Artsofmind

Artsofmind

Share

Healing Arts is being born as we speak.

The concept is catching fire, is awakening in people’s spirits…Artists, musicians and dancers are realising their imagery has meaning….that their imagery heals them, others, their neighborhood, or the earth.

02/08/2025

Secunda - Lake Umuzi Kunstefees/Arts Festival @ Lake Umuzi
🎭✨ Kuns en vermaak vir almal by Umuzi Kunstefees 2025!

😂 Komedie: Mollie en Wors & Vlerksleep
🎨 Kuns: Skilder en Wyn
🎬 Teater: Storiewa, Bakkers en Bloomers

👉🏻 Kry jou kaartjies: https://ltickets.co.za/umuzi-kunstefees

Skilder en Wyn – 15 vrae aan Hannelie Swart – Artslink.co.za 28/06/2025

Skilder en Wyn – 15 vrae aan Hannelie Swart – Artslink.co.za Hannelie Swart bied haar gewilde SKILDER EN WYN aan by die Toyota Innibos Kunstefees in Nelspruit aan op 4 en 5 Julie 2025.

Maak jou skildery by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025 27/06/2025

Innibos Laeveld Nasionale KunstefeesHannelie SwartFrans SwartAnmari Van AchterberghLefra Produksies

Maak jou skildery by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025 Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet....

Maak jou skildery by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025 12/06/2025

Maak jou skildery by die Toyota Innibos op 4 en 5 Julie 2025 Kom maak jou eie skildery terwyl jy lekker fees hou by die Innibos Kunstefees en al die wonderlike teaterproduksies geniet....

09/06/2025

Kom geniet n heerlike kunservaring saam met my en Anmari van Achterbergh . Geen kunservaring nodig nie ons vat jou op jou eie unieke visuele reis. Alle kunsmateriaal word voorsien. Sien julle by

24/05/2025

14/03/2025

Skilder en Wyn by vanaf 2 tot 5 April 2025 word aangebied deur en . Ons gaan jou eie rubikon vind en oorsteek deur met ink, verf , papier en doek te werk en so n eie unieke kunswerk te maak. Dis n wonderlike venue by wat uitkyk op die water en daarom is ons metafoor water vir die werkswinkel. Geen kunservaring nodig nie en ek voorsien al die kunsmateriaal. Bespreek vinnig op om nie die lekker ervaring mis te loop nie.

Want your establishment to be the top-listed Arts & Entertainment in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


6 Sunset Drive
Springs