Volkshulp 2000
Volkshulp 2000 is ‘n geregistreerde, nie winsgewende Organisasie wat op 21 Julie 1991 gestig is om ons eie hulpbehoewende volksgenote te help.
21/03/2025
Graag wil Volkshulp 2000, ons Donateurs baie dankie sê vir hulle ondersteuning, dit is 'n moeilike tyd vir almal, so ons wil graag vra dat u ons naam sal versprei onder u familie en vriende. As daar enige iemand is wat 'n donasie kan maak sal dit opreg waardeer word, ons sukkel finansieël met al die nuwe hulpsoekers wat hulp verlang. Baie dankie en geseende naweek.
19/02/2025
Bad sout grof en fyn, 250g pakkies vir R5.00 n pakkie
12/02/2025
Jammer dit is 500g pakkies growwe bad sout en fyn bad sout vir R5.00 n pakkie
Bad sout grof en fyn, 250g pakkies vir R5.00 n pakkie
Eerstens wil ons net van die geleentheid gebruik maak om u te bedank vir die getroue ondersteuning deur die jare. Sonder u ondersteuning sou dit moeilik vir Volkshulp 2000 gewees het om ons behoeftiges te help. Indien u ons kan help met 'n maandelikse donasie sal ons dit baie waardeer. Ons kos kaste is tans leeg en kan nie voorsien aan die behoeftes van ons mense nie. Indien u nie die skenking kan kom aflewer nie, sal ons, ons drywers stuur om dit te kom afhaal. Ons vra dat u asseblief Volkshulp 2000 se naam sal oor vertel aan vriende en familie. Met die groeiende aantal hulpbehoewende volksgenote in hierdie moeilke ekonomiese en politieke klimaat vra ons vir hulp asseblief.
Geseende dag vir almal
Groete
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Steadlaan 246, Queenswood, PRETORIA
Pretoria
0186