Rustenburg Herald Bonus
http://www.northwestnewspapers.co.za/heraldbonus/
014 495 3010
Address: 13Coetzer str Rustenburg
07/08/2026
05/08/2026
Ons onthou met liefde wyle Chrisi Pretorius (13), wat op 2 Augustus 2026 oorlede is. Ons groet haar op Vrydag, 7 Augustus om 14:00 vanuit Agapé Kerk, Rustenburgkampus, Cuckoolaan. Vir meer navrae skakel Cobus 081 379 8919 of Wilna 074 200 2687 by Econo Begrafnisdienste. 'n Diens met liefde en waarigheid deur Econo Begrafnis- en Verassingsdienste.
05/08/2026
Latest Rustenburg Herald now available! The latest edition of this week’s Rustenburg Herald is now available on street and in shops. Get yours now for all the latest news, events, achievements and sport. Also in this edition: SASSA BENEFICIARIES- GRANTS UNDER REVIEW.
Nuutste Rustenburg Herald nou beskikbaar! Dié week se uitgawe van die Rustenburg Herald is nou in winkels en op straat beskikbaar. Kry joune nou vir al die jongste nuus, gebeure, prestasies en sport: SLEGS ENKELE DAE OOR OM TE REGISTEER.
Latest Rustenburg Herald now available! The latest edition of this week’s Rustenburg Herald is now available on the street and in shops. Get yours now for all the latest news, events, achievements and sport. Also in this edition: SASSA BENEFICIARIES- GRANTS UNDER REVIEW.
Nuutste Rustenburg Herald nou beskikbaar! Dié week se uitgawe van die Rustenburg Herald is nou in winkels en op straat beskikbaar. Kry joune nou vir al die jongste nuus, gebeure, prestasies en sport: SLEGS ENKELE DAE OOR OM TE REGISTEER.
04/08/2026
Sportlegendes in die kryt vir ’n hartsaak
BONUS - RUSTENBURG - Die bokswêreld gaan op Saterdag, 5 September, ’n spesiale aand beleef wanneer die Social Boxing Federation (SBF) sy grootste geleentheid nóg aanbied by die Ben Marais Saal in Molenstraat. In die kryt gaan twee bekende sportmanne mekaar ontmoet wanneer oud-Leeus-rugbylegende JP Smith en veteraanbokser Morné “The Sting” Theunissen die handskoene aantrek vir ’n spesiale liefdadigheidsgeveg ten bate van Mieke Esterhuizen... Lees meer: https://bit.ly/4hJLiLY
04/08/2026
Man arrested for unlicensed firearm and ammunition
BONUS - MARIKANA - The proliferation of illegal fi****ms was dealt another blow when an intelligence-driven operation conducted in Marikana resulted in the arrest of a 41-year-old man, believed to be a Lesotho national, after police recovered an unlicensed firearm, ammunition, and a replica firearm at his residence in Lapologang, Marikana, on Thursday, 30 July... Lees meer: https://bit.ly/4fS8N36
03/08/2026
Opregte dank uit die hart
BONUS - RUSTENBURG - Our Ward Matters het onlangs groot waardering uitgespreek teenoor tannie Babsie Frey nadat sy 'n skenking van 'n bossiekapper ("bush cutter") aan dié openbare weldaad-organisasie gemaak het... Lees meer: https://tinyurl.com/bonus-7aug2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Address
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 12:00 |