Solied 4x4

Solied 4x4 spesialiseer in hoรซ gehalte voor- en agterbuffers. Neem jou 4x4-voertuig van sag na solied met een van ons staal-sterk buffers.๐Ÿ’ช๐Ÿป

22/05/2024

One-off in the making...

Photos from Solied 4x4's post 14/05/2024

Wees weer trots op jou Toyota bakkie met 'n Solied 4X4 Rear Replacement Bumper!

Vanaf R6500 vir 'n "Bolt-on" Rear Bumper en R9500 vir 'n Integrated Towbar Rear Bumper.
Centurion
072 260 2458

Photos from Solied 4x4's post 10/05/2024

Ons reeks Rear Replacement Bumpers is groter as ooit en met GRATIS AFLEWERING vir die res van Mei, was daar nog nooit 'n beter tyd om jou bakkie op te gradeer nie!

Photos from Solied 4x4's post 08/05/2024

Jou bakkie is ook net een oproep weg van โ€˜spickerishโ€™๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿ˜‚ Hierdie bakkie spog met รฑ splinternuwe bumper. Dankie vir jou ondersteuning, Ulrich. Ons hoop jy geniet jou bumper! ๐ŸŽ‰

07/05/2024

Dis tyd om dankie te sรช! ๐ŸŒฟ Jou bakkie durf dapper die klipperige stofpaaie aan dat jy kan kamp, 4x4 ry en die Groot 5 kan vind! ๐Ÿฆ ๐Ÿ˜ Wys jou โ€˜dankieโ€™ en beskerm hom teen onnodige skade met รฑ bumper!
โ˜Ž๏ธ0722602458

Photos from Solied 4x4's post 02/05/2024

Die werkswinkel is besig met iets beautiful ๐Ÿคฉ en daar is altyd plek vir goeie musiek ๐ŸŽต en รฑ grappie of twee ๐Ÿ˜

is รฑ trotse familiebesigheid ๐Ÿ’ช๐Ÿป
Vir jou bou ons รฑ bumper en daardeur vir ons kinders รฑ toekoms ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

01/05/2024

Vandag is Werkersdag! ๐Ÿ‘ทโ€โ™‚๏ธ Ons weet jy werk elke dag baie hard ๐Ÿ’ช๐Ÿป dankie daarvoor. ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Weet jy wie werk nog hard? Jou bakkie! ๐Ÿ›ป Beskerm daarom jou voertuig teen onnodige skade deur รฑ bumper op te sit.

โ˜Ž๏ธ072 260 2458

Photos from Solied 4x4's post 29/04/2024

Die voor en na van nog รฑ perfect fitment! ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป baie dankie dat jy ons met jou voertuig vertrou, Phillip! ๐Ÿ’ช๐Ÿป Ons glo die ver ry was die moeite werd! ๐ŸŽ‰๐Ÿ‘๐Ÿป

#

29/04/2024

Ai maar dis lekker om jou vroeg op รฑ Maandag by ons werkswinkel te hรช ๐Ÿฅณ kom ons maak jou mooi! ๐Ÿ’ช๐Ÿป

25/04/2024

Soms moet dinge eers sleg lyk dat mens weer die mooi kan waardeer ๐Ÿคฃ baie soos mens se bankrekening voor betaaldag ๐Ÿ˜‚

22/04/2024

Nog รฑ bakkie is gereed om harde plaaswerk te doen! ๐Ÿšœ๐Ÿ„๐ŸŒป beskerm jou bakkie met ons staalsterk bumper!

Photos from Solied 4x4's post 15/04/2024

So lyk dit as รฑ bakkie deur se hande was ๐Ÿ‘Œ๐Ÿปvolpunte vir vakmanskap! ๐Ÿ‘๐Ÿป ons hoop jy gaan jou nuwe bumper geniet, Christiaan!

Photos from Solied 4x4's post 15/04/2024

Kyk wie kuier sommer vroeg op รฑ Maandagoggend in die werkswinkel ๐Ÿ‘๐Ÿป nuwe week - nuwe fitments!

10/04/2024

Hierdie bumper is veilig op die plaas en gereed om die punch te vat ๐Ÿ’ช๐Ÿป ๐ŸŒฝ Beveilig jou bakkie ook - hy werk hard! ๐Ÿ‘๐Ÿป ๐Ÿšœ ๐Ÿ„ ๐Ÿ‘ ๐ŸŒป ๐ŸŒง๏ธ ๐Ÿ“

05/04/2024

Ons quality check officer ๐Ÿ‘ฎhet vanoggend voor skool die groenlig vir fitment gegee ๐Ÿšฆiemand kry vandag รฑ splinternuwe voorbumper ๐Ÿคฉ

02/04/2024

Ons hoop jou langnaweek was so mooi soos รฑ bumper ! Bestel vandag en kry jou bumper in April - no jokes ๐Ÿคฃ

Photos from Solied 4x4's post 27/03/2024

GR Sport, Legend of Raider, ons maak hom, ons verskaf hom, ons fit hom! Dankie Nannie Bruwer vir jou ondersteuning! Jy kan nou die trailer onder jou golfkarretjie of 19ft watertuig uitsleep!

Photos from Solied 4x4's post 25/03/2024

Hou jy van kamp, 4x4 roetes en die bosveld? Die bumper maak jou bakkie mooi รฉn is pasgemaak om jou buitelug leefstyl te ondersteun!

Photos from Solied 4x4's post 19/03/2024

Nog รฑ reuse verbetering op รฑ 4x4 voertuig ๐Ÿ‘๐Ÿปdoen dit vir jou bakkie โ˜Ž๏ธ bel ons!

19/03/2024

Wat d**k julle gebeur vandag hier? ๐Ÿค”

Photos from Solied 4x4's post 19/03/2024

Die langnaweke kom, ons kan niks doen aan jou babalas nie, maar ons kan die brandewynvlek laat verdwyn... Bestel 'n Solied 4x4 Rear Replacement Bumper en voel beter oor jou besluite!

15/03/2024

Ons jongste appy het nou net vir diens ingeklok ๐Ÿคฃ die werkswinkel is weer besig om nuwe ontwerpe te finaliseer ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป๐Ÿ’ช๐Ÿป hou ons dopโ€ฆ

14/03/2024

MAHINDRA MAART is hier! Maak jou bakkie mooi รฉn spaar R500. *Net hierdie maand. ๐Ÿฅณ

13/03/2024

Maak jou Triton tough ๐Ÿ’ช๐Ÿป Dankie vir jou besigheid, Abel. Jou bakkie lyk spoggerig! *triton

11/03/2024

Vandag was รฑ Navara tipe dag in die werkswinkel ๐Ÿ’ช๐Ÿป ons voel trots op nog รฑ perfect fitment! Dankie Zelda dat jy ons met jou voertuig vertrou!

08/03/2024

Nog รฑ tevrede kliรซnt, al die pad van Limpopo, om te spog met die nuwe Mazda BT-50 bumper! ๐Ÿ‘Œ๐ŸปMaak jou Mazda ook mooi ๐Ÿ‘๐Ÿป

Photos from Solied 4x4's post 05/03/2024
Want your business to be the top-listed Equipment Service in Centurion?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Neem jou Amarok van รฑ A na รฑ A++ met ons moderne bumper van staal ๐Ÿ’ช๐Ÿปโ˜Ž๏ธGesels met Neil by 0722602458#solied4x4 #bumper #4...
Nog รฑ Maandag en nog รฑ Cruiser ๐ŸŽ‰ ons raak net nie moeg hiervoor nie ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป hierdie masjien is รฑ monster en lyk 10/10 met ons...
Kyk net die detail agter die nommerplaat en op die step plate ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป hierdie ontwerpe is next level nice ๐ŸŽ‰โ˜Ž๏ธ0722602458#solie...
Kyk nou net! ๐ŸŽ‰ Hierdie bakkie spog met รฑ splinternuwe voorkoms met รฑ staalsterk bumper,  stainless steel step plates en ...
๐Ÿฆ“Dans Kwagga Dans๐Ÿฆ“ ons sit die ritme in jou bakkie se are ๐ŸŽผ๐ŸŽถ๐ŸŽต๐ŸŽนโ˜Ž๏ธ0722602458#solied4x4 #bumper #4x4accessories
Solied4x4 verskaf hoรซ gehalte voor en agter bumpers vir jou voertuig! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Ons produkte is landswyd beskikbaar!โ˜Ž๏ธ072 260 2...
Goeiemรดre Suid-Afrika ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ kyk wie kuier sommer vroegoggend by ons ๐Ÿ‘๐Ÿป kom ons maak die bakkie mooi ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป#solied4x4 #replaceme...
Is jy reg om jou bakkie van sad na stunning te neem? ๐ŸŽ‰๐Ÿ’ช๐Ÿป ons kan help! โ˜Ž๏ธ 072 260 2458#solied4x4 #replacementbumper #4x4...
My wiele is groter as joune ๐Ÿ˜‚ wat รฑ lekker ervaring om hierdie monster in ons werkswinkel te hรช๐Ÿ‘๐ŸปNog รฑ suksesvolle rear ...
๐Ÿค”Het jy geweet? ๐Ÿ’ญOns verkoop voor- en agterbumpers EN kan jou help met รฑ perfect fitment!Kontak ons:โ˜Ž๏ธ 072 260 2458๐Ÿ–ฅ๏ธ Fa...
Waarvoor wag jy? โฐ this is as good as it gets ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป #solied4x4 #bumper #4x4ccessories #4x4southafrica #ford #fordsouthafric...
Mag jou naweek so mooi soos jou bakkie wees ๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰๐ŸŽ‰#solied4x4 #bumper #replacementbumper #bakkie #4x4accessories #4x4southaf...

Telephone

Website

Address


Hennopspark
Centurion
0157
Other Automotive Parts & Accessories in Centurion (show all)
Battery Centre Battery Centre
Unit 2, Simarlo Park, Hendrik Verwoerd Street
Centurion, 0172

South Africa's battery specialists.

Kotwals Motor Spares - KMS Kotwals Motor Spares - KMS
19 Jakaranda Street, Lenchen Centre, M27, Hennopspark
Centurion, 0157

KMS is a well-established auto motor spares company that is leader in the auto spares market. With over 20 years of experience in the industry we have built a large network of reli...

STAR Autoworx STAR Autoworx
107 Vicki Drive APEX Centre
Centurion, 0157

WE GUARANTEE: Trustworthy services Professional workmanship Quality results Affordable cost ANY MAKE ANY MODEL

DCS Suspensions DCS Suspensions
Centurion

DCS Suspensions delivers high performance for all of our off-road needs, when standard wouldn't do!

Mandarin Parts Distributors Centurion Mandarin Parts Distributors Centurion
2 MAPLE TREE Street CENTURION
Centurion, 0051

PARTS AND SPARES FOR BAW BAIC CAM CHANA CHERY DFM FOTON GEELY GWM HAVAL JINBEI MAHINDRA SUZUKI TATA

Black and White Truck Spares Black and White Truck Spares
Plot 175, 32nd Street, Doornkloof East, Pretoria
Centurion, 0153

Today we have a dedicated team of buyers, store-men, drivers and salesmen, and are one of the leading

Goldwagen Centurion Goldwagen Centurion
Lenchen Avenue South
Centurion, 0157

We offer an extensive range of high quality replacement parts suitable for Mercedes Benz, BMW, Audi,

ECU SHOP SA ECU SHOP SA
18 Kort Street
Centurion, 0157

South African Dealer and distributer for ECU-SHOP Products

House Of Muscle  Pty-Ltd House Of Muscle Pty-Ltd
Unit 9, Edison Bell Park, Hennopspark
Centurion, 0157

We Aim to supply the best possible deals on All American part needs for your muscle car or classic

Mr Sensors N Spares SA Mr Sensors N Spares SA
Klipkraal Road, Rooihuiskraal
Centurion, 0154

Mr Sensors N Spares SA Your One Stop Shop For All Your Automotive Sensors N Spares

Weport Wholesale Distributor Weport Wholesale Distributor
103 Sterling Road, Kosmosdal
Centurion, 0187

A leading supplier of brake & friction products in both light and heavy-duty sectors in the South African market, as well as the rest of Africa. We continuously consult with leadin...

Kgosi Automative Center Kgosi Automative Center
7967 Intiginono Street
Centurion, 0157

Service without compromise