Dogs
Home of the Dogs
26/08/2026
25/08/2026
🔥 DIE LINE-UP GROEI… 🔥
Volgende op ons 12 September line-up — LITHA! 🎤🎶
Ons gee julle stukkie vir stukkie ’n voorsmakie van wie julle dié aand by Dogs gaan sien. 👀🔥
En daar’s nog meer om bekend te stel…
🐾 Crazy Dogs | 6PM – LATE | FREE ENTRY
17/08/2026
🔥 NEXT UP… SAMPAULE! 🔥
Ons tweede kunstenaar vir ons 12 September line-up! 🎶
Nog ’n lekker naam wat by Crazy Dogs kom kuier. 🍻🔥
En ons is nog nie klaar nie… 👀
🐾 Crazy Dogs | 6PM – LATE | FREE ENTRY
14/08/2026
🎤 MEET NATASHA! 🎤
Natasha is die eerste kunstenaar wat ons bekendstel vir ons 12 September line-up by Crazy Dogs! 🔥
En daar’s nog ’n paar lekker name wat wag… 👀
🐾 Crazy Dogs | 6PM – LATE | FREE ENTRY
🔥 12 SEPTEMBER BY CRAZY DOGS! 🔥
Ons het ’n lekker aand van LIVE MUSIC vir julle beplan! 🎶🍻
Met ’n hele paar talentvolle kunstenaars op een verhoog. 👀
📍 Crazy Dogs – Worcester
⏰ 6PM – LATE
🎟️ FREE ENTRY
Maak solank jou planne… hierdie een wil jy nie mis nie! 🐾🎶🍻
LINE-UP DROPS SOON! 👀🔥
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
2 Louis Lange Road
Worcester
6850
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 02:00 |
| Tuesday | 10:00 - 02:00 |
| Wednesday | 10:00 - 02:00 |
| Thursday | 10:00 - 02:00 |
| Friday | 10:00 - 04:00 |
| Saturday | 10:00 - 04:00 |
| Sunday | 10:00 - 02:00 |