Excelsus

Excelsus

Share

Excelsus is die sentrum by die Fakulteit Teologie aan die UP wat verantwoordelik is vir Voortgesette Bedieningsontwikkeling van NG predikante.

Excelsus is verantwoordelik vir die voortgesette bedieningsintwikkeling van NG-predikante.

Predikante SAAMkoms 2026 16/03/2026

Die predikanteSAAMkoms van 24-28 Augustus op Goudini is 'n eenkeer in 'n leeftyd geleentheid. In hierdie video vertel die leraaregpaar, Zander en Maartje van der Westhuizen wat maak hierdie byeenkoms so uniek. Hulle antwoord ook vrae oor wat verwag kan word, wie mag kom, hoe om in te skryf en wat dit kos.

Predikante SAAMkoms 2026 Die predikanteSAAMkoms van 24-28 Augustus op Goudini is 'n eenkeer in 'n leeftyd geleentheid. In hierdie video vertel die leraaregpaar, Zander en Maartje va...

Tom Smith oor Predikante SAAMkoms, Augustus 2026 12/03/2026

Die ๐๐ซ๐ž๐๐ข๐ค๐š๐ง๐ญ๐ž๐’๐€๐€๐Œ๐ค๐จ๐ฆ๐ฌ ๐ฏ๐š๐ง ๐Ÿ๐Ÿ’โ€“๐Ÿ๐Ÿ– ๐€๐ฎ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ญ๐ฎ๐ฌ gaan โ€™n wonderlike geleentheid wees om saam te kom as leraars en diensleraars wat aktief in diens van gemeentes en sinodes in die NG Kerk staan. In hierdie video word die vloei van die program verduidelik.
Elke leraar wat vir die saamkoms kwalifiseer, het reeds โ€™n e-pos ontvang om te registreer. Indien jy nie die e-pos ontvang het nie, stuur gerus โ€™n boodskap na [email protected].

Tom Smith oor Predikante SAAMkoms, Augustus 2026 Die Algemene Sinode Moderamen (ASM) het op 13 November 2025 in Gauteng die groen lig gegee vir โ€™n predikantebyeenkoms op Goudini in Augustus 2026. In hierdie...

25/02/2026

Aftrede is nie โ€™n punt nie โ€“ dit is โ€™n komma.
Sluit aan by Excelsus se twee-dag aanlyn werkswinkel en ontwerp jou volgende seisoen van roeping met wysheid, hoop en doelgerigtheid.

๐Ÿ”‘ Registreer hier: https://qkt.io/08L7Gf

๐Ÿ’กMeer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/beplan-jou-aftrede/

24/02/2026

Vanuit Sistematiese Teologie: Ambisie, vrede en onderskeiding in โ€™n tyd soos hierdie (12 Maart) delf ons dieper in die geloofstaal en denkraamwerke wat ons help om sinvol te leef te midde van spanning en onsekerheid.

Registreer hier: https://qkt.io/M5zO2x

๐Ÿ’กMeer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/vir-n-tyd-soos-hierdie-oor-ambisie-vrede-en-wat-ons-dink-ons-weet/

24/02/2026

Met Kerk en Samelewing (17โ€“19 Maart) skep ons ruimte om saam terug te kyk met insig en vorentoe te beweeg met hoop, wysheid en verantwoordelikheid in โ€™n veranderende wรชreld โ€” bespreek jou plek vandag en moenie hierdie betekenisvolle geleentheid misloop nie.

๐Ÿ”‘ Registreer hier: https://forms.gle/qrdpMHHCt87VPYAJA

๐Ÿ’กMeer inligting: https://www.excelsus.org/2026/kerk-en-samelewing-konferensie/

29/01/2026

โ˜˜๏ธ Bespreek jou plek en ontdek hoe Praktiese Teologie leef en beweegโ€”en hoe ons, deur te vra hoekom en hoe ons doen wat ons doen, dit in die toekoms nรณg beter kan doen.

๐Ÿ”‘ Registreer hier: https://qkt.io/yHcS8V

๐Ÿ’กMeer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/praktiese-teologie-in-2026/

29/01/2026

๐Ÿชด Bespreek jou plek vir hierdie halfdag-gesprek en ontdek hoe inspirerende leierskapโ€”gefokus op karakter, kultuur en menslike floreerโ€”nuwe perspektiewe bring met insigte van Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Hermann du Plessis.

๐Ÿ—๏ธ Registreer hier: https://qkt.io/8Rz3vU
๐Ÿ“˜ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/inspirerende-leierskap/

14/01/2026

๐Ÿ“˜ Praktiese Teologie โ€“ Hoeโ€™t ons gemaak? Hoe maak ons nou? Hoe kan ons vorentoe maak?
Sluit aan vir โ€™n ryk dag saam met vooraanstaande akademici en praktisyns oor geloofspraktyke, identiteit, gemeentes, prediking en pastorale versorging. โ€™n Belewenis vir enige leraar of gemeentelid wat die toekoms van bediening ernstig opneem.

๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/MChoRAdPSGKz8CF76
๐ŸŒ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/praktiese-teologie-in-2026/

14/01/2026

๐ŸŒŸ Wat beteken inspirerende leierskap in โ€™n wรชreld vol kompleksiteit?
Sluit aan vir โ€™n insiggewende webinaar saam met Hermann du Plessis, Brand Pretorius en Jurie Schoeman. Ons verken waardegedrewe leierskap, karakter en kultuur โ€” รฉn gesels oor hulle invloedryke boeke Inspirende Leierskap en Lead with Intent. โ€™n Praktiese gesprek wat help om mense se volle potensiaal te ontsluit.
๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/uJYw3DJLA5Ga8Mij7
๐ŸŒ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/inspirerende-leierskap/

14/01/2026

๐ŸŒฟ Vrywilligersbestuur โ€“ Geloofsgroei eerder as goedkoop arbeid
Sluit aan vir โ€™n praktiese รฉn teologiese dagseminaar saam met Dr. Wicus van der Merwe oor hoe gemeentes โ€™n gemotiveerde, gesonde en volhoubare vrywilligerskultuur kan bou โ€” sonder uitbranding.

๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/Aqv9xwRgkF6aevWv9
๐Ÿ“˜ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/vrywillegers-in-die-kerk/

14/01/2026

๐ŸŒฟ Vind God in die Gewone โ€“ Gemeente Werkswinkel
Sluit aan vir โ€™n praktiese halfdag-webinaar waarin ons wys hoe gemeentes โ€™n 40-dag reis kan aanbied wat preke, kleingroepe en jeugbediening geรฏntegreerd versterk.

๐Ÿ”— Registreer hier: https://forms.gle/1LctxSZoUaDKkvg8A
๐Ÿ“˜ Meer inligting: https://www.excelsus.org/aanbiedings/vind-god-in-die-gewone/

Want your university to be the top-listed University in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


Pretoria

Opening Hours

Monday 08:30 - 14:00
Tuesday 08:30 - 14:00
Wednesday 08:30 - 14:00
Thursday 08:30 - 14:00
Friday 08:30 - 14:00