Nadies

Nadies

Share

Unieke HANDGEMAAKTE baba-en huis items.

Photos from Nadies's post 29/11/2023

Die laaste een van 4 uiltjie-mussies wat oppad is na Grootbos Private Nature Reserve 🌸

Whatsapp my vir bestellings of enige navrae, 076 600 1793

Photos from Nadies's post 28/11/2023

Mooiste uiltjie mussies oppad na Grootbos Private Nature Reserve 🌸

Beskikbaar in 0-3, 3-6 en 6-12 mnde. Hierdie is die 6-12 maande grootte @ R185.

Whatsapp my vir bestellings of enige navrae, 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 14/09/2023

Γ± Mooiste doekie-broekie vir Γ± seuntjie πŸ’™

Jy kan die middel verstel met die toutjies!

Beskikbaar in 0-3, 3-6, 6-12 mnde @ R180

12-18 mnde @ R260.

Whatsappy vir bestellings of enige navrae 076 600 1793 πŸš™

Photos from Nadies's post 14/09/2023

Uiteindelik Γ± doekie-broekie stelletjie vir die seuntjies ook πŸ’™πŸš™

Hierdie een is 6-12 mnde @ R250.

Beskikbaar in 0-3, 3-6, 6-12 en 12-18 mnde.

Whatsapp my vir bestellings of enige navrae 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 11/09/2023

Hoe mooi sal jou poplappie nie lyk in hierdie stelletjie nie πŸ’—πŸŽ€

Beskikbaar in newborn, 0-6 en 6-12 maande.

Whatsapp my vir bestellings of enige navrae 076 600 1793 🌸

Photos from Nadies's post 10/09/2023

Nog Γ± mooiste doedoe-hasie vir Γ± dogtertjie πŸ°πŸŽ€

Beskikbaar in verskillende kleure. R180.

Whatsapp my vir bestellings of vir meer inligting 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 08/09/2023

Ek d**k hierdie sagte pienk doedoe-hasie is my gunsteling πŸ˜…πŸ°πŸ’—

Saggies, snoesig en perfek as Γ± geskenkie aan Γ± nuwe baba.

R180

Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 πŸŽ€πŸ°

Photos from Nadies's post 07/09/2023

Hierso is nóg ñ doedoe-hasie vir ñ seuntjie 🐰🩡

R180. Beskikbaar in enige kleur.

Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 06/09/2023

Nog ñ mooiste, sagste doedoe-hasie om ñ kleintjie se geselskap te wees! 🐰

Beskikbaar in enige kleur, R180.

Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 04/09/2023

Kyk net hierdie fraai kopbandjie πŸŽ€ Jy kan hom met die lint verstel sodat hy stywer of losser sit.

R100

Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 🌸

Photos from Nadies's post 02/09/2023

Die doekie-broekie lyk sommer vir my soos ñ lente bloeiseltjie 🌸🌸🌸

Die middellyfbandjie is verstelbaar, so jy kan hom op verskillende groottes met die knopies verskuif.

6-12 mnde @ R365

Whatsapp my vir enige bestellings of vir verdere navrae, 076 600 1793 πŸŽ€

Photos from Nadies's post 31/08/2023

Die blou mussie is vir my so mooi vir ñ seuntjie 🩡

6-12 maande @ R185

Whatsapp my vir bestellings of vir enige navrae, 076 600 1793 🌸

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Siavonga?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Siavonga