LorenB Designs
Quality is the only option
15/12/2022
Ietsie vir die dames! Visstok sakke in pienk!
En die wenner van die windnet is.....
29/09/2022
16 dae oor vir die kompetisie se trekking om die windskerm ter waarde van R1 200 te wen !! Vir verdere navrae oor die kompetisie, kontak Lorenzi by 072 193 0952
20/09/2022
More fishing rod bags have joined the LorenB family😁 For more info, contact Lorenzi.
20/09/2022
Nog visstok sakke sluit aan by die LorenB familie😁 Kontak Lorenzi vir verdere navrae.
14/09/2022
Specially for Hairstylists and salon owners! Cutting capes from R300-00. Can be personalized with your salon name and/or colors or stylist's name.
For more info contact us at 072 193 0952
13/09/2022
Sukkel jy om tentpenne maklik en vinnig uit te trek? Hier is jou oplossing! R120-00
Kontak ons by +27 72 193 0952
13/09/2022
Die kompetisie gaan vuurwarm!!! Dankie vir al die deelname! Daar is nog baie tyd. Onthou, hoe meer mense jy noem in die kommentare, hoe meer inskrywings vir jou! Navrae oor enige item, kontak ons by 072 193 +27 72 193 0952
09/09/2022
!!!! COMPETITION TIME!!!
WIN a wind net to the value of R1200-00!
All you have to do is like our page,
share it with all you contacts and
mention as many people as you like in
the comments because for every mention
gets you an entry into the draw!
The competition will end 14 October 2022
at 17h00 and the winner will be
announced on 15 October 2022 on
our page.
Any queries, contact Lorenzi @ LorenB Designs .
+27 72 193 0952
09/09/2022
!!!!KOMPETISIE TYD!!!!
WEN 'n wind net ter waarde van R1200-00!
Al wat jy moet doen: " like " ons bladsy,
deel dit met jou kontakte en
noem mense in die kommentare.
Vir elke persoon wat jy noem, kry
jy 'n inskrywing!!
Die kompetisie eindig Vrydag die 14e Oktober 2022 om 17h00. Die wenner sal Saterdag die 15e Oktober aangekondig word op ons bladsy.
Enige vrae kontak Lorenzi by
Designs
+27 72 193 0952
07/09/2022
Alles wat jy nodig het vir die windnet is ingesluit. Sterk, kwaliteit in een sak!
Kontak Lorenzi by LorenB Designs 072 193 0952
Ons is in Springs, Oos-Rand
Everything you need you need to put up your wind net is included. Strong and quality in one bag!
Contact Lorenzi at LorenB Designs 072 193 0952. We are situated in Springs, East-Rand
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Springs
1560
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |