Expectations Interiors
Manufacturing furniture and recreating dated furniture to fab and exciting items! Turning your heart Thinking out of the box with each unique item we produce.
Something different than the usual store bought items, for the creative and free thinking individual. If you can imagine it, we can create it. All of our items are made with love and tender care.
02/06/2018
Van al die stoele wat ons al gemaak het, is hierdie offisieel die cuteste sloeltjie nog!
Gebou vir n eenjarige, oulikste poplap..
16/08/2016
Chairs for an arty young man!
21/05/2016
Done and dusted!
Custom made na die kliënt se spesifikasies.
06/05/2016
And so these two beauties are sold and in their way to America! Whoop whoop!!
19/03/2016
Ons vervaardig pallet meubels ook.
TE KOOP: Enkelbed kop stukkie - geverf in kleur van jou keuse. R850
19/03/2016
Baie waagmoed en ñ liefde vir kleur! Kyk hoe skep die skildery en die stoele se kleur, perfekte harmonie.
19/03/2016
Eetkamer stoele vir n kleurvolle kliënt- gedoen met Nostalgie Fabrics se unieke materiaal. Uniek nê!
18/03/2016
S**k splinternuut uit ons stoor en Up For Grabs! R3500 elk
16/03/2016
Ons het hierdie twee antieke stoele in ñ erg verwaarloosde toestand gekry.
Sommige delete van die raamwerk was so vrot dat dit oor gebou moes word, asook die een stoel se agtervoete.
Baie liefde, ñ paar lae olie en stoffeer werk later, spog die tweetjies met splinter nuwe rokke- reg om enige vaal hoekie op te helder!
Inbox my as jy belangstel.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Portion 75, Kromrivier
Rustenburg