Azaria Fashion House

Azaria Fashion House

Share

Inspired by global designs �

21/08/2023

🔌

Gedurende die laat winter is die kwaliteit van die weiding laag en neem die beskikbare hoeveelheid weiding ook af. Die energiebehoeftes van dragtige diere is hoog en oorskry die energie voorsiening van die veld. Dit is gedurende hierdie tydperk wanneer dit nodig word om saam met die proteïen aanvulling ook energie aan te vul om sodoende te verseker dat koeie in ‘n relatiewe goeie kondisie kalf.

Energie kan aangevul word deur diere na beter kwaliteit weiding toe te skuif of deur grane soos byvoorbeeld mielies deur middel van ‘n lek aan die diere te voorsien. Saam met die mielies word verder ook proteïene, fosfaat en spoorminerale verskaf.

Laat winter aanvullings verseker verbeterde kondisie, verhoogde melkproduksie, 'n hoër kalfpersentasie en beter herkonsepsie in die volgende seisoen.

16/01/2021

Looking at 2021 like 👌🏻😋.

27/08/2020

The Azaria Shine dress ❤️💝❤️

Photos from Azaria Fashion House's post 14/04/2020

The Azaria chillas dress ♥️♥️. Nomfundo Ngema dream model 🥰🥰🥰

Want your business to be the top-listed Clothing Store in Umhlanga Rocks?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Umhlanga Rocks