Unique Academy

Unique Academy

Share

Ons poog om kinders te help wat nie in die skool boks pas nie met emosionele en akademiese ondersteuning, liefde en omgee.

Goeie waardes en respek is ons boustene en God ons fondament en rots.

06/08/2026

Fun!! Creative!!! Games and braai!!

29/07/2026

Baie geluk aan Fanie Viljoen 🎉

Ons vier met trots dat Ouma Mollie se verkeerde verjaarsdag op die kortlys van die 2026 is!

Die wenners word op Dinsdag 8 September om 11:00 tydens die virtuele toekenningsgeleentheid aangekondig.

29/07/2026

Ek probeer elke jaar vooraf voorsiening maak vir die vrae wat ek vir die kwartaal 3-projekte gaan kry. En 𝙀𝙇𝙆𝙀 𝙅𝘼𝘼𝙍 is daar 'n paar skole wat my onkant vang met vrae waaraan ek nie gedink het nie. 🤣

Ek het 𝙃𝙊𝙋𝙀 navrae gekry van ouers en kinders wat wil weet: 𝑾𝑨𝑻 𝑰𝑺 𝑱𝑶𝑼 𝑮𝑹𝑶𝑶𝑻𝑺𝑻𝑬 𝑽𝑹𝑬𝑺𝑬?

Hier is drie van hulle ...

29/07/2026

HET JY GEWEET?

Daar is geen wind op die maan nie.
Voetspore kan dus vir miljoene jare sigbaar bly.

23/07/2026
Photos 23/07/2026
23/07/2026

Nuwe skoolkwartaal, hier kom ons! E ... of nie. 😄

19/07/2026

HET JY GEWEET?

Jou tong se afdruk is uniek.

Net soos vingerafdrukke het elke mens 'n unieke patroon van lyn en groewe op hul tong - geen twee is presies dieselfde nie.

Want your school to be the top-listed School/college in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00