Nuffield Auto Tech Service Centre
All minor and major repairs and maintenance done to all vehicles and small trucks. Services
Turbo's
Suspensions
Brakes
C.v joints
Clutch overhauls
Electric
29/08/2019
Na 4 weke se harde werk het die eende dam weer water dankie aan al die sponsors en mense wat dag en nag saam ons gewerk het om dit moontlik te maak. Trots om deel te wees!!
29/08/2018
Ou deur uit nuwe een in nou kan ons werk.
Tnx Dave vir als sonder jou was dit nie moontlik.
13/08/2018
Borde is op nou kan almal ons sien!!
Nuffield auto tech sal van more af oop wees in 23 4de laan springs dorp oorkant die ou springs delta vanaf 7:30-17:00 Maandag tot Vrydag en Saterdae van 8:00-13:00.
31/07/2018
Nuffield auto tech skuif na 23 4de laan Springs dorp vanaf die 1ste Augustus 2018 . Die ander shop in eerste straat sal nog oop wees tot en met die 20ste Augustus 2018.
04/12/2017
Net n paar draadjies gebrand!!!
04/12/2017
My eerste weld met die nuwe aluminuim rods.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Car 8th Str And 4th Avenue
Springs
1559