Zoom Zoom Steelwork and Maintenance
professional property services, ceilings, painting, plumbing, steelwork... name it we do it.
11/08/2023
07/12/2016
07/12/2016
Vir enige klein en groot werk om en binne u huis, staalwerk, elektries, kombuiskaste, kammer kaste, ens. Ons is oop die heele feestyd en vakansie. Ek sal baie dankbaar wees as u sal aanstuur na u vriende en Rustenburgers. Fotos is op ons page zoom zoom steelwork and maintenance beskikbaar. Vir betroubare goeie diens skakel Willem 072 972 7580.
Dankie vir u goedheid Jesus seen u ryklik.
Vir enige Klein werktjies of groot werk om en binne u huis, staalwerk, plumbing, elektries, houtwerk skakel ons ASB by 0729727580
Of whatzup ASB. Shere vir my op all julle Rustenburg vriende asb sal wardeer. Ons werk die helle Feestyd en vakansie.
Willem
God seen u.
26/05/2016
My pa se hande werk vir gratis Kwitasie skakel 0729727580
God bless
30/03/2016
Die heele paas naweek gewerk maar weer eens puik gedoen en die skool hoof is happy
27/02/2016
Met trots doen ons, ons werk.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299
28/12/2022