FEDSAS
Die leier in skoolbeheer en - bestuur / The leader in school governance and management.
FEDSAS is the national representative organisation for governing bodies, which informs, organises, mobilises and develops its members to achieve and uphold the highest recognised international educational standards. FEDSAS is die nasionale verteenwoordigende organisasie van beheerliggame wat sy lede inlig, organiseer, mobiliseer en toerus om die hoogste internasionaal erkende onderwysstandaarde in openbare skole te handhaaf en uit te bou.
๐ฃ SKOLEBEMARKERS VAN NOORDWES EN OMGEWING โ REGISTRASIE IS OOP! ๐
Jou skool het ongelooflike stories om te vertel.
Maar bereik dit die regte mense?
Sluit op 22 Julie in Potchefstroom by FEDSAS se Werkswinkel vir Skolebemarkers aan en kry praktiese wenke om jou skool se kommunikasie en bemarking na die volgende vlak te neem.
๐ Hoe om nuuswaardige stories raak te sien
๐ฐ Wenke uit die joernalistieke wรชreld
๐ฑ Praktiese kommunikasie- en bemarkingsidees
๐ค Hoe om beter met die media te skakel
๐ค Bou verhoudings met ander skolebemarkers
Die werkswinkel word aangebied deur Daniรซlla van Heerden, FEDSAS se kommunikasiebestuurder en voormalige joernalis en nuusleser.
๐ Registreer hier: https://bit.ly/FEDSAS_SkolebemarkerWerkswinkel_22Julie
11/06/2026
Met die toenemende finansiรซle druk op skole is effektiewe fondsinsameling belangriker as ooit. Vandag kyk ons na die moets en moenies van fondsinsameling by skole.
Luister vanaand saam waar Pienaar Lochner met Riaan van den Bergh, Adjunk HUB van FEDSAS en Hoof van die Sentrums, gesels vanaand oor die fondsinsameling by skole.
Skuins Voor Pouse, in samewerking met FEDSAS, Instituut vir Christelike Onderwys en Pretoria FM elke Donderdag om 20:15 op PretoriaFM.
11/06/2026
Wetgewing hoef nie ingewikkeld te wees nie.
Met FEDSAS Sakpaswette: Skoolbeheer en die Reg (2025) het skoolbeheerliggame en onderwysrolspelers maklike toegang tot belangrike onderwyswetgewing, regulasies en riglyne in โn handige sakformaat.
Bly ingelig, neem ingeligte besluite en versterk goeie skoolbeheer met โn praktiese hulpbron van FEDSAS.
Bestel jou eksemplaar vandag by https://fedsasmarketplace.co.za/product/sakpaswette/
10/06/2026
๐ฅPionierskool - Worcester is op soek na 'n leier met visie en 'n passie wat inspireer ๐ฅ
Graag nooi ons dinamiese, visionรชre en toegewyde leiers uit om by Pionierskool 'n verskil te kom maak deur aansoek te doen vir die pos van Skoolhoof: Pionierskool vir Siggestremdes ๐
10/06/2026
School admissions policies play a critical role in shaping the future of education. But the key question remains: how do we ensure every learner has access to quality opportunities?
Commenting on proposed changes to former Model C school admissions, FEDSAS Deputy CEO and legal expert Dr Juane van der Merwe-Mocke highlighted the importance of admissions policies that are fair, transparent, reasonable and in line with the law.
The focus should not simply be on changing access to schools, but on strengthening the education system so that every learner can reach their full potential.
Quality education should be a reality for every child, regardless of where they live.
Read: https://www.ewn.co.za/dbe-considers-major-shake-up-of-former-model-c-school-admissions/
09/06/2026
Riaan van der Bergh, Deputy Chief Executive Officer at FEDSAS, recently joined the Club Engage National Aftercare and Holiday Care Franchise Conference where he presented a talk on the opportunities, risks and responsibilities surrounding Artificial Intelligence (AI) in schools.
As AI continues to reshape the way we learn, work and communicate, it presents exciting possibilities to improve efficiency, support innovation and enhance education. But with these opportunities come important questions around ethics, accountability and ensuring that technology remains a tool that serves people.
At FEDSAS, we believe that navigating the future of education requires thoughtful conversations, responsible leadership and a strong focus on the human impact of every decision.
Photos: Club Engage
09/06/2026
VAKATURE
SAOU Nasionaal / National
๐๏ธ๐๐: ๐๐ ๐๐ผ๐๐ฟ ๐๐ฐ๐ต๐ผ๐ผ๐น ๐ฅ๐๐๐๐๐ฌ ๐ฟ๐ฒ๐ฎ๐ฑ๐ ๐ณ๐ผ๐ฟ ๐ถ๐? | ๐ง๐ต๐ฒ ๐ฆ๐ฐ๐ต๐ผ๐ผ๐น ๐๐ผ๐บ๐ฝ๐ฎ๐๐
Artificial Intelligence is already changing how schools work, learn and communicate. But are schools really ready for it?
In this first episode of The School Compass, we talk to Riaan van der Bergh of FEDSAS about AI in schools, why every school should have an AI policy, and what the government's own AI blunders mean for education.
๐ The School Compass is a video series from FEDSAS that focuses on issues and role players in education.
๐ง Watch here: https://www.youtube.com/watch?v=N00z1l3LH68
06/06/2026
๐ป SONDAG 7 JUNIE | 18:10 OP RSG
SKOOLTOELATINGS 2027
Die skooltoelatingsproses vir 2027 is reeds volstoom aan die gang. Vir baie ouers bring dit opgewondenheid, maar ook onsekerheid vir ander.
Luister na die antwoorde op vrae soos:
- Hoe werk toelatingsprosesse?
- Wat beteken โn voedingsgebied werklik?
- Waarom kry sommige skole meer aansoeke as beskikbare plekke?
- Wat kan ouers doen as hul kind nie by hul eerste keuse geplaas word nie?
Ons kyk ook na die praktiese en regsaspekte van skooltoelatings, die rol van skoolbeheerliggame, asook belangrike verwikkelinge waarvan elke ouer behoort te weet.
๐๏ธ Luister saam en kry waardevolle insig om die proses met meer kennis en vertroue te benader.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Website
Address
Posbus3, Fichardtpark. 9317
Bloemfontein
3196
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 16:00 |