Strubenvale Kerk / Church

Strubenvale Kerk / Church

Share

Ons is passievol om die Lewende Water te laat borrel! We are passionate to let the Living Water bubble!

Sondag eredienste / Sunday Services:
Afrikaanse Oggenddienste en Kinderkerk
@ 9:00
Afrikaanse Aanddiens @ 18:00

Photos from Strubenvale Kerk / Church's post 15/06/2026
14/06/2026

Vreugde en Vrede

Photos from Strubenvale Kerk / Church's post 08/06/2026

πŸŒΈπŸ’– HART EN HAND BASAAR πŸ’–πŸŒΈ
Kom kuier saam met ons by Strubenvale Kerk se Hart en Hand Basaar op πŸ—“ Saterdag, 4de Julie 2026 vanaf ⏰ 09h00!

πŸ“ Strubenvale Kerk
Op die hoek van Moffat Rd en Mark Crescent
Daar wag ’n heerlike dag vol pret, lekker kos en gesellige kuier vir die hele familie! πŸŒˆπŸŽ‰

πŸ– Lekker Skaapspit! Daar is net 'n sekere aantal kaartjies oor
πŸ› Kerrie en Rys
πŸ₯ž Tradisionele kaneel-en-suiker pannekoek
🌭 Slap tjips met worsies
🍬 Lekkergoedtafel
β˜•πŸ° Koek- en Teetuin

πŸ›οΈ Baie stalletjies met unieke produkte en handgemaakte items
🎢 Lewendige musiek
🎨 Inkleurkompetisie vir kinders met pryse om te wen
πŸ—ΊοΈ Scavenger Hunt met pryse om te wen
🎈 Speletjies en vermaak vir die kinders

πŸ’š Inskrywings vir die inkleurkompetisie is GRATIS! WhatsApp 083 923 1817 vir jou prentjie en inskryf vorm.

πŸ›’ Daar is nog stalletjies beskikbaar teen slegs R180.
πŸ“² WhatsApp ons om jou stalletjie te bespreek:
079 343 1583 of 083 379 3827

Bring die hele gesin en geniet ’n dag vol pret, lag en gemeenskapsgees! ❀️

07/06/2026

Vrug

31/05/2026

Waar is jou Vuur

24/05/2026

Vlug in Swakheid

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


H/V Moffatlaan & Markssingel ; C/O Moffat Avenue & Marks Cres
Springs
1559

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:00