Ritme In Christus

Ritme In Christus

Share

Ritme is 'n dinamiese, passievolle familie kinders van God wat ons fokus hou op JESUS.

By Ritme glo ons dat ons verhouding met Jesus soos 'n hartklop moet wees, konstant en noodsaaklik vir lewe

25/03/2023

Sondagaand is 'n diens wat jy nie wil mis nie. Maak die tyd en datum vas want die gaan 'n amazing aand wees.

26 Maart 2023
Diens begin 18:00

16/03/2023

Kom kuier Sondagaand by ons vir 'n opbouende aanddiens! 🙏🕊️ Kom raak deel by ons gemeenskap en vind inspirasie vir die week wat voorlê. Sien jou daar!

09/03/2023

Ons nooi jou uit om saam ons te kom kuier Sondagaand waar ons aangaan met ons tema Bemagtiging. Kom groei saam, kuier saam en maak n paar nuwe vriende.

Photos from Ritme In Christus's post 28/02/2023

Sondagaand se diens was amazing gewees. Hier is n paar fotos van die aand.

20/02/2023

Sondagaand is on worship aand. Daar gaan ook boere wors rolle en koeldrank verkoop word. Die hekke sal van 17:00 oop wees, kom kuier saam voor die tyd en die Worship begin 18:00

15/02/2023

Ons kom al hoe nader aan die einde van om tema Vergifnis. As jy die vorige Sondae gemis het, is jy meer as welkom om die Sondag by ons in te val en saam ons deur die laaste gedeelte oor Vergifnis deur te gaan.

Sondagaand om 18:00

09/02/2023

Ons kyk hierdie maand na vergifnis wat n baie belangtike onderwerp is. Het daar al dinge in jou lewe gebeur wat jy voel jy kan nie vergewe nie? Ons het laas Sondag geleer dat vergifnis een van die eerste stappe van geneesing is. Het die tyd aan gebreuk dat jy dalk moet vergewe?

25/01/2023

Groei is nie 'n eenmalige gebeurtenis nie, dit is 'n lewenslange proses. Neem elke dag as 'n nuwe kans om jouself te verbeter

18/01/2023

Ons groei deur ons foute, ons twyfels, ons angstigheid. Onthou dat elke stap van die pad 'n oorwinning is

13/01/2023

Ons groei deur ons ongemaklike oomblikke, want dit lei tot 'n bevredigende en betekenisvolle lewe.

07/01/2023

Kom saam met ons by ons aanddiens om te groei in ons geloof en gemeenskap met God en mekaar! Ons sien uit na 'n bemoedigende en geestvervullende ervaring saam met jou. "

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


C/O Moffat & Mark Crescent
Springs
1559