Laerskool Rapportryer
Rapportryer is βn dinamiese skool wat toekomsgerig is om van elke kind βn wenner vir more te maak.
01/09/2026
31/08/2026
πππππππ πΓͺ πππππππsπ©΅ ||
βn Bittersoet dag by Laerskool Rapportryer! π
Vandag het ons met gemengde emosies afskeid geneem van Me Breet, nΓ‘ βn ongelooflike 30 jaar se getroue diens as ons finansiΓ«le dame. β€οΈ
Daar was gelag, gehuil en natuurlik βn hele klomp kosbare herinneringe. Dankie vir drie dekades se harde werk, lojaliteit en liefde vir Rapportryer. Jy het βn besondere merk op ons skool gelos en ons gaan jou baie mis! π·
Geniet jou welverdiende aftrede ,mag daar nou lekker uitgeslaap en gerus word.βοΈπ΄
Eenkeer βn Rappie, altyd βn Rappie!
Ons gaan tannie mis!
Vandag moet ons kies om te lewe, te glo en om dankbaar te wees.
Die Here het ons deurgedra en ons storie is nog nie verby nie.
Ons leef, want God is goed!
Dankie aan almal wat ons Osbraai ondersteun het! Sien julle weer in 2027 π₯
Baie geluk aan ons skaak koppe!!!! Dis ongelooflike nuus!! Dankie dat julle ons naam so hoog hou πͺ hierdie is een vir die boeke.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
102 Langerman Road
Randfontein
1759
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 14:00 |
| Tuesday | 07:30 - 14:00 |
| Wednesday | 07:30 - 14:00 |
| Thursday | 07:30 - 14:00 |
| Friday | 07:30 - 13:30 |