Ons Winkel Rustenburg
Met jou ongewensde items kan ons letterlik wonderwerke verrig! Die Ons Winkel skenkingswinkel dien as werkskepping vir die persoon wat die winkel bestuur.
Uit die wins van die verkope stel ons studiefondse asook gemeenskapshulp beskikbaar. Welkom by Solidariteit Helpende Hand se amptelike Facebook-blad. Helpende Hand is ʼn niewinsgewende organisasie wat fokus op die opheffing van gemeenskappe deur maatskaplik-gebaseerde gemeenskapsontwikkeling vir die volgende kwesbare groepe:
• Kinders
• Gesinne
• Persone met gestremdhede
• Ouer persone
Dít realise
06/08/2026
Kom gryp jou skat vandag nog. Baie meer om te sien.
📌 Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️ Johan 0836720449
Vriend/vriendin onthou ons hou ongelukig nie uit nie.
05/08/2026
Was jy al by ons nuwe perseel?
Groter, better vir jou gerief.
Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️ Johan 0836720449
Onthou geen uithou.
04/08/2026
50% af op alle winters Jasse, Baadjies, Truie en Langmou T hemde.
📌 Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
01/08/2026
Ons het n 50% Uitverkoping op ons winter's baadjies, truie, jasse en langmou T hemde. Kom kry joune vandag nog. Waarvoor wag jy
Oop 9-13 vandag
Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️ Johan 0836720449
Geen uithou.
30/07/2026
Iets vir almal.
Flame Tree Place
176 President Mbeki
☎️ Johan 0836720449
28/07/2026
Maak gou en kom kry jou winskopie vandag.
📌Flame Tree Place
176 President Mbeki
Onthou geen uithou.
27/07/2026
📌Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️Johan 0836720449
22/07/2026
Ons nuwe Winkel is propvol verrassings. Het jy al kom loer?
📌Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️ Johan 0836720449
Onthou geen uithou.
16/07/2026
Come and visit our NEW SHOP!! Drop a comment on Facebook.
Would like to hear your opinion.
Flame Tree Place
176 President Mbeki Dr
☎️ Johan 0836720449
15/07/2026
Ons is nou by ons nuwe perseel.
Kom kyk gerus. Baie nuwe vooraad.
Flame Tree Place
176 President Mbeki
☎️ Johan 0836720449
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Address
176 President Mbeki
Rustenburg
2999
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |