Lekkerbek Rustenburg 2
Making platters / small snacks ext for parties you name it Platters all occasions from party's up to weddings and smaller snacks
01/05/2026
Bietjie iets nuuts en iets van long long time ago maar is weer terug ... Ons peanutbutter fudge (blokkie so oneveer 12g) .... Mmmm en ja Pizza pies dis nuut maar was groot sukses vandag.
Whatapp my gerus op 0834750350 en kom join selfs ons lekkerbek groep.
11/04/2026
Rustenburg ... Loer hier - join die whatsappgroep of whatsapp my net persoonlik en ons gesels. Ons maak die 'n groot sukses. Meer inligting? Whatsapp my sommer nou wa.me/+27834750350
Join die whatsapp groep
https://chat.whatsapp.com/JlBz9WyGb1D7mSywP0sWEZ?mode=gi_t
28/03/2026
Bietjie platters laat nag vir vandag se lewensviering. Meer besonderhede whatsapp my gerus vir enige geleentheid as ek kan help.
Wa.me/+27834750350 (Rustenburg) maar welkom enige plek kom haal net.
03/03/2026
Rustenburg - vir enige funksie wat jy wil hou soos die spesiale Lewensviering - waarvan ek meeste hou want dis wanneer jy dit nodig het .... Kontak my gerus vir n kwotasie. Laat oor aan my en ons beplan reg en gee slegs die beste prys en ook sommer meer want maak kleiner waar ons kan maar steeds n ordentlike happie. Al is jy nie van Rustenburg nie - kom haal dit net en ons maak.
Wa.me/+27834750350 vir meer besonderhede.
28/02/2026
Was weer vandag lekker met platters, self vrugte stokkies... Vir more is daar 3 x chocolate cakes met caramel topping. Meer inligting whatsapp my gerus wa.me/+27834750350 vir die idees en dan ons pryse. Vanaf slegs ongeveer R360 soet of sout R450. Maar gee sommer jou budget en ons stel voor.
07/02/2026
Lekkerste Chocolate Koek ever....
Wa.me/+27834750350 vir joune
Aflewering beskikbaar in Rustenburg
25/01/2026
Altyd altyd besig met nuwe idees .... N slaai wat super lank hou in die yskas.... My kool was nou al 2 maande daar en steeds perfek selfs na die krag tonne keer af was. En die komkommer is soos n huge gherkin net nog lekkerder.
Wa.me/+27834750350 vir meer inligting - ek is van Rustenburg - gratis aflewering
09/01/2026
Vandag was lekker dankie aan almal....
Kom join ons weer Vrydag 16 Januarie met ons Double burger & loaded fries aanbieding.
Wa.me/+27834750350 vir die vele lekkerte. Gratis aflewering vir Rustenburg.
15/12/2025
Rustenburgers!! Kry jou super double cheese vetkoekburger met n small salad vir slegs R50 Vrydag 19 Desember afgelewer by jou huis/werk. Pick -up kan gereel word.
Gebraaide uie, sous (hot or not), 2x Beef / Self crumbed chicken patties, bacon, kaas & home made gherkins @ slegs R50.
Wa.me/27834750350 sommer nou voor Donderdag 12h00 om teleurstelling te vermy.
29/11/2025
Rustenburg !!
Is jou Kersfees / ou-Kersdag Platter in plek?
Moenie worry nie besprekings bly oop nog 2 weke, die betaling sal ons reel.
Whatsapp my sommer nou https://wa.me/27834750350 alles is jou grootte die is net die basic .... Selfs vir alleenlopers so klein soos jy wil eet. Gratis aflewering 24ste & 25ste
Daar gaan wees 'cherry wrapped in bacon' nie op die lys nie maar was versoek met gratis robotstokkies van my kant. Hoor graag van jul
18/11/2025
Rustenburg !!! Vrydag 21 November is Dagwood dag.... Bestel betyds joune. Slegs R60 met potato wedges aan die kant. Moenie uitmis nie.
Wa.me/+27834750350 of kom join ons whatsapp groep vir vele meer aanbiedinge
https://chat.whatsapp.com/JVfKTCNMz4qJVm8a3KDTzV
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Rustenburg
0299