Calitzdorp UCC
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Calitzdorp UCC, Religious organisation, Calitzdorp.
Geagte lidmate van Calitzdorp UCC neem kennis dat ons kerkdienste begin vanaf komende Sondag om 10 uur.
Namens Calitzdorp UCC wil ons as kerkbestuur, kerkraad en gemeente ons innige meegevoel betuig met die heengaan van ons vorige leraar eerw. Lewie. Dit is hartseer om so n begaafde persoon aan die dood af te staan. Ons dink vanoggend aan sy vrou kinders en familie. Ons as kerk weet wat u vir ons beteken het.
Naandse familie in Christus ons kerk het gisteraand deurgeloop onder diefstal en ons het u die gemeenskap se hulp baie nodig . Breekware is gesteel wat ook aan ander mense behoort wat tydens n funksie gebruik was asook meroen kanselbekleding. Indien enige persoon by u aankom laat weet enige een van ons gemeente of diakens in die verband .
Calitzdorp UCC se Lydensweek begin vanaand en begin om 7 uur. Ons vra lidmate en besoeker om so vroeg as moontlik te kom om covid protokols te gehoorsaam.
Namens Calitzdorp UCC wil ons vanoggend in besonder vir sr. Messias geluk se op n groot 70 jaar. Ja die Here het haar deurgedra. Alles wat mooi is op die jare vorentoe. Ons hou vanoggend Ps23 vir jou voor.
Calitzdorp UCC Send a message to learn more
Naandse , Calitzdorp UCC familie wil net deurgee dat ons nie moreoggend diens sal het nie. Ons het verlede Sondag so afgekondig.
Calitzdorp UCC bied op 16 Des n hoenderbraai aan @ R 60 aan. Kaartjies sal beskikbaar wees by kerkraad.
Aan die Calitzdorp UCC wil ons hartlik geluk se op hul 25 ste verjaarsdag. Mag die Here sy seëning oor ons kerk sal hou. Alle sterkte met die jare vorentoe.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Calitzdorp
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Calitzdorp UCC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.