Silverfox Snake Rescues
Rescue, remove and release snakes from your property. Also give snake info sessions to school childr
26/02/2026
Hi julle, eerstens baie dankie aan almal se mooi boodskappe aan ons gesin (Talisa, Jandré en Tania du Preez) die afgelope week asook al die mooi comments hier op Silverfox Snake Rescues, ons waardeer dit so baie. Dankie aan Worcester Standard se mooi berig vandag wat my pa se impak so mooi vasgevang het.
Op Saterdag vier ons my pa se lewe en aangesien ons verwag dat daar 'n moontlikheid is vir te min sitplekke by die kerk gaan AGS dit Live Stream sodat enige iemand kan inskakel: https://www.youtube.com/live/d1n0Sl3GVtU?si=_pRqLNV12b2Cy5j_
Dankie aan Robert en sy span by AGS Nuwe Lewe vir die ondersteuning om die dag spesiaal te maak.
20/02/2026
20/02/2026
19/02/2026
19/02/2026
'Oom Silverfox' was só geliefd hier by ons EarthKido-maats en sal altyd in ons harte bly voortleef.
Hy het met soveel passie, wysheid en opregte liefde die kinders geleer en begelei. Sy entoesiasme en omgee het ’n blywende indruk in elkeen se hart gemaak.
Hy het ook meer as een keer ’n onwelkome besoeker hier by ons kom hanteer en dit was telkens ’n groot hoogtepunt vir baie van die maats. Met sy rustige, kundige manier het hy selfs daardie oomblikke in kosbare leergeleenthede omskep.
Ons is innig jammer oor sy heengaan.
Sy gesin en familie is in ons gebede in hierdie moeilike tyd.💝
Silverfox Snake Rescues
19/02/2026
The Tomcat Chippers Africa flag is hanging at half mast today with the tragic news of Silverfox Snake Rescues's passing who was not only a prominent figure in our community and a friend, but also a father to one of our colleagues. Our heart goes out to Jandré and the Du Preez family.
19/02/2026
19/02/2026
19/02/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Address
Worcester
6850