Charlene Rabie Photography
My passion for photography. Contact me for weddings, parties and other special photos. (not studio)
07/02/2023
Het lanklaas bietjie fotos gepost. Het vir Zander de Lange afgeneem in November 2022. Ek ken hom vandat hy Graad 1 was en dit was 'n voorreg om hom te sien groei tot die man wat hy geword het.
Dankie aan Joline Scheepers wat gehelp het met die editing. Met 'n voldag werk kry mens nie altyd kans nie.
18/08/2021
https://www.digitalcameraworld.com/news/4-more-things-you-should-never-say-to-a-photographer
4 more things you should NEVER say to a photographer! These 4 things are certain to annoy a photographer – say them at your peril!
10/05/2021
Gaan stel vir Alice Möller hier. Ek het haar fotos geneem. Lyk sy nie stunning nie!
01/05/2021
https://docjournals.com/expecting/39/
45 Funny Baby Announcements that Will Make You Want to Get Pregnant - Doc Journals Raising a child is a serious task. But regardless of how you got knocked up, or how you got your partner knocked up, there’s always a lesson to be remembered – handle it with grace and loads of humor! In time, the experiences will grow on you. You will get better at cooking, faster at […]
21/12/2020
In 2016 het ek die voorreg gehad om Cresentia af te neem vir haar matriekafskeid. Sy was so opgewonde, vol drome en verwagtinge vir 'n grootmens toekoms. Op 19 Oktober 2020 moes ons afskeid neem van haar. So hartseer, want sy was nog so jonk met 'n 3 maande babatjie. Mag sy in vrede rus.
18/12/2020
Met hierdie photoshoot neem ons afskeid van die Fourie's wat 'n nuwe advontuur in Australië gaan begin. Ek hoop om weer van julle te neem wanneer julle in SA kom kuier. Gaan julle mis. Baie dankie aan Lydia wat my vanaf die begin van my fotografie droom gemotiveer, ondersteun en aangemoedig het. Ek bid die Here se seën aan julle toe.
15/12/2020
https://www.facebook.com/55609160221/posts/10157710701625222/
Dié 10 wenke sal jou skraler op foto’s laat lyk Wil jy wegkruip as die kamera nader kom omdat dit altyd jou onvolmaakthede beklemtoon? Hier’s raad.
24/11/2020
Borrowed this and so true.
10/09/2020
Nog 'n paar fotos van Leonore Prinsloo by Tristone Stables
05/09/2020
Dit was 'n advontuur om vir Leonore Prinsloo af te neem. Dankie Annemarie Du Plessis dat ons by Tristone Stables kon afneem.
23/08/2020
Lekker kos afgeneem vir R & B Catering. Jou kos lyk heerlik Riana Burger!
10/06/2020
So bietjie ou fotos gekyk en begin edit. Hierdie foto het ek in Funchal, Madeira geneem in 2017.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Bloemfontein
9301