Die Boer Stal

Die Boer Stal

You may also like

Hulkan
Hulkan

Die Boer Stal is in George geleë. Ons is 'n Perdrysentrum, ons bied binne- en buite livery, ponieri

Photos from Die Boer Stal's post 24/06/2022

Ruvoer / Roughage

Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag


[email protected]

Photos from Die Boer Stal's post 23/06/2022

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.🐴❤️

Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Ons het n awesome personeel wat toegewy is aan jou perde se behoeftes.

www.dieboerstal.co.za
[email protected]

Photos from Die Boer Stal's post 21/06/2022

Volg ons bladsye om op hoogte te bly met ons nuutste inhoud.

www.dieboerstal.co.za
[email protected]
🐴🐴🐴

20/06/2022

Goeie more🌞
Die Boer Stal is in George geleë. Ons is n Perdryskool en sentrum. Vir meer inligting oor ons toekomstige ontwikkelings en gebeure, stuur vir ons n epos - [email protected]
Of volg ons Blad - 🐴💙

Photos from Die Boer Stal's post 16/06/2022

Vir die jong span
Diere Donderdag
Fassinerende feite oor Perde 🐴
- 'N Perd se ouderdom kan deur sy tande beraam word
- Perde kan leef om meer as 30 jaar oud te wees
- Perde is Herbivore
- 'n Manlike perd is 'n hings en 'n vroulike perd is 'n merrie
- Die algemene term vir 'n jong perd is 'n vul
- Die perd se hoef is eintlik die vergrote nael van die middeltoon.
Lees meer - https://af.wikipedia.org/wiki/Perd
🐴🦉🐶🐗
Stuur vir ons n epos [email protected]
www.dieboerstal.co.za

15/06/2022

Perdryskool en sentrum
[email protected]
www.dieboerstal.co.za

11/06/2022

Springkastele te huur
Ponierylesse
Ponie verjaarsdagpartytjies
Venue huur
🏰🐴🎠🖌️
Los vir ons n epos - [email protected]
www.dieboerstal.co.za

Fasiliteite 10/06/2022

Die Boer Stal
Ons verkoop ruvoer 🌾
We sell roughage
vir meer inligting besoek ons webwerf
https://www.dieboerstal.co.za/facilities
Stuur ons n epos
[email protected]

Fasiliteite Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Photos from Die Boer Stal's post 09/06/2022

Ken jy al die name van die groente?🥦🥒🍅🥑
Druk, lamineer en gebruik as n legkaaart.
Die Boer Stal


www.dieboerstal.co.za

07/06/2022

Die Boer Stal is 'n Perdrysentrum in George geleë, ons bied binne- en buite livery (stalle) aan vir Perde, ons gee ook lesse oor ruiterkuns en perdeskou opleiding.🏇 Tans het ons 'n dresseerarena, oefenarena en 2 lunge ringe. Ons het die volgende ruvoer beskikbaar - Lucerne, Oathay, Chaff. 🌾
Vir meer inligting
www.dieboerstal.co.za
Like ons Facebook blad
Boer Stal
083 532 5338
[email protected]

Photos from Die Boer Stal's post 06/06/2022

Ruvoer / Roughage
Lucern Bales R110 per bale
Prima Grade Lucern +- 35kg R160 per bale
Oathay/Hawer R100 per bale
Chaff +-15kg per R80 bag

06/06/2022

Die Boer Stal
Like ons blad ☝🏻
📍Vleifarm, Sinskabrug George
🖱️www.dieboerstal.co.za

🐴

02/06/2022

Die Boer Stal🤎❤️🐴
-Perdryskool
-Lesse oor ruiterkuns
-Poniepartytjies
-Huur van Springkastele
-Binne en buite stalle
-Verkoop van Ruvoer
-Perdeskou opleiding
-Feeste en Venue huur
Like en volg ons blad vir meer inligting

www.dieboerstal.co.za

01/06/2022

Welkom Junie 🌾

www.dieboerstal.co.za

Photos from Die Boer Stal's post 31/05/2022

Goeie more🌄

By die Boer Stal geniet ons perde groot graskampe op ons 44 hektaar plaas.

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.


Vir meer inligting oor ons stalle -
Rinita +27 83 542 5338
www.dieboerstal.co.za

Photos from Die Boer Stal's post 30/05/2022

Die Boer Stal
Perdryskool
• Groeplesse
• Perdeskou opleiding
• Gevorderde opleiding
• Springkasteel huur
• Feeste/ venue huur
en nog vele meer.

27/05/2022

Poniepartytjies
Huur van spring kastele
Rinita - 083 542 5338

www.dieboerstal.co.za

Photos from Die Boer Stal's post 25/05/2022

Arenas
Die Boer Stal
Tans het ons 'n dresseerarena, oefenarena en 2 lunge ringe.🏇

’n Ten volle toegeruste sandspringarena, 60 m x 20 m sanddresseerarena en platgrasarena om op te oefen, is tans in aanbou.

Bederf jou perde met 'n heerlike swem in die dam na 'n dag van harde werk!🏅🐴

Volg ons op Instagram en Facebook
Die Boer Stal
Los jou kommentaar op ons Google-bladsy
Besoek ons Webwerf
www.dieboerstal.co.za

24/05/2022

Ons stalle van 3,9 m x 4 m is groot, met ruim skaafsels om seker te maak jou perd is gemaklik en goed uitgerus.

Die Boer Stal bied professionele en individuele versorging aan elke perd in 'n ontspanne, gesinsgeoriënteerde atmosfeer.

Voerroetines word noukeurig gemonitor vir elke perd en ons het 'n verskeidenheid kundiges wat ons werf diens vir al jou perdebehoeftes!
Die Boer Stal
Little Pony Riding School

Hoof Blad 23/05/2022

Besoek ons webwerf.
www.dieboerstal.co.za

Hoof Blad Die Boer Stal is in George geleë. Ons is 'n Perdrysentrum, ons bied binne- en buite livery aan, ponieritte, spring kasteel huur en soveel meer.

Photos from Die Boer Stal's post 20/05/2022

Ons verkoop Ruvoer (Lusern en Hawer)
Dit kom van die pragtige Langkloof af.
Ons doen ook lesse oor ruiterkuns
Poniepartytjies
Huur van springkastele
en vele meer.
Die Boer Stal 🐴
www.dieboerstal.co.za

19/05/2022

Die Boer Stal
Little Pony Riding School
- Perdryskool
- Lesse oor ruiterkuns
- Poniepartytjies
- Huur van springkasteel
- Lewery
- Verkoop van Ruvoer (Lusern en Hawer)
Vleifarm Sinskabrug, George
www.dieboerstal.co.za

18/05/2022

Ons is baie OPGEWONDE om aan te kondig dat ons ons jaarlikse LENTEFEES in September gaan aanbied, 😃🤩 met geleenthede en wonderlike kompetisies en pryse om te wen! Het jy wat nodig is om die sterkste man in George te wees, kan jy lekker potjie maak!? en 'n kans staan ​​om 'n luukse naweek weg vir twee wen. Daar sal ook baie opwindende aktiwiteite vir die kinders wees soos poniery 💜🐴gesigverf en nog baie meer pret vir die hele gesin!🥳🤩 Volg ons blad vir meer inligting.!
Die Boer Stal
Little Pony Riding School
www.dieboerstal.co.za

16/05/2022

N gelukkige kliënt.⭐⭐⭐⭐⭐

Dankie aan al ons kliente vir al julle ondersteuning by die boer stal ons het 195 "likes" bereik, kom ons kom oor die 200 merk, hou aan volg en deel ons blad. Ons het 'n paar opwindende gebeurtenisse in die nabye toekoms en sal binnekort meer besonderhede plaas.
Like ons blad
Besoek ons webwerf
www.dieboerstal.co.za

14/05/2022

Beplan u binnekort 'n verjaarsdagpartytjie ? Ons verhuur springkastele - besoek ons gerus
Vleifarm Sinskabrug George.
Besoek ons webwerf
www.dieboerstal.co.za
Like ons blad.
Boer Stal

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Die Boer Stal🤎❤️🐴-Perdryskool -Lesse oor ruiterkuns-Poniepartytjies-Huur van Springkastele-Binne en buite stalle-Verkoop...
Beplan u binnekort 'n verjaarsdagpartytjie ? Ons verhuur springkastele - besoek ons gerusVleifarm Sinskabrug George.Beso...
Ons Stalle ~ 🐴❤️🧡@dieboerstal www.dieboerstal.co.zaLekker naweek!#horsestables #horsebackriding #horseridingcenter #geor...
Die Boer Stal 🐴🧡Besoek ons webwerf en gaan like asb ons blad @dieboerstal www.dieboerstal.co.zaLekker naweek! #ponyrides...
Die Boer Stal is in George geleë. Ons is 'n Perdrysentrum, ons bied binne- en buite livery aan, ponieritte, spring kaste...

Telephone

Address


Vleifarm, Sinskabrug
George
6530

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Other George gyms & sports facilities (show all)
Kingswood Golf Estate Kingswood Golf Estate
1 Kingswood Golf Estate, 1 Kingswood Boulevard
George, 6529

Play a round of golf, and you will see why Kingswood is known as Everyone's Favourite Golf Course.

MORNE Taylor MORNE Taylor
Skopio
George

Empire Taylor

Gobi Fitness- George WC Gobi Fitness- George WC
Cnr Market And York
George, 6530

Sweat it out with friends – join our community today!

Suzanne's Fitness Centre Suzanne's Fitness Centre
GARDEN Route MALL
George, 6570

Create the best version of yourself! Promote Wellness and improve your life by taking the first step

Tylor Muller Tylor Muller
George, 6529

Tylor Daniel Muller has been chosen to partake in the European Karate Championships in Italy, in 2023. This page will primarily provide you with updates in regards to fundraising e...

Shukela FC, George Shukela FC, George
Mandela Village, Zone 8, Thembalethu
George

George Bowling Club George Bowling Club
4 Loch Lomondry Lane
George, 6529

Coastal Air Rifles Coastal Air Rifles
116 Nelson Mandela Boulevard
George, 6536

P*p Air Rifle Sales and Accessories, Repairs, Customizing and Tuning

WC Eventing Champs 2023 WC Eventing Champs 2023
George, 6529

Western Cape Eventing Championships @ George Riding Club 25th-27th August 2023