Edu Prosperi

Edu Prosperi

Share

Waar elke kind se onderrig eerste kom.

22/06/2026

Kaartjies te koop by die kantoor!!

Sien jul daar!!

Photos from Edu Prosperi's post 22/06/2026

Ons hoërskoolpersoneel het verlede week hul moue opgerol en die geleentheid aangegryp om lewens te red deur bloed te skenk.

Elke bloedskenking maak ’n verskil en kan hoop bring aan iemand wat dit die nodigste het.

Ons is trots op ons span wat wys dat omgee en diensbaarheid verder strek as die klaskamer. Saam bou ons aan ’n gesonder en sterker gemeenskap.

Interessante feit: Een eenheid bloed kan tot drie lewens red, aangesien dit in verskillende komponente verdeel word wat aan verskillende pasiënte gegee kan word.

Photos from Edu Prosperi's post 12/06/2026

Nuwe Edu Prosperi-sentrumhemde en baadjies vir ons leerders!

Ons is opgewonde om die splinternuwe sentrumhemde en baadjies bekend te stel! Met hul moderne ontwerp en gemaklike pasvorm laat hierdie hemde ons leerders nie net netjies lyk nie, maar versterk dit ook hul trots en gevoel van behoort.

Ons kan nie wag om ons leerders in hul nuwe hemde te sien uitblink en die Edu Prosperi-gees met trots uit te dra nie!

04/06/2026

25/05/2026
19/05/2026

Kyk net hoe dra ons Graad 12’s hul laaste skooljaar met styl!

Maar hierdie blazers dra meer as net ‘n logo — dit dra herinneringe, vriendskappe en groot drome!

15/05/2026

COLOUR INSIDE OUT – R***e 2026

Maak gereed vir ’n aand vol kleur, lag, musiek en ongelooflike talent!
Kom ondersteun ons leerders by hierdie opwindende r***e wat beslis almal se harte gaan steel.

📅 23 & 24 Julie
🕠 17:30 vir 18:00
📍 Laerskool Goedehoop

EARLY BIRD kaartjies is te koop vanaf 24 – 29 Mei!

Early Bird Pryse:
Volwassenes – R85
Kinders onder 12 – R35

Moenie uitmis nie — kry jou kaartjies betyds!

Want your practice to be the top-listed Clinic in Secunda?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


10 Steelpoort Street
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00