naweek en sien julle volgende week vir karaoke !!

[02/11/21]   Baie dankie vir al die support van ons kliente vanaand met Karaoke !! Dit was beslis n suksesvolle aand van lekker kuier en sing !!
Dansplaas rocks !!

04/02/2021

Kom ondersteun ons vanaand vir lekker Karaoke saam met DJ Marilize ... sy gaan julle aan die gang hou tot laat !

[02/03/21]   Hiermee wil ons net se baie dankie aan Wesley vir die afgelope jaar wat hy vir Dansplaas gewerk het.

Wesley het bedank as gevolg van persoonlike redes en nie enige iets te doen met sy werk nie of Dansplaas nie .

Ons wens hom alle sterkte toe vir die toekoms !

Dansplaas gaan nog steeds aan soos ons was met lekker musiek , vibes en Karaoke aande elke Dinsdag en Donderdag..
Sodra ons weer die dansvloer kan oop maak gaan ons weer lekker dans met musiek uit die boonste rakke!!

Dansplaas groete
Management & staff

08/01/2021

The Kiffness

My favourite scene from Chariots of Fire 🏄‍♂️ 🏃

[12/26/20]   DANSPLAAS IS OOP VANDAG VANAF 12:00 ....kom kuier saam met lekker musiek en specials by d bar !!

Dis vakansie vibes ! Whoop whoop ! 💃🥳🎶🍻

media.tenor.com 24/12/2020

media.tenor.com

Geseende Kersfees aan al ons kliente , mag julle n geseende dag saam met geliefdes en vriende he !!

Kersgroete
Dansplaas management en staff ! X

media.tenor.com

[12/23/20]   Aan al ons kliente wil ons net se n baie geseende kersfees en mag julle veilig wees. Baie dankie vir julle support deur hierdie moeilike tyd. Ons waardeer julle baie !

Geseende kersfees !
Dansplaas management en staff xx

09/12/2020

Upgrades.. done Yesterday..

02/12/2020

Juan Boucher

Die Gewigloos Desember Toer!

11/12/2020 Juan Boucher live @ Hunters Jaggers
12/11/2020 Gas Monkey Pub&Grill Boksburg
18/12/2020 ATKV-Eiland Spa , Merensky, Limpopo
19/12/2020 ATKV-Buffelspoort, Rustenburg
21/12/2020 ATKV-Drakensville, Jagersrust, KZN
26/12/2020 Baardt-Bek Social Cafe', Kareedouw
27/12/2020 Baardt-Bek Social Cafe', Kareedouw
28/12/2020 Dansplaas Tribes, George, Wes Kaap
29/12/2020 Stables Stilbaai , Wes Kaap
30/12/2020 ReedValley , Mosselbay, Wes Kaap


28/11/2020

Jakkie Louw op sy beste!

28/11/2020

Wat n Awesome , Awesome show ....BAIE DANKIE Jakkie Louw dit was n voorreg om jou by ons te he !


27/11/2020

Jakkie Louw Live !

Gaan n awesome show wees !!

05/11/2020

Jan Rhaap

Maak seker jy bespreek jou plek by Dansplaas Tribes in George vir Vrydagaand se show!! Ons eerste keer daar, so ons is baie opgewonde!! #maakjoumaake

05/11/2020

Dansplaas Tribes

Hiermee wil ons net vra dat almal wat kom kuier by Dansplaas asb die COVID-19 PROTOCOLS nakom!

Ons moet comply vir ons almal se veiligheid 🙂

GEEN MASKER...GEEN INGANG , en as jy een vergeet het kan jy een koop by die deur vir R20

Self sanitising stations is oral beskikbaar in ons venue , sanitise gereeld en was jou hande.

Julle kan nog steeds julself geniet met die Protocols👌

By voorbaat Dankie

DANSPLAAS MANAGEMENT

05/11/2020

Dansplaas Tribes

youtube.com 03/11/2020

Jan Rhaap - Maak Jou Maak(e)

youtube.com Jan Rhaap se nuwe enkelsnit "Maak Jou Maak(e)" Kry "Maak Jou Maak(e)" hier: https://lnk.to/rqnRv7mU Regisseur: Wian Van Der Walt Kameras : Wian Van Der Walt ...

[10/31/20]   Hiermee wil ons net vra dat almal wat kom kuier by Dansplaas asb die COVID-19 PROTOCOLS nakom!

Ons moet comply vir ons almal se veiligheid 🙂

GEEN MASKER...GEEN INGANG , en as jy een vergeet het kan jy een koop by die deur vir R20

Self sanitising stations is oral beskikbaar in ons venue , sanitise gereeld en was jou hande.

Julle kan nog steeds julself geniet met die Protocols👌

By voorbaat Dankie

DANSPLAAS MANAGEMENT


30/10/2020

Eclipse Band - South Africa

30th October Eclipse Band live at Dansplaas Tribes

05/10/2020

Baie dankie aan Juan Boucher en sy band wat ons saterdag aand entertain het! Dit was n groot sukses! Ons sien uit na Desember ! Julle was uit die boonste rakke !!


03/10/2020

Texas Grill ete voor die groot show vanaand

JUAN en d manne eet lekker by Texas voor d show vanaand ! Dankie Texas Grill vir die sponsorship ! 👌


03/10/2020

Sound Check time...

07/09/2020

Wat n awesome potjiekos dag ...dankie aan ons Chefs ...julle was almal wenners!!!

Videos (show all)

JAKKIE LOUW LIVE @ DANSPLAAS George
Jakkie Louw op sy beste!
Jakkie Louw Live !
Texas Grill ete voor die groot show vanaand

Category

Bar

Telephone

Address


36 Courtenay Street (c/o Wellington & Courtenay Streets)
George

Opening Hours

Tuesday 15:00 - 23:00
Wednesday 15:00 - 23:00
Thursday 15:00 - 23:00
Friday 15:00 - 23:00
Saturday 00:00 - 23:00
Other Bars in George (show all)
V Grill V Grill
1 York Street
George, 6529

Vgrill is a popular Bar, Restaurant and Langarm Dance Venue situated in George, York Street.

Primi Piatti - George Primi Piatti - George
131 York St
George, 6530

"Creating the ultimate eating Experience"

Mzanzi Lounge Nightclub Mzanzi Lounge Nightclub
Courtnay Str George
George, 6532

Rush Nightclub George are one if the largest Clubs in George where we promise to bring you just the Best Entertainment

Club Nitro Lounge Club Nitro Lounge
Market Mall Marketstreet
George, 6529

Far Hills Country Hotel Far Hills Country Hotel
N2
George, 6529

Far Hills Country Hotel, situated in George South Africa overlooks the breath-taking Outeniqua mountain range with its rolling foothills and glorious peaks. The hotel offers 20 Deluxe air conditioned rooms, all with on suite bathrooms.

K-Buku Offroaders retreat K-Buku Offroaders retreat
Joncksrus De Vlugt, P1660, Kliprivier Road
George, 6462

Offroaders pub and grill, outrides, situated p1660 road joncksrus de lug