Reis Ratel
Lets help you book your Holiday
Ons doen n series op travel tips om julle veilig te hou op julle vakansies. Travel tip no 1 sunblock in die Philippines. 😳
27/01/2020
Dagse Ratel fans!
Ons het n lieflike wittebrood aanbieding! 2 - 10 October 2020 in die wonderlike 5 ster Phuket Graceland resort met ontbyt daagliks, R14 950.00 per persoon. Met vlugte. Ons het net 4 beskikbaar so julle gaan moet spring.
07/01/2020
Gili T a small island nestled in between bali and lombok surrounded by 2 even smaller islands. Grab a bicycle or take a walk and meet some very interesting people.. @ Gili Trawangan Lombok
Volcano trekking. Tough but rewarding..
04/01/2020
Share the authentic spices and flavors of Bali cuisine with loved ones! A must do! Couples Cooking classes
04/01/2020
Bali at its best , great for couples , and honeymooners
Bali swing in Ubud
04/01/2020
Bali Ubud great place for young at heart
Follow us on our journey through Bali this was Lombok falls!
Lekker vakansie hou ratel fans! Kry tonne son en geniet die kers seisoen! Ons is terug in Januarie met n span nuwe deals maar die ratels kort nou eers ook n paar weke in die son.
18/12/2019
Hi almal hiers net nog 1 plek oor vir die special....
09/12/2019
Die Reis Ratel riller vir die week!
Los jou beursie by die huis! Zanzibar 7 aande in hierdie 4 ster hotel met alle kos en drankies ingesluit.
Reis datums 23 Mei tot 30 Mei 2020
Zanzibar vir R15 500 per per persoon “all inclusive” met vlugte vanaf Johannesburg. Ongelukkig het ons net 3 kamers beskikbaar so julle gaan moet spring.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Gili Trawangan
Lombok
81115