Bosveld Barber Rustenburg
Kom besoek ons gerus vir goeie diens en n kwaliteit haar sny.
13/06/2026
π₯ Nuut by Bosveld Barber! π₯
Ons Premium "Sandalwood" Baardolie is alles wat jou baard nodig het π
βοΈ Verminder jeuk en droΓ« vel
βοΈ Bevogtig die vel onder jou baard
βοΈ Maak jou baard sagter, gladder en gesonder
π§ Maklik om te gebruik:
Slegs βn paar druppels, vryf tussen jou hande en masseer in vir die beste resultate.
π Nou beskikbaar by Bosveld Barber Rustenburg
07/06/2026
π VADERSDAG GESKENKBEWYS π
As jou man of pa weer sΓͺ: "Moenie geld op my mors nie, ek het alles wat ek nodig het"... dan weet jy hy jok. π
π Gee vir hom iets wat hy wΓ©l gaan gebruik β 'n Bosveld Barber Geskenkbewys!
π° Kies jou eie bedrag. βοΈ Die perfekte geskenk vir Pa, Oupa of jou beter helfte.
π Kontak ons vandag om jou geskenkbewys te kry.
ππ₯
15/04/2026
07/04/2026
Onder die vel werk βn hele netwerk saam, van die haarwortel en dermale papilla tot die talgklier β om gesonde haargroei en velbalans te ondersteun.
βn Klein struktuur met βn groot rol in hoe ons liggaam daagliks funksioneer β¨
30/03/2026
π₯ NOU IN WINKEL π₯
Stel bekend die Bosveld Barber Wax Range π
Kry die perfekte styl, op jou manier met ons premium reeks:
π’ Matte Wax β Natuurlike, geen-glans afwerking vir βn ontspanne alledaagse styl
π‘ Shine Wax β Gladde versorging vir βn netjiese, gestileerde voorkoms
π΅ Ultra Strong Hold β Hou jou styl heeldag in plek
π΄ Mega Strong Hold β Maksimum hou vir sterk, langdurige style
π― Professionele kwaliteit
π Maklik om te gebruik
β³ Langdurige resultate
π Nou beskikbaar by Bosveld Barber
10/12/2025
Bosveld Barber Kennisgewing.
19/11/2025
βWaar is dit lekker?"
By Bosveld Barber Rustenburg is dit lekker!!π₯³
As jou baard langer is as jou geduld, kom sit β hulle sort dit uit voor jy kan sΓͺ βbosveld bakkie en lollipopβ.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
148 K**k Street
Rustenburg
0299
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |