LoveLocal - Centurion

LoveLocal - Centurion

Share

Ondersteun plaaslik | Support Local
Shop Local
Eat Local
Spend Local
Enjoy Local

#LoveCenturion

06/10/2026

Some superheroes wear capes. Others carry red pens and can hear a sweet wrapper opening from three classrooms away. šŸ¬šŸ‘€

Happy World Teachers’ Day to the people who explain it again, notice when something’s wrong, and believe in a child until that child starts believing in themselves. ā¤ļø

From all of us at AWSUM: thank you for the lessons that last long after the bell rings.

Tag a teacher who deserves a gold star — and a coffee they actually get to drink while it’s hot. ā˜•ā­

The Teacher You Never Forget: Why Their Greatest Lessons Last a Lifetime - AWSUM School News 06/10/2026

Local School News!

The Teacher You Never Forget: Why Their Greatest Lessons Last a Lifetime.

The Teacher You Never Forget: Why Their Greatest Lessons Last a Lifetime - AWSUM School News World Teachers’ Day puts the spotlight on the influence that marks cannot measure, as Trinityhouse Centurion’s Deputy Principal, Rori Sephetho, reflects on the teachers who shape confidence, character and futures.

Laerskool Rooihuiskraal leerders behaal Voortrekkers se Voorslagtoekenning - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Rooihuiskraal leerders behaal Voortrekkers se Voorslagtoekenning.

Laerskool Rooihuiskraal leerders behaal Voortrekkers se Voorslagtoekenning - AWSUM School News Twee van Laerskool Rooihuiskraal leerders, Keira en Leila, het onlangs die Voortrekkers se nasionale voorslagtoekenning ontvang. Hierdie toekenning kan eers in Gr. 7 behaal word en albei van hulle het silwer-toekennings verwerf.

Hoƫrskool Centurion spellers neem aan die AFRISKULD Nasionale Spelkampioenskap deel - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoƫrskool Centurion spellers neem aan die AFRISKULD Nasionale Spelkampioenskap deel.

Hoƫrskool Centurion spellers neem aan die AFRISKULD Nasionale Spelkampioenskap deel - AWSUM School News Op Maandag 21 September het 120 van Suid-Afrika se top-spellers die stryd aangepak.

Laerskool Rooihuiskraal leerders word verkies tot die Gauteng-Noord Jukskeispan - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Rooihuiskraal Amptelik leerders word verkies tot die Gauteng-Noord Jukskeispan. Klik hier!

Laerskool Rooihuiskraal leerders word verkies tot die Gauteng-Noord Jukskeispan - AWSUM School News Baie geluk aan Laerskool Rooihuiskraal leerders wat verkies is tot die Gauteng-Noord Junior Jukskei span en Desember aan die SA Junior Kampioenskappe gaan deelneem!

Laerskool Bakenkop ruiter skitter aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Bakenkop ruiter skitter aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe.

Laerskool Bakenkop ruiter skitter aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe - AWSUM School News Baie geluk, Jessica du Toit! Laerskool Bakenkop is baie trots op Jessica, wat saam met haar perd, Gentle Spirit, aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe by Kyalami Park deelgeneem het.

Hoƫrskool Centurion spreker is vierde in SA vir ATKV-Digipraat - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Hoƫrskool Centurion spreker is vierde in SA vir ATKV-Digipraat .

Hoƫrskool Centurion spreker is vierde in SA vir ATKV-Digipraat - AWSUM School News ATKV-DigiPraat-kompetisie het vanjaar weer jong Afrikaanssprekers uitgedaag om hul taal- en kommunikasievaardighede met selfvertroue op die proef te stel.

Laerskool Wierdapark leerders presteer aan Karate-Tatami - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Wierdapark leerders presteer aan Karate-Tatami.

Laerskool Wierdapark leerders presteer aan Karate-Tatami - AWSUM School News Laerskool Wierdapark is ongelooflik trots op hul karateka wat die afgelope tyd hul talent, dissipline en deursettingsvermoƫ in karate ten toon gestel het!

Laerskool Bakenkop leerder kwalifiseer vir SA Stoei-toernooi - AWSUM School News 02/10/2026

Plaaslike Skoolnuus!

Laerskool Bakenkop leerder kwalifiseer vir SA Stoei-toernooi.

Laerskool Bakenkop leerder kwalifiseer vir SA Stoei-toernooi - AWSUM School News Laerskool Bakenkop leerder Henro Janse van Rensburg het gekwalifiseer om in Kaapstad aan die SA Stoei-toernooi deel te neem! Henro neem deel in die volgende afdelings:

A celebration of Excellence in Public Speaking at Sutherland High School - AWSUM School News 02/10/2026

Local School News!

A celebration of Excellence in Public Speaking at Sutherland High School.

A celebration of Excellence in Public Speaking at Sutherland High School - AWSUM School News Sutherland High School was proud to host the National Eisteddfod for Public Speaking, showcasing the confidence, creativity and talent of young speakers.

Want your business to be the top-listed Media Company in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


Centurion

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when LoveLocal - Centurion posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Subscribe

We will notify you when anything happens in Centurion.